Page 10 - Good News July 2007 paper
P. 10

‘n Baie hoë gebou was vir etlike jare in gebruik toe   ment van daardie gebou is.
           daar op ‘n dag ‘n gevaarlike kraak in die muur op die   As  ons  die  Fondament  (Jesus,             very beautiful story is related of a boat
           42ste verdieping verskyn het.                          die  Rots),  uit  ons  lewe  begin   A       out at sea carrying in it a father and his
           Die  besturende  direkteur,  aan  wie  die  kompleks   wegneem, sal die gebou op die
           behoort  het,  was  baie  bekommerd  en  hy  het       42ste verdieping begin kraak en              little daughter.
           onmiddellik  ‘n  argitek  laat  kom  om  die  saak  te   mettertyd inmekaartuimel!          As they were steering for the shore they were
           ondersoek.                                             As  daar  ‘n  “kraak”  in  jou  ver-  overtaken by a violent storm which threatened
           Toe die argitek opdaag, het die besturende direk-      houding met Jesus is, moet dit
           teur die hysbak na die 42ste verdieping geneem om      onmiddellik aandag geniet!           to destroy them. The coast was very dangerous!
           hom daar te ontmoet.                                   Roep  vandag  die  beste Argitek     The mother lit a lamp and started up the worn
           Die direkteur kon die argitek nêrens vind nie en was   om jou “kraak” te ondersoek en
           omgekrap toe hy uiteindelik te hore kom dat die        die  regte  stappe  tot  herstel  te   stairway to the attic window. “It won’t do any
           argitek onder in die kelderverdieping van die gebou    gee. Net Hy kan dit doen.            good, mother,” the son called after her. But the
           opgemerk is.                                           Jesus, die groot Geneesheer van      mother went up, put the light in the window,
           Hy is dadelik na die kelderverdieping en toe hy die    gebroke harte, wag vir jou in die
           argitek daar vind, vra hy: “Wat op aarde maak jy       kelderverdieping waar dit stil is.   knelt beside it, and PRAYED. Out in the storm
           hier onder? Die kraak wat onmiddellik jou aandag       “Kom tog, laat ons die saak met      the  daughter  saw  a  glimmer  of  gold  on  the
           verg, is op die 42ste verdieping !”                    mekaar uitmaak, sê die Here: Al      water’s edge.
           Die argitek antwoord, “Meneer, daar mag ‘n kraak       was  julle  skarlakenrooi  van
           by die 42ste verdieping wees, maar die fout lê nie     sonde,  julle  sal  wit  word  soos   “Steer  for  that,”  the  father  said.  Slowly  but
           daar nie. Die probleem lê hier by die fondament van    sneeu.  Al  was  julle  purperrooi,   steadily they came toward the light, and at last
           die gebou.”                                            julle  sal  wit  word  soos  wol”    were anchored in the little sheltered harbour by
           Toe  kom  dit  uit  dat  ‘n  veiligheidswag  wat  daar   (Jesaja 1:18).
           gewerk het, vir homself (by sy huis) ‘n motorhuis                                           the cottage.
           wou aanbou.                                                                                 “Thank God,” cried the mother, as she heard
           Die wag het nie genoeg geld gehad nie en het elke                                           their glad voices and came down the stairway,
           aand voor hy huis toe is, die hysbak tot onder in die
           kelder van die gebou geneem en vir hom daar ‘n                                              with  a  lamp  in  her  hand.  “How  did  you  get
           baksteen  of  twee  uitgekap.  Dit  het  hy  dan  in  sy                                    here?” she said.
           rugsak saamgeneem huis toe.                                                                 “We steered by mother’s light,” answered the
           Dit was die oorsaak dat daar met verloop van tyd ‘n
           kraak  by  die  42ste  verdieping  van  die  gebou                                          daughter, “although we did not know what it
           verskyn het. Hierdie kraak was vir almal sigbaar.                                           was out there.”
           As ons rondom ons kyk, sien ons baie mense met
           ernstige krake op die 42ste verdieping van hulle                                            “Ah!” thought the wayward boy, “it is time I was
           lewens.  Dinge  loop  verkeerd.  Spanning  raak  te                                         steering by mother’s light.”
           veel.  Finansies  begin  druk  en  die  liefde  verflou.                                    And before he slept he surrendered himself to
           Seksuele verhoudings vind plaas buite die huwelik.
           Mense swig voor die druk van versoekings, ens.                                              God and asked Him to guide him over life’s rough
           Dan  hardloop  ons  so  dikwels  na  die  42ste  ver-                                       sea. Months went by, and a terminal disease
           dieping om te probeer red wat daar te redde is. Maar                                        smote him.
           die fout lê nie by die 42ste verdieping nie. Die fout
           moet onder by die fondament gesoek word.                                                    “He  can’t  live  long,”  was  the  verdict  of  the
           Die fout moet in die harte van dié mense met krake                                          doctor, and one stormy night he lay dying.
           in hul lewens gesoek word. Ek en jy is natuurlik nie                                        “Do not be afraid for me,” he said, as they wept;
           uitgesluit nie!
           Die Bybel leer ons in Matt. 7 en in 1 Kor. 3 dat ons ‘n                                     “I shall make the Harbour, for I am steering by
           gebou van God is en dat Jesus Christus die Fonda-                                           mother’s light!”  – Florida Baptist Witness
   5   6   7   8   9   10   11   12   13