Page 9 - Good News February 2009 paper
P. 9

NET EEN TREE!






                 ert du Plessis Lamprecht is op 9 September       weer saamgekniel en het ek God       hoor nie; maar julle ongeregtighede het 'n skeids-
                 1955 in die Hooggeregshof in Windhoek ter        belowe  dat  ek  voortaan  net  vir   muur  geword  tussen  julle  en  julle  God,  en  julle
          Gdood veroordeel weens die moord op Martin              Hom sou lewe. Danksy Sy liefde       sondes het Sy aangesig vir julle verberg, sodat Hy
          Vermeulen. Hier volg sy eie getuienis en daarna ook     en  genade  kan  ek  nou  met  die   nie hoor nie."
          die aangrypende verhaal van die persoon wat hom         grootste  vrymoedigheid  sê:  "Ek    Ek sê toe vir hom dat sy sonde daardie muur is wat
          geestelik bearbei en tot die laaste oomblikke tydens    leef nie meer nie, maar Jesus leef   sy gebede verhinder. Ons moet onthou dat as ons in
          die teregstelling, vergesel het.                        in my" (Gal. 2:20).                  die verlede sonde gedoen het, ons nie daarvan kan
          Toe ek nog baie klein was, het my moeder my een         Ek het vir mnr. Kilian gevra of rook   wegkom deur dit na agter oor ons skouer te gooi en
          dag hoor sing: "Jesus is die soetste Naam vir my".      sonde is, waarop hy vir my 1 Kor.    te dink dat ons daarmee klaar is nie, maar dat dit op
          Ek is nou twintig jaar oud en bevind my in 'n dodesel   3:16-17  voorgelees  het.  Dit  kom   daardie muur beland om dit nog hoër te maak. As
          waar ek op die voltrekking van die doodvonnis wag.      daarop  neer  dat  as  ons  nie  die   ons dan op 'n dag wil omdraai om ons toevlug tot
          Dit mag vir u vreemd klink, maar nóú eers kan ek        vrymoedigheid sou hê om voor 'n      God te neem, loop ons teen daardie muur van sonde
          werklik sing: "Jesus is die soetste Naam vir my!"       kansel  in  die  kerk  te  rook  nie   vas.
          As  kind  is  ek  in  'n  goeie,  godsdienstige  huis   omdat  ons  dit  as  'n  heilige  plek   Hy het die waarheid hiervan dadelik besef en toe kon
          opgevoed,  waar  my  moeder  vir  ons  as  kinders      van die Here beskou, al is dit met   ek verder aan hom verduidelik wat hy met daardie
          dikwels uit die Bybel voorgelees en geleer het om te    mensehande  gebou,  dan  is  ons     muur van sonde moes doen. Ek het 1 Joh. 1:9 aan
          bid. Omdat ons nie ryk was nie, was ek genoodsaak       liggame soveel te meer bedoel om     hom verduidelik en om dit vir hom meer werklik en
          om alreeds op vyftienjarige ouderdom die huis te        heilig  te  wees  omdat  Sy  hande   persoonlik te maak, het ek hom gevra om dit self te
         verlaat  om  vir  my  eie  onderhoud  te  gaan  werk.    ons  gevorm  het  en  Sy  Heilige    lees, met sy eie naam daarin. Ander Skrifgedeeltes
         Omdat ek nog deur die sonde verslaaf en verblind         Gees in ons wil woon. Van daardie    soos Joh. 1:12 en 6:37, het ook daartoe bygedra dat
         was, het ek spoedig begin glo dat die Bybel maar net     oomblik af het ek deur die liewe     hy die waarheid van God se groot verlossingsplan
         'n goeie boek was.                                       Here se bystand nog nie weer 'n      en vryspraak deur die geloof, goed verstaan het.
         Terwyl ek aan die weermag verbonde was, het ek op        sigaret  of  'n  pyp  in  my  hande                     Vervolg op p. 10Vervolg op p. 10
         'n dag uit die mag gedros en 'n dame ontmoet  op wie     geneem om te rook nie.
