Page 10 - Good News February 2016 paper
P. 10

"Jesus  het  daarvandaan  wegge-      LAAT NIEMAND JOU KEER NIE            mak  olyfboom  se  stam  ingeënt     teken van ongeloof is om meer as
          gaan en na die streke van Tirus en                                         nie.  Handelinge  1:8,  wat  die  een keer te vra. Nadat jy gevra het,
          Sidon toe vertrek. 'n Kanaänitiese   So anders as gewoonlik, sê Jesus      opdrag gee dat die Evangelie tot     moet jy net in die geloof dankie sê.
          vrou  wat  in  daardie  gebied  niks vir hierdie vrou wat by Hom           aan  die  eindes  van  die  aarde    Hierdie  vrou  het  egter  nie  van
          gewoon  het,  het  onverwags  by     pleit ter wille van haar dogter wat   geneem  moes  word,  is  nog  nie    hierdie opvatting geweet nie. Sy
          Hom  aangekom.  Sy  het  aanhou-     in die mag van 'n bose gees was       uitgespreek nie.                     het  geweier  om  deur  enigiets  of
          dend geroep: 'Ontferm U oor my,      nie. Sy het egter nie opgehou roep                                         enigiemand afgesit te word. Leer
          Here, Seun van Dawid! My dogter      nie - so anders as ons wat na die     Ten diepste kan ons egter aanvaar    by haar.
          is in die mag van 'n bose gees en    eerste  of  tweede  probeerslag  dat  dit  nie  die  eintlike  rede  vir
          dit gaan sleg.' Maar Hy het haar     sommer  moed  opgee.  Sy  het         Jesus  se  aanvanklike  stilswye     Here,  ek  skep  moed  en  wil  met
          niks geantwoord nie. Sy dissipels    aangehou,  totdat  die  dissipels     was nie. God het immers reeds in     nuwe vasberadenheid my versug-
          kom  toe  by  Hom  en  vra:  'Stuur   later geïrriteerd vir Jesus vra om   die Ou Testament vir die heidene     tinge na U toe bring. Amen.
          haar  weg,  want  sy  hou  aan  met   haar weg te stuur, "want sy hou      wonders gedoen. Dink maar aan
          skreeu  hier  agter  ons.'  Jesus    aan  met  skreeu  hier  agter  ons"   Naäman,  'n  Siriër,  wat  van  sy   PRAGTIGE SKAAMTELOOSHEID
          antwoord: 'Ek is net na die verlore   (Matt.  15:23).  Soos  met  die  melaatsheid  genees  is.  God  het
          skape  van  die  volk  Israel  toe   vermeerdering van die brood, toe      toe  reeds  gewys  dat  Sy  genade   Hoeveel  van  ons  sou  ná  hierdie
          gestuur.' Maar die vrou kom kniel    die  dissipels  net  van  die  skare   ook die heidene insluit. Dink net   desperate, gelowige, maar futiele
          voor Hom en sê: 'Here, help my!'"    ontslae wou raak, is daar by hulle    aan die Assiriese stad Ninevé wat    pogings  om  'n  wonderwerk  van
          (Matt. 15:21-25).                    geen  diep  medelye  met  en  ware    Hy  gespaar  het  toe  hulle  hul    die  Here  te  ontvang,  steeds
                                               omgee vir hierdie vrou nie.           bekeer en hulle in sak en as voor    aanhou  vra  het?  Hierdie  vrou
          Die  verhoog  was  reg  vir  'n                                            Hom verootmoedig het.                gaan  selfs  nog  verder.  Haar
         wonderwerk. Alles wat nodig was       Daar is 'n hele paar dinge wat ons                                         smeking  word  meer  intens.  Sy
         vir  Jesus  om  'n  wonderwerk  te    by  hierdie  vrou  kan  leer.  Een    Selfs Jesus het voor die tyd al vir   openbaar  nou  wat  Johannes
         doen, was daar.                       daarvan is om nie toe te laat dat     die  heidene  wonderwerke  Chrisostomus,  die  bekende
                                               ander  -  veral  dié  wat  rondom     gedoen.  Dink  aan  die  besetene    Kerkvader  uit  die  vyfde  eeu,
         Eerstens was daar smart, nood -       Jesus is - ons keer nie.              van Gadara, 'n stad in Dekapolis     "pragtige  skaamteloosheid"
         'n krisis waaraan mense niks kon      Hier was dit die mense naaste aan     in  Sirië.  Nee,  daar  was  'n  ander   genoem het. Sy kniel voor Jesus
         doen nie.                             Jesus - Sy dissipels - wat vir haar   rede vir Sy aanvanklike stilswye.    neer. Die 1953-vertaling sê sy het
         Tweedens was daar geloof. Hoor        'n struikelblok was, wat wou keer     Hy,  wat  alles  geweet  het,  het   voor Hom neergeval.
