Page 1 - Good News July 2006 paper
P. 1

(Jesaja 40:9-11)                      van  'n  koerant  van  'n  vrou  wat   Self  in  die  ver-
                            'n Aantal jare gelede was daar 'n     alles  in  die  lewe  verloor  het.  Sy   skriklike  dinge
                            aangrypende foto op die voorblad      moes huis en haard verlaat om na     v a n   d i e   l e w e
                                                                  'n  vestigingskamp  in  die  voor-   wegkruip,  dat  Hy
                                                                  malige Ciskei oorgeplaas te word.    Homself daarin vir
                                                                  In 'n onderhoud met die verslag-     jou verborge hou.
                                                                  gewer verklaar sy moedeloos: "I      Hierdie  verbor-
                                                                  am  hungry  now  as  I  am  sitting   genheid  van  God
                                                                  here.  Everybody  has  died.  My     is  die  ergste  van
                                                                  man has gone and died, so have       alles,  dis  die
                                                                  my daughters. They took my land      eintlike erge in die
                                                                  away.  The  Lord  has  also  gone,   erge (Van Ruler).
                                                                  yes, I suppose He has also gone."    Israel  moes  iets
                                                                  God is weg. Dit is die ergste wat                       Vervolg op p. 12
                                                                  enige  mens  kan  ervaar,  die
                                                                  diepste put waarin jy gegooi kan
                                                                  word,  die  moeder  van  al  jou
                                                                  krisisse.  Daarnaas  is  alle  ander
                                                                  dinge, hoe erg hulle ook al mag
                                                                  wees, kinderspel. Trouens, al die
                                                                  ellendige  dinge  wat  na  jou  kant
                                                                  toe  kom,  kan  slegs  simptome
                                                                  wees,  klein  onderafdelings  van
                                                                  hierdie  groter,  allesomvattende
                                                                  ellende: wanneer God weg is. Dis
                                                                  wanneer jy die gevoel kry dat God
   1   2   3   4   5   6