Page 2 - Good News February 2016 paper
P. 2

oerantopskrifte  verskaf  wêreld leef, word hierdie begeerte        kringe het sg. "vryheid" 'n term vir
                daagliks  aan  ons  die  al hoe intenser. Ons raak benoud            losbandigheid  en  eie  gewin
          Ksleutelwoorde  wat  die  en  bevrees  as  ons  sien  hoedat               geword. Hierdie soort "vryheid" is
          noodkrete van die menslike hart      geweld  en  vernielsug  toeneem.      geen  werklike  vryheid  nie,  want
          uitspel.                             Bekommerd  slaan  ons  wêreld-        die  mens  bly  steeds  slaaf  van
                                               gebeure gade, maar GOD     belowe     homself en van ander as hy nog
          Angs,  benoudheid,  kommer,  in  Ps.  46:2-3  dat  HY  vir  ons  'n        nie tot die besef gekom het dat die
          onrus,  onsekerheid,  ontrou,  die   TOEVLUG     en  STERKTE     is.  As   belofte wat opgeteken is in Joh.
          bevolkingsontploffingskwessie,  HULP        in benoudhede is HY in hoë     8:36  -  "As  die  SEUN  julle  dan
          voedseltekorte,  siekte  en  dood    mate beproef en ons hoef nie te       vrygemaak  het,  dan  sal  julle
          het  huishoudelike  begrippe  vrees nie, al waggel die aarde en            waarlik vry wees" - ook vir hom
         geword  en  die  mens  word  al wankel die berge weg in die hart            geldig is nie.
         gekondisioneer  om  daarmee  van die see. WAT 'N BELOFTE!
         saam te leef, so asof dit alledaags                                         Nog 'n basiese behoefte van die
         behoort te wees.                      VASTIGHEID    is by die ROTS DER      mens is VOEDSEL.     In Matt. 6:25-
                                               EEUE   te vind en dit is alleenlik HY   34 toon die Heiland só duidelik dat
         Geweld  is  aan  die  orde  van  die   wat in staat is om ons uit AL ons    ons ons nie hoef te bekommer oor
         dag en spanning neem toe. Dit is      angste te red (Ps. 107:6). Dokters    wat  ons  sal  eet  of  wat  ons  sal
         asof die aarde al vinniger om sy      en  psigiaters  mag  tydelik  ver-    drink of wat ons sal aantrek nie.
         as tol en ons harte en sinne net nie   ligting en genesing bring, maar dit   Hy wéét dat ons al hierdie dinge
         kan  byhou  by  die  gejaagde,  is  ALLEENLIK           die  HERE    wat    nodig het en Hy belóóf om dit vir
         veeleisende en dikwels chaotiese      ewigdurende  VREDE,  RUS  en          ons by te voeg as ons in die éérste
         lewensomstandighede nie.              GENESING      bied.  Also  is  die  plek  soek  na  die  Koninkryk  van
                                               belofte in Joh. 14:27 só kosbaar:     God en SY Geregtigheid.
         Ekonomiese,  politieke  en  maat-     "Vrede  laat  EK  vir  julle  na,  MY
         skaplike  toestande  beïnvloed  vrede gee EK aan julle; nie soos            Daar is seker géén winkel in die
         elke  individu  direk  of  indirek  en   die wêreld gee, gee EK aan julle   ganse  wêreld  wat  die  volgende
         ons  kan  nie  afsydig  staan  ten    nie.  Laat  julle  hart  nie  onsteld   aanbod as belofte sal maak nie:    CHRISTUS JESUS vir ons is.
         opsigte  van  die  eise  wat  in  die   word en bang wees nie."             "ALMAL wat dors het, kom na die
         wêreld  gestel  word  nie,  want  as                                        waters; en wie geen geld het nie,    Hierdie  gejaagde  wêreld  veroor-
         gevolg  van  hedendaagse  kom-        In 'n wêreld waar regeringshoofde     kom,  koop  en  eet;  koop  sonder   saak dat ons almal smag na    RUS,
         munikasiemedia  het  lande  sit-      en amptenare lande deurkruis in       geld  en  sonder  prys,  wyn  en     na stilte, na afklim van die immer
         kamergaste van mekaar geword.         'n  poging  om  vrede  te  bewerk-    melk!"  (Jes.  55:1).  Verder  sê    bewegende wêreldmallemeule. IS
                                               stellig, is dit wonderlik om vas te   CHRISTUS   dat HY die BROOD    van   DAAR RUS? Matt. 11:28 beloof dit
         Kom ons wel tot stilstand en neem     hou aan die belofte dat die VREDE     die  LEWE   is  (Joh.  6:48)  en  HY   aan ons: "Kom na MY toe, almal
         ons die situasie in oënskou, skyn     van  GOD    wat  alle  verstand  te   belowe  dat  diegene  wat  van  wat vermoeid en belas is en EK
         dit asof ons 'n duistere toekoms      bowe gaan, ons harte en sinne sal     dáárdie Brood eet, tot in ewigheid   SAL  julle   RUS  GEE."  In  die
         tegemoetgaan...                       bewaar in Christus Jesus (Fil. 4:7)   sal lewe! (Joh. 6:51). Dís 'n belofte   bekende Ps. 23 verneem ons dat
                                               en  dat  ons,  wat  as  sondaars      wat  elke  dag  die  prominentste    HY  ons  heenlei  na  waters  waar
         MAAR die   WOORD van    GOD het 'n    vyande  van  God  was,  ook  deur     plek  in  elke  nuusmedium  moet     RUS is, sodat ons daar water kan
         antwoord  en  oplossing  vir  elke    JESUS   vrede by God het! (Rom.       inneem!                              skep met vreugde uit die fonteine
         probleem,  vir  elke  situasie,  vir   5:1). In die hede, maar ook in die                                        van heil (Jes. 12:3).