         ek dadelik verlief geraak het. Toe ek nie haar liefde    Ek  is  nou  volkome  gereed  om
         kon wen nie, omdat sy 'n ander vriend gehad het, het     Hom te ontmoet, want ek is deur
         ek doelbewus 'n vuurwapen gaan koop met die plan         die bloed van Christus verlos en
         om ons albei daarmee om die lewe te bring. Vandag        vergewe en Hy het aan my rus en
         sidder ek nog as ek dink aan die gevolge van so 'n       vrede gegee. As dit dan Sy wil is
         daad - dat dit my in my sonde sou laat sterf en vir      dat ek binnekort moet sterf, dan
         ewig verlore sou laat gaan het.                          gaan ek na die skone hemel waar
         Een aand, toe ek haar besoek het, met die doel om        Hy vir my 'n plek berei het om in
         eers vir haar en dan myself te skiet, het haar vriend    Sy  teenwoordigheid  vir  ewig  te
         onverwags op die toneel verskyn. In 'n onbesonne         gaan woon. Ek sal aanhou glo, Sy
         oombllik van woede en jaloesie het ek die wapen op       Naam  groot  maak  en  altyd
         hom gerig en die sneller getrek!                         uitroep:  "Ek  weet  my  Verlosser
         Terwyl  ek  amper  drie  maande  lank  verhoorafwag-     leef!"
         tend  was,  het  ek  van  'n  sekere  dame  'n  Bybel  as   Ek  lees  Ps.  23;  121;  116  en  103
         geskenk ontvang, waarin min of meer die volgende         elke oggend en aand en indien dit
         woorde geskrywe was: "May the Lord reveal Himself        Sy  wil  is  om  my  te  neem,  selfs
         to you in your time of need. He will save you if you     langs die weg van die galg, is dit
         will go to Him for help." Ek was egter nog volkome in    vir  my  NOG  NET  EEN  TREE.  Ek
         Satan se mag en daarom het ek eerder my toevlug na       verkies  dit  bo  'n  ordentlike
         iemand anders geneem wat saam met my 'n storie           sterfbed,  wat  die  moontlikheid
         versin het, waardeur ons gehoop het om die hof te        inhou dat ek vir ewig verlore sou
         mislei.                                                  wees!
         Dit  was  egter  'n  tevergeefse  poging.  Die  doods-
         vonnis  is  uiteindelik  in  die  hofsaal  oor  my  MENEER KILIAN VERTEL:
         uitgespreek, in die teenwoordigheid van my moeder.       Ek  het  vir  Gert  du  Plessis
         Ek was diep geskok en omdat ek nie geweet het hoe        Lamprecht die eerste Sondag na
         spoedig  dit  voltrek  sou  word  nie,  was  my  eerste   sy veroordeling in die gevangenis
         woorde aan die geregsdienaar wat my na die selle         besoek en sy eerste woorde aan
         vergesel het: "Is daar nog vir my tyd om my saak met     my  was:  "Meneer,  ek  bid  baie,
         God reg te maak?"                                        maar dit is asof ek teen 'n muur
         Die dag daarná het ek 'n pragtige Bybel as geskenk       vasbid".
         van  die  familie  van  die  vermoorde  jong  man        Ek slaan toe my Bybel oop by Jes.
         ontvang, met die volgende woorde daarin geskrywe:        59:1-2 en lees: "Kyk, die hand van
         "So  lief  het  God  die  wêreld  gehad,  dat  Hy  Sy    die Here is nie te kort om te help
         eniggebore Seun gegee het, sodat elkeen (ook jy)         nie, en Sy oor is nie te swaar om te
         wat in Hom glo, nie verlore mag gaan nie, maar die
         ewige lewe kan hê" (Joh. 3:16).
         'n Paar dae later het 'n sekere mnr. Kilian my kom
         besoek.  Al  kan  ek  nie  meer  alles  onthou  wat  hy
         daardie dag vir my gesê het nie, het die volgende
         paar tekste wat hy my laat lees het, 'n diep indruk op
         my gemaak: 1 Joh. 1:9; Joh. 1:12; 6:37. Hy het gevra
         dat ek my eie naam by 1 Joh. 1:9 moes inlees, wat so
         geklink het: "As Gert sy sondes bely, is Hy getrou en
         regverdig om Gert se sondes te vergewe en Gert van
         alle  ongeregtigheid  te  reinig".  Die  woorde  in  Joh.
         6:37 het my verseker: "En ek sal hom (Gert) wat na
         My toe kom, nooit uitwerp nie."
         Ons  twee  het  toe  saam  neergekniel  en  terwyl  ek
         gebid en aan die liewe Heer bely het dat ek gesondig
         het, het ek begin huil. Daarna het mnr. Kilian ook
         gebid  en  toe  ons  opstaan,  het  ook  hy  'n  traan
         afgevee.
         Van toe af het ek Ps. 23 gereeld gelees, maar ten
         spyte daarvan het ek maar weer begin vloek, leuens
         vertel en allerhande sondes gedoen.  Toe mnr. Kilian
         my  weer  besoek  het,  het  ek  besluit  om  eerlik  en
         openhartig met hom te wees. Daardie dag het ons
   4   5   6   7   8   9   10   11   12   13