Page 1 - Good News January 2011 paper
P. 1

‘n Onbekende jaar lê voor my en wat dit inhou,  Daaroor  bekom-
          weet ek nie. Wat daar wag van smart of vreugde  mer  ek  my  nie
          is  nou  nog  net  bekend  by  God  die  Vader.  nou nie, maar laat
                                                                  dit in Sy sorg en
                                                                  liefde.
                                                                  Al sou daar siekte
                                                                  wees of sonskyn,
                                                                  al  sou  dit  voor-
                                                                  spoed  wees  of
                                                                  swaarkry,  al  sou
                                                                  ek  volop  vriende
                                                                  hê  of  in  een-
                                                                                                                                              wanderlustscarlett.blogspot.com
                                                                  saamheid my pad                                                             wanderlustscarlett.blogspot.com
                                                                  moet  loop,  vertrou  ek  op  die
                                                                  Here  se  beloftes  en  aan  Sy
                                                                  Hand gaan ek die toekoms in.
                                                                  Al sou die son bedags nie skyn
                                                                  nie  of  daar  geen  ster  te  sien
                                                                  wees in die nag, sal ek nie bang
                                                                  wees vir die donker nie, want
                                                                  die  Here  Self  is  vir  my  lig  en
                                                                  lewe. Al sou die aardse lig dan
                                                                  dowwer  word,  is  daar  in  Sy
                                                                  nabyheid altyd LIG!
   1   2   3   4   5   6