         elke krisis. In hierdie wêreld van    toekomstige  lewe,  is  ons  deel-    Hoewel  die  mens  al  roemryke
         bitter-suur  ondervindinge  en  leë   genote van die VREDE     van GOD      mediese  en  ander  prestasies  Water  werk  kalmerend  in  op  die
         beloftes  van  mense,  lees  ons  in   omdat  SY  beloftes  EWIG      en  behaal het, kon hy nog geen dooie      gemoed; dit les die dors, dit gee
         Ps. 119:103 - "Hoe soet is U belof-   WAAR   is.                            lewendig maak nie en allermins te    lewe  en  bewerkstellig  groei.
         tes  vir  my  verhemelte,  meer  as                                         kenne gee dat hy oor die mag of      Daarom  is  dit  so  'n  liefdevolle
         heuning vir my mond." Ons kan         Skuldgevoelens  beroof  menige        kennis  beskik  om  onsterflikheid   daad van die Vader dat HY belowe
         dus  letterlik  smaak  dat  die  Here   mens  van  gemoedsrus.  Hoe  te  bewerkstellig.  Aan  die  VER-          om ons na rustige waters te lei en
         goed is.                              genadig  is  God  wanneer  Hy  GANKLIKHEID            van  die  lewe  kon   dat strome van lewende water uit
                                               belowe  om  ons  van  ons  SKULD      die mens nog nooit iets doen nie.    ons binneste sal vloei (Joh. 7:38).
         Omdat    JESUS  CHRISTUS  gister      VRY  TE  SKELD:      "As  iemand      Daarom sou 1 Kor. 15:53-54 ewe
         en  vandag  dieselfde  is  en  tot  in   gesondig  het,  ons  het  'n  VOOR-  trefferhoofopskrifte  kon  wees:   Op  hierdie  problematiese  en
         alle ewigheid (Hebreërs 13:8), kan    SPRAAK  by  die  Vader,  JESUS        "Want  hierdie  verganklike  moet    doolhofagtige  lewenspad  sê
         ons  op  Sy  beloftes  staatmaak,     CHRISTUS,  die  Regverdige.  En       met  onverganklikheid  beklee  Christus  dat  HY  die        WEG,  die
         want God is nie 'n mens dat Hy        HY  IS  'n  versoening  vir  ons      word,  en  hierdie  sterflike  moet   WAARHEID  en  die  LEWE  is.
         sou lieg nie. Daarom is Sy erfenis    sondes (skuld), en nie alleen vir     met  onsterflikheid  beklee  word.   Daarmee belóóf HY aan ons 'n pad
         aan  ons  so  onuitspreeklik  kos-    ons s'n nie, maar ook vir dié van     En  wanneer  hierdie  verganklike    wat  ons  met  vrymoedigheid  kan
         baar en meer waardevol as AL die      die hele wêreld" (1 Joh. 2:1-2).      met  onverganklikheid  beklee  is    bewandel;  sonder  vrees,  sonder
         rykdomme van die wêreld.                                                    en  hierdie  sterflike  met  onsterf-  kommer  en  sonder  onsekerheid
                                               Gepaard met skuld en vrede, vind      likheid  beklee  is,  dan  sal  vervul   omdat ons weet dat die Here ons
         Een  van  die  mens  se  grootste     ons  die  begrip  "VRYHEID".         word die woord wat geskrywe is:       Beskermer, ons   Leidsman en die
         behoeftes  is  die  behoefte  aan     Dwarsoor  die  wêreld  hoor  ons      'Die  dood  is  verslind  in  die  Voleinder van ons geloof is. Ons
          SEKURITEIT. Hy wil iets hê om op     vryheidskrete  opgaan.  Bloedige      oorwinning!'" (1 Kor. 15:57). Waar   wéét die eindbestemming van dié
         terug  te  val;  hy  wil  veilig  en   gevegte en gewelddadige optrede      ons neerlae in die wêreld ly, kan    pad  is  die  ewige  heerlikheid  en
         geborge voel. Deurdat ons in so 'n    en wandade word onder die naam        ons ons verheug in die belofte van   Sabbatsrus wat Hy vir Sy kinders
         onveilige  en  vinnig  veranderde     van  "vryheid"  gepleeg.  In  baie    OORWINNING       wat  daar  deur               Vervolg op p. 9
   1   2   3   4   5   6   7