Page 1 - Good News February 2018 paper
P. 1

"Laat my gebed nie tevergeefs wees  Gister nog het ek so voor die wind
          nie, hoor my geroep. Die swaarkry  geleef  -  en  nou,  skielik,  in  één
          het vir my te veel geword" (Psalm  oomblik  is  my  hele  bestaan  uit-
          88:3-4).                             mekaargeskeur en ek is geskud tot in
                                               my fondamente! Ek wil wat gebeur
                                               het, ontken. Nie ék nie! Dít is nie my
                                               lyding nie.


                                               Opstandgevoelens  wel  in  my
                                               binneste  op,  my  hele  lewe  is
                                               deurmekaargekrap en van koers af.
                                               Deurentyd  wroeg  en  wonder  ek  of
                                               my  lewe  ooit  weer  "normaal"  sal
                                               wees.  Sal  ek  weer  gesond  word?
                                               Diep, diep binne-in my hart wéét ek:
                                               Hierdie  verlies  wat  'n  gat  in  my
                                               binneste  geruk  het,  het  myne
                                               geword.
                                                                                     As daar nou 'n tyd in elke mens se   en lyding is uniek. Vir jou is jou pyn
                                               Ons was dan so 'n gelukkige gesin!  lewe  is  wanneer  daardie  persoon    skreiender  as  wat  enigiemand  op
                                               Dood  was  vir  ons  net  'n  woord;  werklik ernstig oor die sin van die   aarde ooit sal verstaan of al ervaar
                                               statistiek.  En  nou  is  ons  12-jarige  lewe begin nadink en diep vrae stel,   het.  (Het  jy  al  iemand  anders  se
                                               dogter, Adri, by 'n kruising doodgery  dan is dit juis in tye van swaarkry,   situasie  probeer  "verstaan"  en
                                               deur 'n groot trok! En my hele lewe  beproewing en lyding. Lyding dwing    "deurleef"?)
                                               het verander…                         ons om te besin oor die lewe. Ironies
                                                                                     genoeg, doen mense nie dieselfde in   Om  mý  swaarkry  met  dié  van  'n
                                                                                     goeie tye nie. Mense geniet bloot die   ander te vergelyk, gaan nie help nie
                                                                                     goeie tye, maar besin oor die lewe in   en gaan ook geen verskil maak nie.
                                                                                     tye van lyding.                      Swaarkry is dikwels persoonlik en
                                                                                                                          privaat. Finansiële druk - sal ek in
                                                                                     Daar is soveel verskillende maniere   my gesin se behoeftes kan voorsien?
                                                                                     van lyding dat dit nie so maklik is om   Spanning, angs, depressie, bekom-
                                                                                     'n algemene definisie van lyding te   mernis oor 'n dierbare wat die pad
                                                                                     gee nie. Die graad en intensitieit van   byster  geraak  het,  stukkende
                                                                                     lyding verskil. Elke mens se situasie          V
                                                                                                                                    Vervolg op p. 2ervolg op p. 2
   1   2   3   4   5   6