Page 2 - Good News February 2009 paper
P. 2

“There’s Probably No God”



                   Vervolg van p. 1ervolg van p. 1  nie  laat  'ontspan'  soos  die
                   V
          oorgespoel  het  na  Spanje  en      advertensie voorstel nie!
          Italië. In Barcelona gaan dieselfde   Sover  het  één  busbestuurder
          boodskap op busse verskyn en in      geweier om so 'n bus te bestuur.
          Genoa,  Italië,  lui  dit  "The  bad   Hy is deur sy maatskappy huis toe
          news is that God does not exist.     gestuur met die belofte dat hulle
          The good news is that we do not      sal probeer dat hy nie een van die
          need him". Australië en Kanada is    spesifieke busse hoef te bestuur
          nog  besig  met  onderhandeling      nie, maar hulle het ook gesê dat
          met  hul  advertensiereguleerders    hulle  onafhanklik  is  van  die
          om die advertensies ook daar te      advertensies  wat  op  die  bus
          vertoon.                             geplaas word en niks verder kan
          Vertel  asseblief  vir  julle  vriende   doen nie.
          hiervan en bid saam met ons vir      Veral  in  hierdie  tye  waar  die
          hierdie mense. Bid ook dat hierdie   ekonomiese  krisis  baie  swaar
          advertensieveldtog  mense  sal  druk en letterlik duisende mense
          laat soek na die waarheid en na      daagliks hul werk verloor, is God
          God,  eerder  as  om  hulle  te  laat   die enigste hoop waaraan ‘n mens
          'ontspan' daaroor soos die adver -   kan  vashou.  Die  Satan  probeer
          tensie voorstel. Soos Dawie, ons     nou  selfs  mense  van  daardie
          predikant hier by die SA Gemeen  -   hoop  beroof,  en  hy  mag  nie       Christene  in  Engeland  en  die
          te  in  Londen  gesê  het,  verstaan   daarmee wegkom nie!                 ander  lande  waar  die  adverten-
          hulle duidelik nie die idee van 'n   Dit is wel waar dat hierdie veldtog   sies  vertoon  word  om  sterk  te
          liefdevolle Vader en God nie, want   'n geleentheid skep vir gesprekke     staan in hul geloof en ook vir die
          as ons God sou moes 'weggaan'        tussen  gelowiges  en  nie-           Here se leiding in gesprekke met
         van  ons  af,  sou  dit  hartver  -   gelowiges wat nie andersins sou       ateïste en ongelowiges.
         skeurend wees, en ‘n mens beslis      kon plaasvind nie. Bid asb. vir die            * Elmé, Londen
                                                                                              * Elmé, Londen
   1   2   3   4   5   6   7