Page 5 - Good News February 2017 paper
P. 5

Liewe Leser                          Daardie nag kry ek egter 'n groot     dat  ek  na  ONS  GLAS  toe  moet    vir my het. Hulle antwoord beves-
                                               verrassing!  GOD  sê  vir  my:   gaan  en  hierdie  boodskap  vir          tigend en sê dat haar naam Anita
          Graag deel ek met u hoe GOD nog      "GAAN NA ONS GLAS toe en sê           iemand  moet  gee.  Ek  kry  die     is. Hulle skryf toe haar nommer
          steeds vandag met ons praat en       vir hierdie vrou wat Ek aan jou sal   versie in die Bybel en skryf dit op   agterop my papiertjie.
          steeds vir ons opdragte gee om       toon: 'Kom na My toe, almal wat       'n papiertjie neer - Matt. 11:28. Toe
          uit te voer. Ons moet egter altyd    vermoeid  en  belas  is,  en  Ek  sal   ek by ONS GLAS kom, sien ek net    Toe ek by die huis kom, skakel ek
          luister en dan DOEN wat HY vir       julle rus gee'." Hy wys my toe dat    dames met donker hare!               haar nommer. Dis op voicemail.
          ons sê!                              hierdie  vrou  bruin  hare  het  met                                       Later skakel ek weer en weer en
                                               ligte strepe in en ook dat sy nie     Ek verduidelik toe dat ek 'n sekere   elke keer kry ek voicemail. Heel-
          Dinsdagaand 15 November 2016         groot gebou is nie!                   vrou soek en beskryf hoe sy lyk.     wat later skakel ek nog 'n keer en
          besluit ek om die volgende dag                                             Hulle deel my mee dat sy nie meer    eindelik antwoord sy...
          na die selgroep wat op Woensdae      Die  Woensdagoggend  sê  ek  vir      daar werk nie. Ek hoor myself vra
          plaasvind, te gaan.                  my man dat GOD aan my gesê het        of  hulle  dalk  'n  telefoonnommer   [Lenie 072 757 4646]




            HIER VOLG ANITA SE GETUIENIS






          Liewe Leser                          die  Bybel  en  lees  net  die  eerste   al wat HY ons vra, is: Gee jou lewe
                                               paar woorde (Kom na My toe...).       vir MY. EK is daar vir jou! Maar dit
          Graag  wil  ek  vertel  wat  met  my   Toe dink ek - nou gaan ek dood!     het  my  52  jaar  geneem  om  my
          gebeur  het.  Op  Dinsdag  15                                              lewe vir HOM te gee!
          November  2016  het  ek  by  my      Ek lees egter weer en lees toe die
          eetkamertafel gesit en VREESLIK      hele  teksvers.  Skielik  besef  ek   Dis wonderlik! Geen woede, lelik
          GEHUIL! Alles het vir my net te      hierdie  woorde  is  net  vir  my     praat  of  bekommernisse  meer
          veel geword! Ook die onenigheid      bedoel! Die vrou vra of sy my kan     nie!  Ek  het  ALLES  vir  HOM
          in my huis het te veel geword vir    kom  besoek  en  ons  maak  'n        gegee!!  HY  het  al  my  laste
          my!                                  afspraak  vir  elfuur  die  volgende   weggeneem!
                                               dag.
          Ek het op Facebook geskryf dat                                             As  ek  nou  my  oë  soggens
          ek my eie lewe gaan neem! Ek het     Ons gesels die volgende dag en        oopmaak, PRYS EK GOD TOTDAT
          vir almal wat ek ken raad gevra,     die vrou sê vir my GOD HET MY         EK  WEER  GAAN  SLAAP!  SY
          want ek kon net nie meer nie!        GESIEN TOE EK SO HARTSEER             WONDERDADE IS AL WAAROOR
                                               HUIL  BY  MY  EETKAMERTAFEL!          EK PRAAT! GOD se LIEFDE borrel
          Woensdag het ek seker 4 missed       HY  SIEN  ALLES  EN  HY  WEET         uit my mond!
          calls  op  my  foon  gekry  en  elke   ALLES!!!
          keer mis ek dit! Ek besluit toe dis                                        Een  van  my  kliënte  by  NAEL-
          seker weer vir skuld en hulle kan    Na  ons  gesprek  het  ons  saam      KLINIEK  wou  ook  'n  KIND  VAN
          maar weer bel.                       gebid en sy het my na Jesus toe       GOD WORD. Ek het vir haar gebid
                                               gelei! Ek het altyd almal se hulp     en haar na die Here gelei en sy is
          Ongeveer  halfses  lui  my  foon     gevra, maar nie GOD s'n nie! Tog      ook  nou  'n  KIND  VAN  GOD.  Ek
          weer.  Dis  dieselfde  nommer  en    het HY my vergewe en die vrou het     staan haar nou by en bid gereeld
          aan die ander kant praat 'n vrou.    my  vertel  dat  HY  MY  SKOON-       saam met haar.
          Sy  vra  of  dit  Anita  is  en  ek   GEWAS HET MET SY BLOED EN
          bevestig dit.                        DAT EK NOU 'N NUWE MENS IS!           My familie sê ek straal! Ek is mos
                                                                                     nou GOD se nuwe skepsel! Ek kan                     Anita
          Sy sê: “Jy ken my nie en ek ken      Die volgende dag kry ek 'n briefie    nie  beskryf  hoe  wonderlik  dit  is
          jou ook nie, maar GOD het gesê       teen die yskasdeur wat my klein-      om te weet dat GOD SELF met my       want ek weet HY sal my leer na SY
          ek moet na ONS GLAS toe gaan         dogter  geskryf  het  met  presies    gepraat het deur SY WOORD nie!       HAND sodat ek baie dissipels vir
          en vir jou hierdie boodskap gee.     dieselfde teksvers - Matt 11:28!                                           Hom kan maak! Halleluja!
          Gaan lees asseblief  Matt. 11:28 -                                         Ek sal orals getuig waar ek gaan     VADER  GOD,  EK,  ANITA  IS  U
          "Kom  na  My  toe..."  Ek  was       Ek het met groot skok besef dat       en ek praat heeldag met GOD! EK      KIND! EK PRYS U DAARVOOR!
          verstom en geskok! Ek neem toe       ons altyd alles vir GOD vra en dat    SAL GEDURIG NA HOM LUISTER           [ANITA 082 081 3801]
   1   2   3   4   5   6   7   8   9