Page 2 - Good News February 2017 paper
P. 2

¦  'n Karakterstudie van Abraham,    van nature nie liefde in my nie. Alles wat uit myself is,
                                                                  Sara,  Isak,  Rebekka,  Josef,  is vlees wat Hom nie kan behaag nie. In 'n proses van
                                                                  Jakob,  Petrus,  Paulus  en  talle   loutering leer ons om aan die Here vas te hou en in
                                                                  ander Bybelse figure dien tot ons    Hom ín te groei totdat die vyand ons nie van Hom kan
                                                                  bemoediging,  want  in  hulle  sien   losruk nie.
                                                                  ons  dat  God  elkeen  van  hulle
                                                                  gevorm het soos Hy hulle wou hê.     Ek dink aan die plaas waar ek grootgeword het. Daar
                                                                                                       was  'n  plek  met  die  naam  "Die  Wondergat".  Daar
                                                                  Elkeen  het  sterk  karaktereien-    word vertel dat gedurende die oorlogsjare (Tweede
                                                                  skappe gehad, maar was ook vol       Vryheidsoorlog), "Die Wondergat" vol water was. In
                                                                  swakhede en gebreke. God smee        ons  tyd  was  dit  egter  droog,  maar  met  pragtige
                                                                  ons  tussen  hamer  en  aambeeld     natuurskoon en met kranse waar die bome in die
                                                                  nadat ons in die vuur beland het.    rots ingegroei het. Só wil God hê ons moet in die
                                                                  In Ps. 66:10 sê die Psalmis: "Want   Rots ingroei.  Dis moeilik om in die Rots wortel te
                                                                  U het ons getoets, o God, U het      skiet, maar genadiglik bied die Rots skeurtjies en
                                                                  ons gelouter soos 'n mens silwer     daarin kan jy begin groei. Dan word jy in die Rots
                                                                  louter." En Job sê: "Want Hy weet    geanker en geen storm kan jou uit die Rots uitskeur
                                                                  hoe my wandel is; as Hy my toets,    nie, want jy hou aan die Rots vas en meer nog, die
                                                                  sal  ek  soos  goud  te  voorskyn    Rots hou jou vas. Word geanker in die Ewige Rots!
                                                                  kom" (Job 23:10).
                leintyd op die plaas het ek kennis gemaak met                                          Laat dít ons gebed wees tot die Groot Beeldhouer:
                'n blaasbalk. Dit was 'n bruikbare instrument     God se grootste taak is om my 'n     "Vorm my en maak my net soos U wil, totdat ek aan U
          Kom yster mee te smee. Dit werk met steenkool           toonbeeld van Sy liefde te maak.     Beeld gelykvormig is."
          wat in die kolebak gegooi en aan die brand gesteek      Hy  wil  van  my  'n  pronkstuk  vir
          word.  Die  ysterstaaf  word  in  die  brandende  kole   Hom maak. Ek moet seën en nie       © Dr. J J Venter
          geplaas en wanneer die slinger gedraai word, blaas      vervloek nie. Wanneer is byvoor-
          die  blaasbalk  die  vuur  aan  wat  teen  'n  baie  hoë   beeld die "regte tyd" om kwaad te
          temperatuur brand. Die yster word rooiwarm en is        word? Wanneer dit Sy Koninkryk
          dan gereed om op die aambeeld geplaas en gevorm         raak.  Nie  wanneer  ek  in  my  eer
          te word met 'n stewige hamer. My taak was om die        gekrenk word of wanneer iemand
          blaasbalk se slinger te draai om die yster te verhit.   my beledig nie. Ek het eintlik niks
                                                                  wat geskend kan word nie. Al my
          Tussen hamer en aambeeld is ook 'n uitdrukking in       goeie dade is "soos 'n besoedelde
          Nederlands  wat  beteken  dat  ons  “tussen  twee       kleed" voor Hom (Jes. 64:6).
          slechte dingen moeten kiezen”. Tog hou dit vir my
          onderliggend ook 'n ander dieper betekenis in:          Alles wat ander aan my doen om
          ¦   Die smid vorm die yster soos hy dit wil hê.         my  te  na  te  kom,  moet  ek  met
          ¦   Die yster kom in die vuur, en dan op die aambeeld.  liefde  beantwoord.  Ek  moet  'n
          ¦   God, ons Heer en Meester, vorm ons soos Hy ons      kanaal  wees  waardeur  Hy  Sy
          wil hê.                                                 liefde op hulle wil uitgiet. Ek het










                            Vervolg van p. 1Vervolg van p. 1      viool. Die orkes van die lewe sou    without hesitation: 'Second fiddle. I can always get
           Petrusse is nie! Te veel Petrus-karakters en Petrus-   ondenkbaar wees sonder jou!          plenty of first violinists, but to find one who plays
          geaardhede  sou  die  lewe  baie  gekompliseerd                                              second violin with as much enthusiasm, now that's a
          gemaak het.                                             Of  ek  geroep  is  as  eerste  of   problem. And yet if no one plays second, we have no
                                                                  tweede viool, Here, in U hand is     harmony.'"
          Dankie aan die Here vir die vele "gewone" mense, vir    my lewe die moeite werd. Amen.
          die Andréasse.  Ek het 'n gevoel dat die meeste van
          ons in hierdie kategorie val. Dit is mense wat nie      [Uit:  Die  Jesus  Bybel,  Dr.  Isak
          noodwendig die leiding neem nie, maar mense wat         Burger, Carpe Diem Media, 2010].
          ons samelewing en ook die kerk van Christus byme-
          kaarhou en die lewe vol en mooi maak.                   "An admirer once asked Leonard
                                                                  Bernstein, the American compo-
          As jy die gawes en persoonlikheid van 'n Petrus het,    ser,  author,  music  lecturer,
          leef dit opreg en ten volle uit. Wees nederig oor die   pianist, and celebrated orchestra
          spesiale talente en geleenthede wat die Here aan jou    conductor, what was the hardest
          toevertrou  het.  En  jy,  Andréas,  speel  jou  tweede   instrument  to  play.  He  replied
   1   2   3   4   5   6   7