Page 1 - Good News February 2010 paper
P. 1

it  was  net  na  17:00  toe  Anton  daardie     ryloper  wys  wat  net  buitekant    Oomblikke later was die ryloper in Anton se motor
                 Vrydagmiddag sy bagasie in sy motor laai en      Caledon  staan  en  duimgooi.  en saam het hulle na Bredasdorp vertrek.
          Ddie motorhuis se deur agter hom toetrek. Hy            Instinktief  het Anton  geweet  dat   "Die musiek... Is meneer 'n Christen?" Dit was die
          was op pad om by sy ouers in Bredasdorp te gaan         God  wou  hê  dat  hy  hierdie  man   ryloper  langs  Anton  wat  die  stilte  in  die  motor
          kuier. Dit was egter net toe hy die motorhuis se slot   moes oplaai. Maar hoekom?            verbreek het. "Ja, ek dien die Here met my hele hart.
          toedruk  dat  God  skielik  in  'n  beeld  aan  hom  'n   Met 'n maag wat draai en 'n hart   En jy?"
                                                                  wat al vinniger klop namate hy die   Die man het vir 'n oomblik gehuiwer waarop Anton
                                                                  spesifieke  area  buitekant  Cale-   na die volgende vraag beweeg het: "So wat doen jy
                                                                  don  genader  het,  het  Anton  al   vir 'n lewe?" Die man was 'n bakker in Bredasdorp
                                                                  meer begin bid. Sou die man daar     en het vir die volgende paar minute trots van sy
                                                                  wees? Tot voor daardie oomblik       werk vertel. Toe dit egter weer stil raak in die motor,
                                                                  het  Anton  se  beleid  om  nooit    het die man ongemaklik rondgeskuif terwyl hy half
                                                                  rylopers  op  te  laai  nie,  vas-   skaam begin: "Oor jou vraag of ek 'n Christen is..."
                                                                  gestaan.  Vandag  was  egter  Skielik het Anton 'n voorgevoel gehad dat wat nou
                                                                  anders…                              sou volg, dalk die rede mag wees waarom God hom
                                                                  Om nog 'n draai, deur nog 'n kloof   gestuur het om hierdie man op te laai.
                                                                  en toe... Skielik het Anton na sy    Dit was. In 'n half hees stem het die ryloper begin
                                                                  asem  gesnak.  Nie  ver  voor  hom                       Vervolg op p. 8Vervolg op p. 8
                                                                  nie, het die man gestaan - presies
                                                                  net  soos  wat  hy  hom  'n  uur
                                                                  vantevore  "gesien"  het.  Sonder
                                                                  om twee maal te dink, het Anton
                                                                  langs die pad afgetrek en waar hy
                                                                  die  ryloper  in  sy  tru-spieëltjie
                                                                  dopgehou het soos hy naderdraf,
                                                                  het  hy  vir  oulaas  kliphard  in  sy
                                                                  motortjie  gebid:  "Here,  ek  doen
                                                                  dit  nou  uit  gehoorsaamheid  aan
                                                                  U. Asseblief, beskerm my."
   1   2   3   4   5   6