Page 2 - Good News July 2007 paper
P. 2

GOEIE NUUS / GOOD NEWS


                                Posbus 1957 Potchefstroom 2520



                     GEESTELIKE OPENBARING


                        VS. GESONDE VERSTAND


                  ie  gebeure  rondom  die  vir ons sê dat “geen ding by God  ek  my  deur  ‘n  wilsbesluit  aan
                  storm  op  die  see  van  onmoontlik [sal] wees nie” (Luk.  die  kant  van  my  probleem
          DGalilea  is  altyd  aan-            1:37).  [Lees  verder  ook:  Gen.  geskaar  en  vanuit  die  sintuig-
          grypend om te lees (Matt. 14:22-     18:14(a);  Jer.  32:17(b),  27(b);  like dimensie gelewe.
          32).                                 Matt. 19:26(b); Mark 10:27; Luk.  Nou verwag God van my om my
          In hierdie gedeelte lees ons hoe  18:27].                                  wil in te span en my aan die kant
          Jesus  op  die  see  geloop  het.  Soos Petrus, kyk ons ook na die  van die Woord van God te skaar
          Die dissipels het groot geskrik  storm  in  ons  lewens  en  ons  en in geesdimensie te leef.
          en  gedink  dat  hulle  ‘n  spook  sintuiglike  waarneming  (“ge-          Wanneer ek sê “ek wil”, kom die
          sien.  Jesus  het  egter  gerus-     sonde verstand”) sê vir ons dat  Gees my swak geloof te hulp en
          stellend met hulle gepraat.          dit vir geen mens moontlik is om  help my sodat ek my in vertroue
          Daarop het Petrus gesê: “Here,  “op die water te bly loop” en nog  in Sy arms kan werp. Jesus se
          as dit U is, beveel my om op die  heelhuids anderkant uit te kom  woord word vir my waar: “...My
          water na U te kom” (vers 28).        wanneer  jy  jou  in  ‘n  storm  juk is sag en My las is lig” (Matt.
          Op Jesus se bevel loop hy toe  bevind nie.                                 11:28). Hy vra dus nie van my ‘n
          op  die  water.  Dan  lees  ons:  Dan sink ons, want ons het nie in  onmoontlike  saak  nie.  Inteen-
          “Maar  toe  hy  die  sterk  wind  die geloof gewandel nie! Geloof  deel, Hy help my nog om dit uit
          sien,  het  hy  bang  geword;  en  lê  in  die  geesdimensie.  Slegs  te voer!
          toe hy begin sink, roep hy uit en  hulle wat lewend gemaak is deur  Ons sal gedurig geloofstoetse
          sê: Here, red my!” (vers 30).        wedergeboorte,  is  in  staat  om  en beproewinge beleef - oor en
          Toe  steek  Jesus  Sy  hand  uit,  deur die geloof te wandel.              oor - totdat ons geleer het om
          gryp hom, en red hom met dié  Sintuiglike kennis is die natuur-            vanuit die geesdimensie te lewe
          woorde:  “Kleingelowige,  like waarnemingsvermoë d.m.v.  en ons geheel en al op Hom te
          waarom het jy getwyfel?” (vers  ons vyf sintuie, nl. sig, smaak,  werp,  Sy  Woord  te  glo,  en  te
          31).  “Daarop  klim  hulle  in  die  gehoor, reuk en gevoel (tas). Dit  bely.
          skuit, en die wind het gaan lê”  lê op sielsvlak.                          Ons sal leer dat die sintuiglike
          (vers 32).                           Openbaringskennis  vloei  voort  kennis van “gesonde verstand”
          As  gelowiges  kan  ons  ons  so  uit die geesdimensie en is slegs  nie  so  “gesond”  blyk  te  wees
          maklik  met  hierdie  gebeure  moontlik vir diegene wie se gees  nie.  Geestelike  werklikheid  lê
          identifiseer. Ons probleem kom  by  wedergeboorte  lewend  ge-             nie  op  die  vlak  van  “gesonde
          wanneer  die  Here  wil  hê  ons  maak is deur die Heilige Gees.  verstand” nie, maar op die vlak
          moet deur die geloof lewe, maar  Deur ‘n ingewing van die Heilige  van geestelike kennis of open-
          ons  leef  in  die  natuurlike  Gees kan ons dus hoor dat Hy  baringskennis.  Wat  belangrik
          dimensie  -  die  dimensie  van  bv. vir ons sê om vir iemand wat  is,  is  nie  meer  soseer  wat  ek
          sintuiglike  kennis.  Die  dimen-    in groot nood verkeer in te tree,  sien, hoor, voel, proe of ruik nie.
          sie  van  “gesonde  verstand”  materieel  te  ondersteun,  of  ‘n  Die  groter  werklikheid  is  wat
          soos ons so dikwels hoor.            Skrifgedeelte te SMS.                 God deur Sy Gees in my gees
          “Gesonde verstand” sê vir ons  Ons  moet  die  lewende  Woord  openbaar. Daarvolgens moet ek
          dat  die  een  of  ander  saak  deur geloof in ons gees ontvang  my lewe inrig. DAN LEEF EK IN
          onmoontlik is, terwyl die Woord  en daardeur lewe. Voorheen het  OORWINNING!







          “Toe... roep God na hom uit die doringbos: ‘Moses,      op die ouderdom van 80, is Moses gereed om sy
          Moses!’” (Eks. 3:4 NAV).                                roeping uit te leef.
          God mors niks nie: Hy gebruik al ons ervarings - die    God  openbaar  hom  aan  Moses  vanuit  ‘n  baie
          goeies, die slegtes, die lelikes.                       ongewone  plek  -  ‘n  brandende  bos:  “Moses,
          Moses het “onder pleegsorg” grootgeword. Hy het         Moses!”   Moses ontvang hier sy roeping, naamlik
          40 jaar lank in Farao se diens geleer om die taal en    om  Israel  te  gaan  bevry.  Hy  is  bang,  maak
          maniere  van  die  Egiptenare  te  verstaan.  Dit  is   verskonings, en bied redes hoekom hy dink dat God
          hoekom God hom gekies het om Israel uit Egipte te       die verkeerde persoon kies. Uiteindelik doen hy tog
          lei.                                                    die  werk.  Die  punt  is,  Moses  se  80-jaarlange
          Watter  beter  manier  is  daar  om  die  vyand  te     opleiding was nie verniet nie!
          verstaan, as om tussen hulle groot te word. Maar        Sy 40 jaar in die paleis het hom gereed gemaak om
          Moses  het  ook  nodig  gehad  om  eers  ‘n  paar       Farao te hanteer, en sy volgende 40 jaar het hom
          persoonlike lesse te leer. Daarom neem God hom vir      gereed gemaak om God se mense uit die woestyn te
          nog 40 jaar die woestyn in om skape op te pas.          lei na hul bestemming.
          Farao se “seun” is nou ‘n skaapwagter. Niks sal jou     Wat jy ook al op die oomblik ondervind, God sal nie
          nederiger  maak  as  om  werk  te  doen  waarvoor  jy   die ervaring mors nie. Nooit nie! Hy sal dit vir jou ten
          heeltemal oorgekwalifiseerd is nie - veral as dit jou   goede en tot Sy eer laat meewerk!
          eie skuld is dat jy in daardie situasie verkeer!        Vers ‘n  Dag, 28 Junie 2007.
         Oor die jare heen het Moses geleer hoe dit voel om       Uit:  “Woord  vir  Vandag”  ‘n  publikasie  van
         een van die seergemaaktes te wees. En uiteindelik,       Radiokansel.
   1   2   3   4   5   6   7