Page 5 - Good News February 2014 paper
P. 5

O       ns ken almal die versoeking   Dit was in Nehemia se tyd al so. By al   Om voort te vaar sonder om land te   Maar die neerslagtigheid, die moede-
                  om halfpad tou op te gooi. By
                                                                                     sien, is die toets vir volharding.
                                               die moeilikhede waarmee hy te doen
                                                                                                                          loosheid kán oorwin word. Hy kan 'n
                  die  wegspring  is  daar  gekry  het  toe  hy  die  mure  van
                                                                                                                          doelbewus voortvaar.
          gewoonlik  groot  geesdrif  en  baie   Jerusalem herstel het, moes hy steeds   Dis op elke gebied van die lewe so. Dis   nuwe  wêreld  ontdek  as  hy  net
                                                                                     so met die skilder wanneer hy aan sy
          gewilliges om jou aan te moedig. As   teen hierdie gevaar waak. Sy werks-  skildery werk; met die predikant wat   Laat  ons  onthou  dat  God  in  Sy
          die eindpaal eers in sig is, is dit ook   mense het telkens gedreig om hom in   sy  preek  voorberei,  met  die  maat-  Woord aan ons sê: “Ek is die begin en
          nie  so  moeilik  om  jou  laaste  bietjie   die steek te laat omdat dit nie vir hulle   skaplike hervormer in sy stryd teen   die einde, die Alfa en die Oméga.” Hy
          krag in te span nie.                 gelyk het of hulle ooit met dié groot   euwels, die sendeling in sy arbeid op   gaan met ons regdeur van A tot Z en
          Maar in die middeltrek - dáár lê die   onderneming sou klaarkry nie. “Ons   die voorposte.  Dis die aanhou wat tel.  sal ons by die middeltrek nie in die
          moeilikheid.  Die  gloed  van  die   kan aan die muur nie bou nie,” het    Dis  in  die  middeltrek  dat  die  hart   steek laat nie! Hy is nie net 'n God
          wegspring-geesdrif  het  afgekoel,  en   hulle  gesê.  “Ons  krag  beswyk.  Die   dwing om in die skoene te sak. Dit geld   wat  troon  op  die  berge  van  ver-
          die helderheid van die doelwit verdof.   puinhoop is te groot.”            ook  die  middeljare  van  die  mens  se   heerliking  nie,  maar  'n  God  van
          Hierdie middeltrek is die moeilikste.   In  die  dagboek  van  die  seevaarder   lewe. Dis in dié tydperk, wanneer die   liefde  wat  naby  ons  is,  ook  in  die
          Dis  hier  waar  baie  verongelukte   Columbus  is  daar  één  sinnetjie  wat   gebou van die lewe nog halfklaar is,   valleie van eentonigheid, roetine en
          ondernemings  en  onuitgevoerde      meer  dikwels  as  enige  ander  voor-  dat  die  mens  die  meeste  las  van   teleurstellings.
          voornemens  lê.  Moedeloosheid,  wat   kom: “Vandag het ons voortgevaar.”   neerslagtigheid  het.  Sy  lewe  begin
          so algemeen by die mens is, laat hom   NIE:  “Vandag  het  ons  land  gesien”   eenselwig  en  doelloos  lyk  -  hy  raak   [Uit: 'n handdruk in die herfs, dr. H J
          lus voel om tou op te gooi.          nie.                                  moedeloos...                         Piek, NG Kerk-Uitgewers].
   1   2   3   4   5   6   7   8   9