Page 7 - Good News February 2012 paper
P. 7

aie mense wonder wat die      Niemand sal stry as ons sê dat die
                 huidige  nuusgebeure  ontdekking  en  verkryging  van
          Bimpliseer.  Hoe  verstaan           kennis deur die eeue heen algaan-
          ons  al  die  opstande,  vloede,     deweg  toegeneem  het  nie.
          aardbewings, morele en sedelike      Trouens,  in  óns  dag  begin  die
          verval en ekonomiese probleme?       geweldige  kennisontploffing  en
          In  5  VOOR  MIDDERNAG?  word        bekendmaking  daarvan  deur
          wêreldgebeure  in  die  lig  van     tegnologiese  en  andersoortige
          Bybelse profesieë ondersoek.         media  amper  ‘n  probleem  word,
                                               omdat die mens naderhand nie so
          Hierdie boek is nie bedoel om ‘n     ‘n magdom kennis kan hanteer en
          teologiese handboek te wees nie.     absorbeer nie.
          Dit  is  ook  nie  ‘n  gedetailleerde
          geskiedenisboek  oor  die  lotge-    Daarom  is  daar  baie  min  mense
          valle van mense oor al die eeue      wat nie vandag nadink of vrae vra
          heen, of   net oor die volk Israel   oor al die ontstellende dinge wat
          nie. Dit is slegs ‘n baie beknopte   daagliks in ons wêreld gebeur nie.
          voëlvlug-oorsig van die skepping     Sommige  begin  wonder  of  daar
          van die mens, sy wel en wee op       nie  sprake  is  van  interaksie
          aarde,  en  dan  ten  laaste  sy     tussen  ons  aardse  bestaan  en
          eindbestemming.                      hemelse bemoeienis nie.

          Ons lees in die boek Daniël:         In gemelde teksvers word dit aan
          “En  jy,  Daniël,  hou  die  woorde   Daniël gestel dat “die kennis sal    vir ons “oopgemaak”, verhelder,      Vader,  Jesus  die  Seun,  en  die
          geheim  en  verseël  die  boek  tot   vermeerder”.  Ons  glo  dat  die     of  ontsluit  word.  Hierdie  boek   Heilige Gees sal bring!
          die tyd van die einde toe; baie sal   “kennis”  wat  hier  ter  sprake  is,   poog  om  net  kortliks  te  beskryf
          dit  deursoek,  en  die  kennis  sal   hoofsaaklik  te  doen  het  met  die   hoe  Bybelse  kennis  en  inligting   Die boek 5 VOOR MIDDERNAG?
          vermeerder” (Daniël 12:4 OV).        visioene of geheime wat God aan       perspektief  kan  bring  op  daag-   is  beskikbaar  teen  die  onoor-
                                               Daniël  toevertrou  het.  Die  uitleg   likse wêreldgebeure.               treflike prys van slegs R100! Die
          “En  jy,  Daniël,  hou  die  woorde   (kennis) daarvan is verseël tot die                                       outeurs is dr. Japie en Huegene
          geheim  en  verseël  die  boek  tot   eindtyd toe.                         Hierdie boek gee ‘n verstaanbare     Venter,  uitgewers  van  “Goeie
          die eindtyd toe. Baie mense sal                                            uiteensetting van wêreldgebeure      Nuus”/ “Good News”.   Vir enige
          oor  die  gebeurtenisse  navraag     Aangesien ons van mening is dat       en  geestelike  ingrypings.  Ons     navrae en bestellings [ook pos-
          doen  om  begrip  daarvan  te  ons wel in die eindtyd leef, is dit         opregte bede is dat hierdie boek u   bestellings], skakel ons gerus by
          probeer kry (Daniël 12:4 NV).        moontlik  dat  hierdie  kennis  nou   as  leser  net  nader  aan  God  die   018 293 1996 of 074 254 2319.
   2   3   4   5   6   7   8   9