Page 3 - Good News January 2012 paper
P. 3

andag lewe ons in 'n deur-     In  Huisgenoot  van  9  Junie  2011
                mekaar  en  verwarde  lees  ons  van  'n  egpaar  wat  die
          Vwêreld.  Baie  min  mense           wêreld op hol het, omdat hulle hul
          beskik werklik nog oor Bybelse of    kind self sy of haar geslag wil laat
          vaste  morele  beginsels.  Vanuit    kies. Die vyf maande oue Storm
          kerkgeledere is daar ook nie meer    Stocker sal geslagloos bly tot hy
          baie  sterk  of  ferm  leierskap  in   of sy oud genoeg is om self oor sy
          hierdie  opsig  nie,  aangesien  of  haar  geslag  te  besluit.  Die
          leiers  poog  om  almal  in  hul     ouers  glo  die  kind  moet  die
          geledere  se  sieninge  en  voor-    vryheid  hê  om  te  kies  watter
          keure te akkommodeer al druis dit    geslag hy of sy wil wees, sonder
          ook in teen die uitsprake van die    die  beperkings  wat  die  same-
          Woord  van  God  wat  ons  morele    lewing op mans en vroue plaas.
          kompas behoort te wees.
                                               Omdat  die  heerskappy  van  God
          Selfs  in  die  Rapport  van  23     en Sy lewensbeginsels en riglyne
         Oktober 2011 word aangevoer dat       nie  onvoorwaardelik  aanvaar  en
         die beskikbaarheid van moderne        uitgevoer  word  nie,  doen  elke     laat  agterkom  dat  die  breë  en   legkaartstukke in plek.
         tegnologie  enorme  eise  stel  aan   mens net wat hy of sy wil. Sonder     aangename  pad  waarop  hulle        Die outeurs van hierdie boek is dr.
         die  handhawing  en  najaag  van      dat hulle dit egter besef, veroor-    was, die verkeerde pad was!          Japie  en  Huegene  Venter,
         morele  norme  en  waardes.  saak hierdie verset teen God dat                                                    uitgewers  van  “Goeie  Nuus”/
         Pornografie  is  vryelik  op  die     mense  soos  dwalende  skape  Bostaande  is  uittreksels  uit  die         “Good News”. Ons bied 5 VOOR
         internet beskikbaar en tieners lê     sonder 'n herder is. Jesaja skryf     boek   5 VOOR MIDDERNAG? wat         MIDDERNAG?  aan  u  teen  die
         hul eie seksdade op selfone vas.      tereg:  “Ons  almal  het  gedwaal     NOU beskikbaar is!                   onoortreflike  prys  van  slegs
         Hulle  versprei  dan  hierdie  soos skape, ons het elkeen sy eie            Hierdie  boek  bied  ‘n  voëlvlug-   R100!
         kinderpornografie  by  hul  skole.    pad geloop...” (53:6(a) OV). Op sy    oorsig  oor  die  menslike  geskie-
         Hierdie  kommerwekkende  ver-         beurt verklaar Salomo: “Daar is 'n    denis,  van  die  skepping  tot  die   Vir  enige  navrae,  skakel  ons  by
         skynsel van die verspreiding van      lewenswyse wat vir 'n mens reg        voleinding van die huidige bestel.   018 293 1996 of 074 254 2319, of
         ongure foto's en kru SMS-taal is      kan lyk, maar die uiteinde daarvan    Gebeure  in  die  geskiedenis,  vul  die  bestelvorm  hierbo  in  en
         algemene  praktyk  en  tekenend       is die dood” (Spreuke 16:25 NV).      sowel  as  profesieë  wat  nog  tot   pos  aan:  Goeie  Nuus,  Posbus
         van die verval in ons samelewing.     Ongelukkig  gaan  baie  mense  té     vervulling  moet  kom,  val  soos    1957, Potchefstroom, 2520.












          “Opregte mense vermy die kwaad       tierend en weelderig groei en later   ?  Opregtheid  is  die  fondament
          op  hulle  lewensweg;  wie  nou-     onstuitbaar word. Die onopregte       van 'n standvastige karakter. Elke
          geset  lewe,  hou  homself  in  die   is  gedurig  in  'n  toestand  van   ander  deug  word  geneutraliseer
          lewe” (Spreuke 16:17 NV).            onsekerheid  en  verwarring  oor      deur  'n  gebrek  aan  opregtheid;
          Opregtheid is die eienskap van 'n    homself omdat hy die standhou-        elke  gawe  van  God  word  nutte-
          ware  Christendissipel.  Daarom:     dende  ankers  in  sy  lewe  prys-    loos. Opregtheid is onontbeerlik
          Wees wat jy voorgee om te wees!      gegee  het.  As  jou  gewete  nie     vir elke verhouding in ons lewe:
          Leef  volgens  jou  geloofsbely-     sensitief  en  jou  verhouding  met   tussen man en vrou in die huwe-
          denis.                               die Meester nie intiem is nie, sal jy   lik; tussen ouers en kinders in die
          ?  Wees  nougeset  opreg  in  die    nooit die moed hê om die kettings     gesin;  tussen  werkgewers  en
          klein dingetjies van die lewe, want   van  onopregtheid  en  huigelary     werknemers;  leraar  en  die
          hulle is dikwels die voorspel tot    van jou af te gooi nie.               gemeente; die mens en sy God!
          groot dinge. Onopregtheid in jou     ?  Bedrog  kan  by  jou  tweede       Deur  opregtheid  word  die  geluk
          jeug, sal jou as volwassene onbe-    natuur  word.  Jy  raak  van  waar-   van  alle  mense  bevorder  en  die
          troubaar  bewys:  'n  huigelaar  in   heid  vervreem,  innerlik  vals,  en   Koninkryk van God gebou.
          die samelewing; 'n skynheilige in    verslaaf  aan  selfbedrog.  So  Heilige  Vader,  U  ken  my  hart  en
          die  kerk;  'n  bedrieër  in  die  verloor 'n onopregte mens sy self-      weet of ek werklik opreg voor U
          sakewêreld.  Klein  onopregthede     respek  stuk  vir  stuk.  Dis  'n  pad   wandel. Laat my deur die leiding
          groei  vinnig  en  welig  soos  die   van  selfvernietiging  en  al  het  jy   van  die  Heilige  Gees  alle  onop-
          ergste  soort  onkruid.  Daarom      maar net 'n klein entjie op dié pad   regtheid  aflê  en  opregtheid
          moet jy soos in 'n tyd van geweld,   gevorder,  beroep  jou  op  die  nastreef.
         wagstaan oor jou opregtheid.          genade  en  genesende  krag  van      [Met GOD op pad! Solly Ozrovech
         ?  Onopregtheid  is  'n  plant  wat   Jesus Christus.                       en ander skrywers, CUM, 1994].
   1   2   3   4   5   6   7   8