Page 8 - Good News February 2009 paper
P. 8

“Wees  bly  wanneer  allerlei  weghardloop van die lewe en so
                                                                                     beproewings  oor  julle  kom”  beproewings  te  probeer  vry-
                                                                                     (JAKOBUS 1:2, NAV).                  spring,  gaan  nie  werk  nie.
                                                                                     Met  hierdie  versie  in  Jakobus  Beproewings sal wel een of ander
                                                                                     bedoel die Bybel nie dat ons moet  tyd oor jou pad kom.
                                                                                     vreugdevol  wees  as  ons  foute  Die goeie nuus is dat daar nie iets
                                                                                     maak en misluk nie. God kán ons  soos  nuttelose  beproewing  is
                                                                                     foute gebruik om ons te leer, maar  nie!  Met  elke  beproewing  het  jy
                                                                                     dit is nie wat Jakobus in gedagte  die  keuse  of  jy  dit  nuttig  gaan
                                                                                     het  nie.  Sommige  beproewinge  ervaar of nie. Dit laat jou dan groei
                                                                                     kom  oor  ons  pad,  want  in  ons  tot  'n  nuwe  geestelike  vlak.  Die
                                                                                     lewe  is  daar  definitief  swaarkry.  i n t e r e s s a n t e   d i n g   v a n
                                                                                     Alles gaan nie altyd volgens plan  beproewing  is  dat  dit,  soos  'n
                                                                                     verloop nie.                         snyerspak,  spesiaal  vir  jou
                                                                                     Gewoonlik  is  dit  nie  een  groot  gemaak  is.  Jou  naam  staan
                                                                                     ding  wat  skeefloop  nie,  maar  'n  daarop geskryf!
                                                                                     klomp  klein  goedjies.  Ons  Paulus het twee goed ontdek: (a)
                                                                                     ondervind  fisiese,  finansiële,  Die  rede  vir  die  beproewing:
                                                                                     emosionele  of  verhoudings-         “Sodat  ek  nie  hoogmoedig  sou
                                                                                     probleme wat ons onkant vang en  wees nie,” (2 Kor. 12:7, NAV) en
                                                                                     uitslaan!  Petrus  noem  dit  “die  (b)  Die  gevolg  van  die  beproe-
                                                                                     egtheid van (ons) geloof,” (1 Pet.  wing:  “My  (Christus  se)  krag
                                                                                     1:7, NAV).                           kom… tot volle werking,” (2 Kor.
                                                                                     Hoe lank of hoe groot jou beproe-    12:9, NAV).
                                                                                     wing  ook  al  is,  daar  is  nêrens  Soos 'n kleremaker jou meet vir 'n
                                                                                     waar  ons  hierdie  geloofs-         nuwe  pak  klere  wat  perfek  sal
                                                                                     beproewing  kan  vryspring  nie.  pas, stel die Heilige Gees ook die
                                                                                     Om dit te probeer vermy, is soos  beproewinge wat oor 'n mens se
                                                                                     om nie 'n toets te wil skryf nie en  pad kom, spesiaal op volgens jou
                                                                                     van  skool  te  verander!  Die  geestelike tekortkominge, om jou
                                                                                     volgende skool gaan ook toetse  te  vorm,  sodat  jy  meer  soos
                                                                                     hê, waarskynlik moeiliker toetse  Jesus kan word!
                                                                                     as  dié  van  die  skool  wat  jy  pas  (Sielskos:  Eks.  20:13,  Gen.  4:8-
                                                                                     verlaat het. Boonop is jou studie  16, Spr. 18:21, Matt. 5:21-22).
                                                                                     en  voorbereiding  nou  verder  [Die  Woord  vir  Vandag, Uitgawe
                                                                                     agter. Om die hele tyd te probeer  2/2008].
   3   4   5   6   7   8   9   10   11   12   13