Page 8 - Good News February 2012 paper
P. 8
“Die woord van die Here is volmaak: dit gee doen die Woord van God - en jy vind lewe,
lewe. Die onderwysing van die Here is insig, wysheid, lewenskoers, blydskap,
betroubaar: dit gee wysheid …Die bevele sekuriteit en onwankelbare vastigheid in 'n
van die Here dui die regte koers aan: dit tollende en tuimelende wêreld.
bring blydskap. Die gebod van die Here is Natuurlik gaan dit fyner tydsbeplanning verg
helder: dit gee insig” (Psalm 19:8,9). … maar het jy dit wat die Woord jou bied, nie
Koop hierdie motor, sê die advertensie. Let dringend nodig nie?
op die aerodinamiese ontwerp; voel die Die meeste mense loop met die gedagte dat
ondersteuning wat die rugleuning van die die beloftes in die Woord van God vir
wetenskaplik-ontwerpte bestuurdersitplek krisistye bedoel is: Dat God se beloftes soos
bied. Koop hierdie motor en kry 'n 100 000 inspuitings werk. Wanneer jy regtig ernstig
kilometer-waarborg, verhoogde status, 'n siek is, haas jy jou na die dokter en vra dat hy
lugkussing vir beskerming, lae brandstof- jou 'n inspuiting in plaas van stadig- Die beloftes in die Woord van God is nie soos pleisters
verbruik, 'n onoortreflike remstelsel… werkende pille moet gee. Die inspuiting moet wat haastig op wonde geplak word nie: die beloftes
As denkende mens bedink jy die voordele jou deur die krisis help. Dis wat God se van God hou ons gees gesond, ons oë stralend, ons
van die motor. beloftes is, dink ons. Stewige en onmisbare harte heel, ons hoop lewend, en ons gedagtes vars.
Jy besluit: die aankoop van hierdie motor hupstootjies in krisistye. Kan jy leef sonder dit wat die Woord jou kan gee?
gaan fyner finansiële beplanning van my Niks is verder van die waarheid af nie. Natuurlik nie. Eet dan die Woord!
verg, maar ek het dit wat hierdie motor my Die beloftes van God het met bestendige
bied, werklik nodig. groei, met jou daaglikse lewenskwaliteit, met Gebed: Here, ek het U Woord nie lief genoeg nie,
Die moderne mens het nie net 'n motor met 'n wysheid en insig, met jou gemoedstoestand daarom bestee ek nie naastenby genoeg tyd daaraan
lugkussing nodig nie. Hy het lewe, wysheid, te doen. Die beloftes van God is soos brood, nie. Ek kan maar net pleit dat U my vertrapping van dit
blydskap, insig en sekuriteit nodig. soos jou stapelvoedsel: dié wat nalaat om wat lewe, wysheid, blydskap en insig kan gee, sal
Koop die motor - en jy bekom 'n 100 000 elke dag daarvan te eet, sal altyd honger, vergewe. Maak my asseblief honger na U Woord.
kilometer-waarborg. onrustig, soekend, onbehaaglik en onge- [Uit: Beloftes van Reën en Dou, Maretha Maartens,
Bestudeer, eet, absorbeer, lees, oordink en lukkig voel. Aktuapers,1996].
Die huidige gesinsnood is miskien ‘n effek op die gesinslewe van die wêreld.
groter gevaar vir ons samelewing as die Een van die groot tragedies van ons
atoombom. samelewing is egskeiding en onge-
- Billy Graham lukkige huwelike. Soms skei mense en
vernietig kinders se lewe. Soms bly
Spr. 27:8 - “Soos ‘n voël wat sy nes net so mense met groot haat bymekaar en
los, so is ‘n man wat sy gesin in die steek vernietig kinders se lewe. Kom ons werk
laat.” hard om elke tragedie teë te werk wat
gesinne kan seermaak of vernietig.
Daar is baie tragedies in ons samelewing.
Gesinne spat uitmekaar deur egskeiding Gebed: Vader van gesinne, bewaar
en dood. Wie sal 11 September 2001 asseblief ons gesinne teen die aanslae
vergeet? van die duiwel. Laat ons besef dat U
Vigs maak daagliks in Afrika dieselfde gesonde gesinne wil hê. Amen.
hoeveelheid mense dood. Dit laat ‘n klomp [Uit: Pitkos vir die Pad, Annes Nel, CUM,
kinders wees. Feitlik elke tragedie het ‘n 2004] http://www.novilibrary.org