Page 10 - Good News February 2009 paper
P. 10

NET EEN TREE!






                  Vervolg van p. 9ervolg van p. 9  hy daarvoor bereid was.           27ste versie kom. Dit is vir my so  Jesus help seker deur.
                  V
          Ons  het  saam  neergekniel  en  Gert  het  sy  Bybel  intensief  'n mooi versie, 'Vrede laat Ek vir  In  die  dodesel  het  ons  langs
          Gert het sy sonde aan God bely  bestudeer en die talle versies wat  julle na, My vrede gee Ek vir julle.  mekaar  op  die  bed  gaan  sit  en
          en Jesus Christus as sy persoon-     hom  getref  het,  onderstreep.  Laat julle hart nie ontsteld word  saamgebid. Terwyl ek sy hande in
          like Saligmaker aangeneem.           Teenoor  my  het  hy  telkens  en bang wees nie'." (Dit is ook die  myne vasgehou het, het ek stip
          'n Paar dae het verloop voordat  getuig: "Oom Kilian, die Here het  versie waaroor ek by sy begraf-             gekyk  of  ek  enige  teken  van
          ek  weer  vir  Gert  in  die  dodesel  hierdie gedeelte vir my so lieflik  nis gepraat het).                    senuweeagtigheid  bespeur,
          kon  besoek.  Ek  het  dadelik  oopgemaak."                                Daarna  het  hy  2  Kor.  5:1-10  maar hy was verbasend kalm.
          gemerk dat iets hom baie hinder.  Deur die Woord van God is sy siel  gelees en dit 'n persoonlike saak          "Gert," vra ek, "wat moet ek aan
          Spoedig het hy met die waarheid  gevoed  en  het  hy  met  rasse  gemaak: "Want ek weet dat as my  die  jongmense  sê;  is  dit  die
          vorendag  gekom  en  aan  my  skrede  vordering  gemaak  en  in  aardse  tentwoning  afgebreek  moeite  werd  om  die  Here  te
          gesê: "Oom Kilian, ek wil graag  genade  toegeneem.  Binne  die  word, ek 'n gebou het van God, 'n  kies?"
          100% vir Christus lewe, maar ek  bestek  van  drie  maande  het  hy  huis nie met hande gemaak nie,             "Ja, oom Kilian, dit is die moeite
          voel ek is nog maar by 90%."         geestelik  vinniger  gegroei  as      ewig,  in  die  hemele."  Ons  het  werd," was sy besliste antwoord.
          Ek het aandagtig geluister terwyl  ander mense wat bely dat hulle al  saamgebid en gesing en toe is ek  Toe ek omtrent vyf minute voor
          hy vra: "Is dit sonde om die reëls  baie jare lank Christene is.           huis toe.                            drie  op  my  horlosie  kyk  om  te
          van die gevangenis te oortree?"  Hy het 'n ware las vir die redding  Die volgende oggend om elfuur  sien hoeveel tyd daar nog is, lê hy
          Die  Bybel  wat  die  Vermeulen-     van ander mense se siele gehad.  het ek en my vrou hom besoek,  sy hand op sy hart en sê met 'n
          familie  aan  hom  geskenk  het,  Telkens wanneer ek en hy saam-           want  die  teregstelling  sou  betekenisvolle  glimlag:  "Oom
          was byderhand en ek vra hom toe  gebid  het,  het  hy  vir  die  Here  daardie  middag  om  drie-uur  Kilian, die vrede van God is nou
          om  dit  oop  te  slaan  by  Rom.      gesê: "Here, ek wil nie vir myself  plaasvind.  Hy  was  baie  bly  om  so vol hier dat dit vir my voel asof
         13:1-2. Ek lees toe vir hom: "Laat  bid nie, maar vir…" En dan het hy  ons te sien en toe hy so voor ons  ek kan spring en jubel. Ek het lus
         elke  mens  hom  onderwerp  aan  die name van die mense wat hy  gaan sit, sê hy: "Oom Kilian, ek is  om nou soontoe (menende na die
         die magte wat oor hom gestel is,  geken het, begin opnoem. Hy het  alreeds  daar!"  (menende  in  galg) te hardloop."
