Page 2 - Good News January 2010 paper
P. 2

Goeie Nuus / Good News




                             Posbus 1957 Potchefstroom 2520


                 VOORLANGSMENSE




                 k het eenmaal gehoor van 'n jong huisvroutjie    weggee  nie,  maar  van  die  liefde  daarvoor  en  die
                 wat baie min tyd gehad het om die huis aan       liefde vir die gemak wat dit meebring, afstand doen.
          Edie  kant  te  maak.  Sy  besluit  toe  om  alles      Ons moet God méér liefhê as ons besittings! Dan
          sommer so voorlangs skoon te maak. Al die goed          sal Hý ons gouderts wees.
          wat rondlê, word sommer in die ingeboude kaste          Gouderts moet gedelf word. Ons sal diep moet delf
          geprop,  die  kinders  se  speelgoed  word  woerts-     in  ons  verhouding  met  God  om  die  rykdom  van
          warts êrens ingegooi, en daar word gestofsuig dat       geestelike skatte te bekom. Dit word nie sommerso
          dit 'n naarheid is behalwe onder die beddens en         voorlangs en op die grond rondgestrooi nie. Hierdie
          agter die kaste. En siedaar! Die huis is aan die kant!    rykdom  moet  “gekoop”  word!  Petrus  verklaar:
          Is dit nie wat soms ook op geestelike gebied gebeur     "…sodat die egtheid van julle geloof getoets kan
          nie? Ons het 'n behoefte om ons geestelike lewens       word. Julle geloof is baie kosbaarder as goud, goud
          in orde te kry en pas 'n kitsresep toe soos 'n vinnige   wat vergaan. Selfs die suiwerheid van goud word
          maer-word-dieet. Dan verwag ons die wonderlikste        met vuur getoets, en die egtheid van julle geloof
          resultate! Maar God wat onder die bed en agter die      moet ook getoets word, sodat dit lof en heerlikheid
          kaste sien, is nie tevrede met ons flou pogings om      en eer waardig mag wees by die wederkoms van
          ons geestelike lewens aan die kant te kry nie. Jesus    Jesus Christus" (1 Pet. 1:7 NV).
          het met Johannes oor die Eindtyd-Kerk gepraat toe       WIT KLERE: Ons moet in gebed voor Hom kom met
          Hy vir hulle gesê het:                                  die wete dat nét Hy ons kan reinig deur die Bloed
          "Ek raai jou aan om van My te koop goud wat deur        van Jesus. Alles wat skeiding maak tussen ons en
          vuur gelouter is, sodat jy kan ryk word; en wit klere,   Hom sal uit die weg geruim moet word. Soos die
          dat  jy  jou  kan  aantrek  en  die  skande  van  jou   huisvrou  soms  die  pot  met  'n  skuurdraad  moet
          naaktheid nie openbaar word nie; en salf om jou oë      skuur, sal ons vir God moet vra om ons te verlos van
          te  salf,  sodat  jy  kan  sien.  Almal  wat  Ek  liefhet,   dinge wat so vasgegroei het in ons karakter dat dit
          bestraf en tugtig Ek. Wees dan ywerig en bekeer         as’t ware deel van ons persoonlikheid geword het.
          jou. Kyk, Ek staan by die deur en Ek klop. As iemand    Ons  móét  daarvan  verlos  word.  Soos  ons  'n
          My stem hoor en die deur oopmaak, sal Ek ingaan         bleikmiddel gebruik in ‘n proses van diepreiniging
          na hom toe en saam met hom maaltyd hou, en hy           om ons klere spierwit te kry, moet ons Hom vertrou
          met My" (Op. 3:18-20 OV).                               om 'n diep reinigingswerk in ons te doen, sodat ons
          Ons moet drie dinge van Hom koop: goud, wit klere       skoon kan word in Sy Oë. Ons moet wit klere by
          en  oogsalf  sodat  ons  geestelike  vordering  kan     Hom kom "koop"!
          maak. Let op, ons moet dit "koop". En koop beteken      OOGSALF: Ons moet ook oogsalf "koop" om ons
          dat ons dit teen 'n prys moet bekom. Die prys is        oë te salf sodat ons kan sien! Net God kan daardie
          verootmoediging  en  selfontlediging  voor  Hom  in     salf gee. In ons eie oë lyk ons lewe skoon en reg
          gebed, sodat Hy ons met Homself kan vervul.             totdat God ons aan onsself openbaar soos Hý ons
          GOUD: In Job staan geskryf: As jy tot die Almagtige     sien. Die "salf" van ons eiegeregtigheid sal net ons
          terugkeer,  sal  jy  gebou  word;  as  jy  die  onreg   oë toesmeer sodat ons nie kan sien nie. 'n Ander se
          verwyder uit jou tent. En gooi die gouderts in die      opinie sal ook nie help nie. Want as een blinde 'n
          stof en tussen die rotse van die spruite die goud van   ander blinde lei, sal albei in die sloot val. Ons moet
          Ofir. Dan sal die Almagtige jou gouderts wees en        by God uitkom om die salf by Hom te "koop". Dan
          stawe silwer vir jou. Want dan sal jy in die Almagtige   sal ons kan sien, omdat ons deur Sy Gees gelei sal
          jou verlustig en jou aangesig tot God ophef.Jy sal      word.
          tot Hom bid, en Hy sal jou verhoor; en jy sal jou       Laat  ons  in  2010  nie  voorlangsmense  wees  nie,
          geloftes betaal (Job 22:23-27 OV).                      maar  by  God  die  goud,  die  wit  klere  en  die  salf
          Dit beteken dat ons letterlik afstand moet doen van     "koop"  sodat  ons  "reiniging"  deur  Hom  goedge-
          materialisme. Nie summier al ons besittings en geld     keur kan word. Dán sal ons lewens Hom behaag!













