Page 4 - Good News February 2014 paper
P. 4

BLADSY 4                   GOEIE NUUS/GOOD NEWS                        TEL. (018) 293 1996 FAKS (018) 297 2308                   FEBRUARIE 2014















































                                                                                      GOD is die BRON van alle seëninge, die VOEDINGSAAR van ons lewens.
                                                                                      Rus, kalmte en vrede bied HY in die weivelde van SY goedertierenheid.


                                                                                      Sal ons dan nie ons versadiging soek in die dieptes van GOD en SY WOORD
                                                                                      nie? Hy bied die onverganklike, die ewige, die waaragtige!


                                                                                      Laat  ons  opnuut  besef  hoe  verganklik  óns  is:  ‘n  pure  nietigheid  -  ‘n
                                                                                      asemtog!

                                                                                      Daarteenoor  dring  GOD  se  ALMAG,  Sy  GROOTHEID  en  onbeskryflike
                                                                                      LIEFDE  ons  tot  vrywillige  AANBIDDING!  Daarom  buig  ons  in  diepe
                                                                                      nederigheid en erkentlikheid voor HOM neer en betuig ons innige dank ...
                                                                                      © Huegene Venter
   1   2   3   4   5   6   7   8   9