         want daar is geen mag behalwe  baie briewe geskrywe waarin hy  Jesus se teenwoordigheid).                        Ons  het  nog  'n  paar  koortjies
         van God nie, en die wat daar is, is  getuig  het  van  wat  die  Here  vir  Terwyl hy op sy knieë val, voeg hy  saamgesing  en  een  Engelse
         deur God ingestel, sodat hy wat  hom  gedoen  het.  Al  die  trak-          by: "Dit is nog net die ou liggaam  koortjie het hy met 'n klokhelder
         hom  teen  die  mag  versit,  die  taatjies wat hy in die hande kon  wat hier is." Terwyl ons saam tee  stem  alleen  gesing.  Een  van  sy
         instelling van God weerstaan; en  kry,  het  hy  weer  uitgestuur  na  drink, het ek gekyk of daar enige  laaste vrae aan my was of ek die
         die  wat  dit  weerstaan,  sal  hulle  behoeftige  siele  buite  die  teken  van  senuweeagtigheid  by  lyksrede gaan hou en hy was bly
         oordeel ontvang."                     gevangenis.  Hy  het  ook  met        hom  te  bespeur  was,  maar  hy  toe ek bevestigend antwoord.
         Dit  was  so  duidelik  dat  ek  nie  diegene  wat  hom  bewaak  het,  was kalm en het sy teekoppie stil  Ons het weer saamgebid en toe
         eens nodig gehad het om verder  gepraat  en  saam  met  sommige  en stewig vasgehou. Hy sê toe vir  sê hy: "Here, as die tou nou hier
         te praat nie. Hy vertel my toe dat  van hulle gebid.                        my vrou: "Tannie, ek gaan vir u en  anderkant styf ruk, dan is ek by
         dit hom hinder dat hy een van die  Dit is asof ek nou nog kan hoor  vir oom Kilian daar inwag; ek sien  U."
         gevangenisreëls  oortree  het  en  hoe Gert gebid het: "Here, ek vra  julle daardie môre."                       Toe die laksman inkom, het ons
         vra wat hom nou te doen staan.  nie om versagting van my vonnis  Daardie  middag  toe  ek  by  die  afskeid geneem en toe Gert begin
         Ek het vir hom gesê dat as hy God  nie, maar dat U wil sal geskied".        gevangenis stilhou, klim Gert se  aanstap  na  die  galg,  het  hy
         se  vrede  wou  ondervind,  dit  Hy was diep bewus van die feit  ma en suster, wat toe so pas per  gesing: "Ek kan hoor my Heiland
         noodsaaklik  was  dat  hy  dit  aan  dat sy vonnis regverdig was. Die  vliegtuig by Windhoek aangekom  roep my…"
         die owerhede moes bely. Gert het  laaste oggend het hy nog gesê:  het, uit die motor wat hulle van  Dit is asof ek hom nou nog kan
         my  daarop  verseker  dat  hy  dit    "Ek kry regverdiglik wat die wet  die lughawe vervoer het.                 sien wegstap van my af terwyl hy
         nog dieselfde middag sou doen.        vereis,  maar  by  God  het  ek  Ons is toe saam na die dodesel  aanhou  sing.  By  die  woorde:
         Toe  ek  hom  weer  die  volgende  genade gevind."                          en net toe sy ma hom sien, het sy    "Waar  Hy  lei  daar  sal  ek  mee-
         middag  besoek,  was  hy  vol  Liewe Leser, weet u wat hierdie  flou neergeval. Toe sy herstel het  gaan…" het die skavot geval en
         vreugde.  Ek  het  diep  in  my  woorde beteken?                            en op 'n stoel gehelp is, het Gert  het hy met EEN TREE oorgestap
         gemoed gewaar geword dat God  Die klimaks van hierdie verhaal is  reg voor haar op sy hurke gaan  van  geloof  tot  aanskoue;  van
         se vrede en lig in hierdie jongman  die  beskrywing  van  die  laaste  sit  en  gesê:  "My  moeder,  ons  hierdie  aardse  tranedal  na  die
         se siel volkome deurgebreek het.      tonele  net  voor  en  tydens  die  moenie huil nie, maar bly wees!  heerlikheid van die hemel.
         By 'n ander geleentheid het Gert  teregstelling. Hy het die nuus dat  Jesus kom my haal en ek gaan  Die  teenwoordigheid  van  God
         my  weer  gevra:  "Oom  Kilian,  is  hy die volgende dag tereggestel  huis toe."                                 was  daardie  oomblikke  so  'n
         dit sonde om te rook?" Hy was 'n  sou word, kalm aangehoor en dit  Op die ou end was hy die een wat  werklikheid dat almal dwarsdeur
         strawwe roker.                        is  toe  gereël  dat  ek  die  laaste  sy  dierbares  vertroos  en  moed  daardie  gevangenis  en  tot  selfs
         Ek vra hom toe: "Gert, sê my, sal  oomblikke  saam  met  hom  sou  ingepraat het. Daarna het hy sy  in die omgewing daarvan bewus
         jy in die kerk voor die kansel gaan  deurbring.  Ek  is  ook  toegelaat  Bybel, wat hy as sy grootste skat  geword het. Vir sommige van die
         staan  en  jou  sigaret  daar  op-    om, danksy die vriendelikheid en  beskou  het,  aan  sy  ma  oor-          aanwesiges  was  dit  oorwel-
         steek?"                               diepe  meegevoel  van  die  tronk-    handig.  Sy  het  agterna  aan  my  digend.  Die  aakligheid  van  die
         Verontwaardig roep hy uit: "Maar  bevelvoerder,  wat  baie  vir  Gert  gesê dat sy net stil kon sit en haar  dood was skoon weg en die Kruis
         natuurlik nie, want dit is 'n heilige  beteken het, hom ook die laaste  verwonder oor sy opgewonde en  het heerlik geseëvier!