                aulus praat van homself in  een wil - nie syne nie, maar dié  ideale en planne vir 2010 dat ek
                Efésiërs  3:1  as  "die  van sy Heer.                                vergeet  dat  ek  eintlik  aan
          Pgevangene  van  Christus  Hierdie  gedagte  behoort  nie  Christus  behoort  en  dat  Hy
          Jesus".                              slegs op Paulus van toepassing  eerste  aanspraak  op  my  lewe
          Die gebruik van daardie tyd was  te  wees  nie.  Elke  mens  wat  het? Dat ek in die eerste plek aan
          om alle gevangenes as slawe te  wedergebore  is,  is  uit  die  Hom  verantwoordelik  is  vir  wat
          behandel.  'n  Slaaf  het  geen  wil  slawerny  van  duisternis  losge-    ek met my lewe doen? Dat ek Sy
          van sy eie gehad nie, kon niks eis  koop  deur  Christus  Jesus  en  dienskneg,  Sy  slaaf  is  wat  my
          vir  dienste  gelewer  nie  en  het  behoort dus aan Hom.                  besig  behoort  te  hou  met  die
          basies geen regte gehad waarop  Nou  staan  ons  nie  meer  onder  sake van God se Koninkryk?
          hy aanspraak kon maak nie.           die  heerskappy  van  die  ver-       Mag  Hy  gedurende  2010  van
          In die Romeinse gevangenis het  woester  nie,  maar  onder  die  elkeen van ons kan sê:
          Paulus  nie  in  opstand  gekom  heerskappy  van  Jesus  wat  ons   "Gelukkig is daardie dienskneg
          teen  omstandighede  of  die  liewer as Homself gehad het!                 vir  wie  sy  heer,  as  hy  kom,  só
          behandeling wat hy ontvang het  Daarom  sê  Paulus:  "Want  die  besig sal vind" (Lukas 12:43).
          nie.                                 liefde  van  Christus  dring  ons"           "Ek  is  saam  met  Christus
          Nêrens  lees  ons  dat  hy  in  (2 Kor. 5:14). Hy bely hiermee dat  gekruisig, en nou is dit nie meer
          opstand teen God gekom het of  hy geen ander taak, geen ander  ek  wat  lewe  nie,  maar  Christus
          geïm-pliseer  het  dat  hy  oor  doel het as dít wat God aan hom  wat in my lewe. Die lewe wat ek
         sekere regte beskik en dus beter  opgedra het nie.                          nou nog hier lewe, leef ek in die
         behandeling van God eis nie.          Kan  u  en  ek  ook  dieselfde  sê?  geloof in die Seun van God wat
         Nee, hy sien homself as 'n slaaf  Daar lê 'n nuwe jaar voor ons. Is  Sy liefde vir my bewys het deur
         en  vir  hom  bestaan  daar  slegs  ek só besig met my eie drome,  Sy lewe vir my af te lê" (Gal. 2:20).
   1   2   3   4   5   6   7