         net hoe spreek die vrou Hom aan:      dat  sy  iets  van  Jesus  ontvang.   geweet  dat  hierdie  vrou  'n  Sien  die  beeld,  daar  in  'n  stof-
         "Here,  Seun  van  Dawid!"  Die       Ons hoor dit deesdae meer as ooit     uitstaande  geloof  gehad  het,  'n   straat in antieke Tirus: 'n vrou wat
         benaming "Seun van Dawid" was         tevore: dat Christene, kerkmense,     geloof  wat  'n  voorbeeld  vir  Sy   haar smekend verneder in die stof
         die  Joodse  titel  vir  die  Messias.   verantwoordelik  is  daarvoor  dat   dissipels  en  vir  alle  gelowiges   aan  die  voete  van  Jesus.  Haar
         Dit  het  beteken  hierdie  vrou  het   ander niks meer met die Here of     deur die eeue heen sou wees. En      smart  is  só  groot,  haar  despe-
         Jesus  as  die  Messias  erken.  'n   met die kerk te doen wil hê nie.      dit sou weldra duidelik word...      raatheid  só  intens:  "pragtige
         Heidense vrou wat Jesus as die        Mohandas  Gandhi  se  woorde                                               skaamteloosheid!"
         Messias  erken!  Wat  Sy  volks-      eggo  die  sentiment  van  vele       Open my oë, Here, sodat ek kan
         genote  nie  gedoen  het  nie,  het   mense:  "Ek  sou  maklik  in  leer wat ware geloof in U is. Amen.          'n  Mens  voel  amper  dat  hierdie
         hierdie vrou gedoen.                  Christus  kon  glo  as  dit  nie  vir                                      twee  woorde  nie  saam  gebruik
         Derdens  was  daar  'n  kind  in      Christene was nie."                      LEER BY 'N HEIDENVROU             kan  word  nie.  Kan  skaamte-
         ellende.  Hierdie  vrou  het  nie  vir                                                                           loosheid pragtig wees? Is dit reg
         haarself  kom  pleit  nie,  maar  vir   Natuurlik is dit verskriklik jammer   Stel  jou  voor  jy  staan  in  hierdie   dat 'n mens so knaend by die Here
         haar kind.                            en  'n  verskriklike  aanklag.  Maar   vrou  se  skoene.  Jy  het  'n  groot   kan aandring op iets? Of kan dit
         Vierdens, en die belangrikste van     op die ou end kan nie een van ons     smart in jou huis - jou dogter is    wees  dat  juis  dít  geloof  in  die
         alles,  die  Een  wat  wonderwerke    ander verantwoordelik hou vir dit     erg onder die invloed van 'n bose    uiterste  vorm  is,  en  dat  dít  die
         doen,  was  teenwoordig  -  Jesus     wat ons nie van die Here ontvang      gees.  Jy  het  van  Jesus  gehoor,   Here  nie  aanstoot  gee  nie?  Die
         Sélf was daar! Inderdaad was al       het nie. Hierin stel dié vrou vir ons   dat  Hy  graag  genade  betoon  en   einde van hierdie verhaal beves-
         die  bestanddele  vir  'n  groot  'n voorbeeld: Haar  behoefte aan          wonders doen vir mense in nood.      tig dit inderdaad.