         plek."                                aand te besoek.                       vreeslose gesindheid.                Job  het  gesê:  "Volgens  hoorsê
         Ek wys hom toe daarop dat enige  Toe ek by hom kom, was hy net so  Omtrent twintig minute voor drie  het  ek  van  U  gehoor,  maar  nou
         kerk  maar  net  'n  tempel  is  wat  vriendelik  en  opgeruimd  soos  is Gert aangesê om klaar te maak  het  my  oog  U  gesien."  Hiervan
         deur  mensehande  opgerig  is,  altyd en toe hy gaan sit, sê hy:  en af te gaan na die dodesel, die  kan ek ook getuig.
         maar dat hy moet hoor wat God         "Oom  Kilian,  die  Heer  het  dit  naaste aan die galg.                   My  vriend,  ek  was  'n  ooggetuie
         se woord sê: "Weet julle nie dat  goed gedink om nie my lewe te  Ek  kan  nie  die  toneel  vir  u  van die triomf van die Kruis en vir
         julle 'n tempel van God is en die  spaar nie, maar om my huis toe te  beskrywe wat toe daar afgespeel  niks  op  aarde  sou  ek  hierdie
         Gees van God in julle woon nie?  neem.  Miskien  het  Hy  nood-             het nie, toe hy sy een arm om sy  ondervinding wou gemis het nie.
         As  iemand  die  tempel  van  God  saaklike  werk  vir  my  daar.  Dink  ma  en  die  ander  om  sy  suster  Om te sien hoe die krag van God,
         skend, sal God hom skend, want  net  daaraan  Oom,  die  komende  geslaan  het.  Hulle  moes  die  die krag van die Bloed, deur die
         die tempel van God is heilig, en  Kersfees is ek in die hemel!"             laaste  keer  afskeid  neem  om  werking van die dierbare Heilige
         dit is julle" (1 Kor. 3:16-17).       Ek  sê  toe  vir  hom  dat  die  Here    mekaar  nooit  weer  op  aarde  te  Gees,  'n  geredde  moordenaar
         Dit  was  die  laaste  dat  Gert  ooit  Joh. 14 op my vrou se hart gelê  sien nie.                               triomfantlik deur die poorte dra,
         gerook het. God was vir hierdie  het en sy vra dat hy dit moet lees.  Te  midde  van  alles  was  hyself  maak hierdie dinge vir jou 'n baie
         jongman  'n  werklikheid  en  die  Ons twee het toe die versies om  kalm en bedaard toe ek by hom  groot werklikheid.
         Here se teenwoordigheid was so  die beurt gelees. Toe ons by die  inhaak  en  saam  met  hom  die  Mag dieselfde Christus, deur wie
         lieflik dat dit vir my, elke keer dat  14de  versie  kom,  sê  hy  skielik:  gang  afstap  na  die  dodesel.  Gert Lamprecht lewe en oorvloed
         ek hom besoek het, meer aan 'n        "Kan  ek  dit  nie  assebief  alleen  Terwyl  ons  loop,  het  hy  sy  van lewe gevind het, ook aan u
         voorportaal van die hemel as aan  verder lees nie, oom Kilian?"             geliefkoosde koortjie gesing:        die ewige lewe gee. Mag God gee
         'n dodesel laat dink het. Hy het  Toe hy by die 20ste versie kom,  Twyfel nie meer, vertrou die Heer.            dat dit so sal wees.
         nooit met afsku van die dodesel  kyk hy skielik op en sê: "Oom, ek  Hy stel jou nooit teleur.                    (AEB Boekhandel, Posbus 1376,
         of van die galg gepraat nie omdat  jaag,  want  ek  wil  graag  by  die  Al is jou nood ook nog so groot         Pretoria, 0001).
   5   6   7   8   9   10   11   12   13