Page 1 - Good News February 2019 paper
P. 1

“Loof die Here, want Hy is goed,          “Ek weet aan Wie ek my
          aan Sy liefde is daar geen einde               toevertrou het,
          nie!” (Psalm 106:1).                   al wissel dan ook dag en nag;
                                                        Ek ken die Rots
                                                     op Wie ek gebou het,
                                                 van Wie ek al my heil verwag.
                                               Eens aan die einde van my lewe,
                                                   sal ek, van alle sorge vry,
                                                  vir elke dag my hier gegewe
                                                  U ‘n hoër, reiner loflied wy”
                                                        (Gesang 353:4).

                                               Met hierdie gesang kon ‘n mens
                                               die  ou  jaar  uitstap  en  die  nuwe
                                               jaar betree! Méér nog, ‘n mens kan
                                               daarmee na jou sterfbed gaan en       wat  ons  verkwis  het,  liefde  wat   die  poort  ‘n  lig  gevra  vir  die
                                               die  Ewigheid  aandurf.  Wanneer      ons weerhou het, gebede wat ons      donker pad wat voorlê. Hy het vir
                                               ons terugkyk op die ou jaar, roep     nie gebid het nie, geleenthede wat   my gesê: ‘Plaas jou swak hand in
                                               ons die hele pad waarlangs God        ons laat verbygaan het. Daar is so   die Hand van die Almagtige God
                                               ons gelei het in herinnering. Ons     oneindig baie waarvoor ons God       en stap moedig voort. Dit sal vir
                                               dank  Hom  vir  elke  tree  van  die   kan dank: vir bewaring, genesing,   jou  beter  wees  as  ‘n  lig  en
                                               pelgrimsreis, omdat Hy ons deur       ondersteuning, voorsiening.          veiliger as ‘n bekende pad.’”
                                               elke dag liefgehad en gedra het.                                           “...Die pad van die regverdiges is
                                                                                     Mag  ons  geïnspireer  word  deur    soos die lig van die môreglans,
                                               Daar is ook baie waarvoor ons om      die  woorde  van  Marie-Louise       wat  al  helderder  word  tot  die
                                               vergifnis  moet  vra:  kosbare  tyd   Haskins: “Ek het aan die man by      volle dag toe” (Spreuke 4:18).


                                                                                                                     HEER,
                                                                                                               ek het genoeg.
                                                                                              Ek het twee oë so kosbaar soos diamante,
                                                                                                          'n mond om mee te fluit
                                                                                             en gesondheid wat geen geld kan koop nie.


                                                                                                                     HEER,
                                                                                                               ek het genoeg.
                                                                                                      Ek het die son aan die hemel.
                                                                                                      Ek het 'n dak bokant my kop.
                                                                                                        Ek het werk vir my hande.
                                                                                                      Ek het 'n welvoorsiende tafel
                                                                                                                om van te eet.
                                                                                                     En ek het mense om lief te hê.
                                                                                                          HEER, EK HET GENOEG!

                                                                                          - Menslief Ek Hou van Jou, Phil Bosmans, CUM
   1   2   3   4   5   6