         wonderwerk aanwesig.                  die Here was so groot dat sy haar     Jy hoor dat Hy in jou stad is en
                                               nie laat ontsenu of laat afsit het    gaan soek Hom. Wanneer jy Hom        Daar  is  'n  algemene  persepsie
         Maar dan gebeur die onverstaan-       nie - nie eens deur die dissipels     vind, roep jy gelowig na Hom en      onder  baie  dat  'n  bulhond  nie
         bare,  die  onverklaarbare!  Jesus    nie. Volg haar voorbeeld. Moenie      bely dat Hy die Messias is. Maar     sommer los as hy eers vasgebyt
         antwoord haar nie eens nie. Geen      toelaat dat enige Christen, ouder-    dan ignoreer Hy jou! Hy antwoord     het  nie.  Mense  glo  dat  hierdie
         woorde van bemoediging of troos       ling of leraar jou ontmoedig nie.     jou nie eens nie. Dan raak jy lastig   honde  se  kake  as't  ware  sluit
         kom oor Sy lippe nie. Geen gebed      Hou aan roep tot God - totdat jy Sy   in die oë van Sy dissipels, en hulle   wanneer  hulle  vasbyt.  Dis
         tot God, geen aanraking nie! Hy       antwoord kry!                         vra Hom om jou weg te stuur. Sy      waaraan  hierdie  vrou  se  despe-
         steur Hom skynbaar nie eens aan                                             antwoord is ontmoedigend. Hy sê      raatheid en geloofsvolharding my
         haar nie. Die ore wat gewoonlik so    Help my, Here, dat mense my nie       dat Hy nie vir heidene, vir mense    laat  dink.  Sy  was  desperaat
         gou is om 'n hulpgeroep te hoor,      van U af weghou nie. Amen.            soos jy, gekom het nie, maar vir     genoeg  om  Jesus  in  die  geloof
         het  oënskynlik  doof  geraak.  Die                                         die uitverkore volk, die Jode.       vas te gryp, net soos Jakob wat
         lippe  wat  gewoonlik  heuning  vir    WAAROM HET HY STILGEBLY?                                                  daar  by  Jabbok  met  die  Engel
         die behoeftiges drup, is stil. Die                                          Hoeveel  van  ons  sou  daarna       geworstel en gesê het: "Ek sal jou
         fontein waaruit nog altyd strome      Na Sy aanvanklike stilswye en die     steeds probeer het? Steeds gevra     net  los  as  jy  my  seën"  (Gen.
         van  seën  gevloei  het,  het  skyn-  aandrang van Sy dissipels om die      het? Wie sou dan nog aangehou        32:26).  Jesus  sou  uiteindelik  te
         baar  opgedroog.  Die  Een  wat       vrou weg te stuur, gee Jesus nou      bid en glo het? Hierdie vrou het!    kenne  gee  dat  Hy  nie  aanstoot
         gewoonlik vra: "Wat wil jy hê moet    die rede vir Sy stilswye - of altans,   Ons  kan  aflei  dat  Jesus  hierdie   geneem  het  nie,  maar  dat  Hy
         Ek  vir  jou  doen?"  stel  skynbaar   só lyk dit. Hy het 'n sekere opdrag   "verskoning"  -  dat  Sy  bediening   eerder in verwondering oor haar
         nie belang nie.                       van  Sy  Vader  gehad.  In  Matteus   tot  die  Jode  beperk  was  -  net   geloof gestaan het.
                                               10:5  het  Jesus  reeds  vir  Sy      gebruik het om aan Sy dissipels
         Hoe dikwels ervaar ons dieselfde.     dissipels die bevel gegee om nie      en aan ons almal te wys wat ware     Ek wil U - onbeskaamd en despe-
         In ons smart roep ons tot die Here    na die heidennasies te gaan nie,      geloof  is  -  volhardende  geloof  -   raat  -  vasgryp  in  die  geloof,  my
         - en tog lyk dit of Hy nie hoor nie,   maar  "na  die  verlore  skape  van   geloof wat nie moed opgee nie.      Here. Amen.
         of Hy Hom nie aan ons steur nie.      die  volk  van  Israel".  Die  opdrag   Hy wou ons ook wys hoe 'n mens
         Waarom anders antwoord Hy ons         was duidelik: Eers die Jode, dan      moet  optree  wanneer  jou  gebed     WANNEER KOM DIE WONDER?
         dan nie? Maar wag 'n bietjie! Lees    die  heidene.  Jesus  het  nog  nie   oënskynlik  nie  dadelik  beant-
         hierdie verhaal verder. Kyk hoe dit   gesterf  nie.  Die  voorhangsel  het   woord word nie.                     "Hy sê vir haar: 'Dit is nie mooi om
         ontvou... en jy sal beter verstaan!   nog nie middeldeur geskeur nie.       Miskien  het  ook  jy  al  die  lering   die kinders se brood te vat en vir
                                               Die  muur  van  skeiding  was  nog    gehoor dat 'n mens net een maal      die  hondjies  te  gooi  nie.'  'Dit  is
         Here,  berei  my  voor  vir  'n  nie  afgebreek  nie  (Ef.  2:14).  Die     vir die Here moet vra wanneer jy in   waar,  Here,'  sê  sy,  'maar  die
         wonderwerk! Amen.                     wilde olyftak was nog nie op die      geloof  bid,  en  dat  dit  eintlik  'n        Vervolg op p. 11
   5   6   7   8   9   10   11   12   13