Page 2 - Good News January 2012 paper
P. 2

ôre laat ek in Sy hande
                   want my Vader in die hemel weet
           Mwat ek in die toekoms nodig het.
           As die oomblik van nood aanbreek
           sal Hy op Sy manier voorsien.
           Deur Sy liefde en Sy almag,
           sal Hy my gedurigdeur lei.
           Hy sal vir my in elke omstandigheid onderneem
           op Sy tyd - die regte tyd.
           Daarom kan ek moedig voortgaan en vir elke dag
           gereed wees omdat Hy my
           met Sy krag en wysheid lei.
           Daarom bid ek dat my wense
           altyd suiwer en opreg sal wees,
           en dat my gedagtes en optrede in ooreenstemming met
           Sy wil
           sal wees.
           Môre laat ek in Sy hande -
           Vandag leef ek vir Hom.
           - DA Leitner

           "How can a young person live a clean life? By carefully
           reading the map of Your Word. I'm single-minded in
           pursuit of You; don't let me miss the road signs you've
           posted. I've banked your promises in the vault of my
           heart so I won't sin myself bankrupt. Be blessed, GOD;
           train me in Your ways of wise living. I'll transfer to my
           lips all the counsel that comes from Your mouth; I
           delight far more in what you tell me about living than in
           gathering a pile of riches." [Ps. 119:9-14, The Message].

             SAL JY DIE TOETS SLAAG?





          Die bewys van 'n mens se ware        seker wees wie jy kan vertrou nie.    korrupsie en bedrog, skinder en
          karakter  is  wat  hy  sou  doen     Baie mense probeer wegkom met         agterbaksheid  hoogty  vier,
          indien  hy  nooit  uitgevang  sou    'n geknoeiery.                        anders as die wêreld moet wees.
          word nie (Thomas Macaulay).          Ek  wonder  hoeveel  van  ons  die    Wat ons agter ander mense se rug
          Sorg dat julle bo alle verdenking    toets  sal  slaag  wat  Thomas  sê en doen, moet só wees dat ons
          staan en opreg bly, onberispelike    Macaulay hierbo aan ons karakter      dit ook voor hulle kan sê of doen.
          kinders  van  God  te  midde  van    stel. Ek dink ons doen maar almal     Here,  U  ken  my  deur  en  deur.
          ontaarde  en  korrupte  mense  dinge in die geheim. Wie sal tog            Maak  my  'n  deursigtige  mens
          (Filippense 2:15).                   uitvind?                              voor U en voor die mense. Dankie
          Integriteit  is  seker  een  van  die   Paulus  se  woorde  aan  die  dat U dit sal doen deur U Gees.
          seldsaamste  dinge  wat  'n  mens    gelowiges in Filippi benadruk dat     Amen. [Pitkos vir die Pad, Annes
          teëkom.  Jy  kan  nie  meer  aldag   ons  in  'n  samelewing  waar  Nel, CUM, 2004].


                Boodskappe




          Anoniem van Ottosdal skryf:

                ie Here het die volgende op 23 April 2008 aan my
                geopenbaar:  Ek  sien  'n  lang,  digte,  pikswart
          Ddonkerte. Ver vorentoe is 'n venster wat verlig word
          deur 'n rooi lig wat lyk soos vlamme.
          Die moontlike uitleg kan wees dat daar 'n lang tydperk
          mag wees dat dit baie sleg sal gaan in ons land en/of die
          wêreld, maar dat dit sal verander en weer beter sal gaan.
          Op 23 Desember 2011 “sien” ek in die namiddag droë, wit      blok met wit vlieswolke. Dit mag moontlik 'n
          gras. Daarna “sien” ek 'n stukkie blou lug afgesper in 'n    droë seisoen vir dele van ons land beteken.



                                                                                                      http://www.queeky.com





             In a leper colony clothes arrived     them, they cannot mend them but
             for  distribution  among  these  must see the holes get bigger and
             outcasts of life.                     bigger.
             One  little  leper  boy  was  asked   I am thankful for my good hands,
             what he needed most. He replied,      so please give the clothes to those
             "My hands are still good so I can     who cannot mend their own. They
             mend my own clothes, but there        are more needy than I."
             are  some  lepers  who  have  no      How we need such unselfishness!
             fingers,  and  some  whose  hands     We  should  never  complain  when
             are so crippled or sore that they     we know that there are others who
             cannot use them.                      are needier than we are!
             When  their  clothes  get  holes  in   (www.e-sword.net)
   1   2   3   4   5   6   7