Page 5 - Good News July 2007 paper
P. 5

Oorwinning in Christus


                                                                                                       Madelein van Potchefstroom skryf:
                                                                                            edurende 2001 het ek vir  is en ‘n beter lewe probeer leef.
                                                                                            die eerste keer ‘n brief aan  Ek het myself baie keer afgevra:
                                                                                     Gu geskryf waarin ek getuig  Is  dit  die  moeite  werd  om  al
                                                                                     het wat God in my lewe gedoen  hierdie  krisisse  “nugter”  en
                                                                                     het.  In  daardie  stadium  was  ek  sonder drank in die oë te staar?
                                                                                     reeds vir 1 jaar en 6 maande ‘n  My kind het by sy pa gaan woon.
                                                                                     gerehabiliteerde  alkoholis  en  Vir my was dit hartverskeurend,
                                                                                     nugter!                              maar ek moes moed hou dat hy
                                                                                     In 2003 het ek ‘n tweede brief aan  sou  terugkom  na  my  toe.  Die
          “Deur My Wonde Is Jy Genees!”                                              u geskryf met die goeie nuus dat  grootste  toets  wat  ek  moes
                                                                                     ek reeds vir 3 jaar en 6 maande  deurstaan,  was  om  nie  weer  na
                                                                                     nugter was!                          die bottel te gryp nie!
                             Dolly Meyer van Randvaal skryf:
                                                                                     Vandag is dit vir my ‘n wonderlike  Gedurende  2006,  na  2  jaar  se
                 edurende Desember 2006  kon skaars ‘n tree versit.                  voorreg om weer eens aan u te  wegwees,  het  my  seun  terug-
                 kry  ek  ‘n  pyn  in  my  Intussen  was  daar  oral  mense  skryf met nóg beter nuus! Ek het  gekom na my toe! My onstabiele
          Glinkerbeen wat so gewel-            wat vir my gebid het. Ek het ook  die 7 jaar-kerf bereik - NUGTER,    verhouding  van  6  jaar  met  ‘n
          dig  was  dat  ek  soos  ‘n  kreupel  aanhoudend  die  volgende  Skrif  nog  steeds  ‘n  gerehabiliteerde  besondere man is totaal herstel
          mens geloop het.                     aangehaal: “Maar Hy is ter wille  alkoholis, maar NUGTER!                  en die afgelope 3 jaar het ek ‘n
          Ek het my dokter gaan spreek en  van  ons  oortredinge  deurboor,  Glo my as ek sê die afgelope 7  wonderlike werk!
          hy  het  my  gestuur  vir  X-        ter wille van ons ongeregtighede  jaar was nie maklik nie. Die feit  Die aanslae was fel, maar kom ek
          straalfoto’s  van  die  been.  Die  is Hy verbrysel; die straf wat vir  dat  ek  ophou  drink  het  en  so-     verseker u almal dat met GOD se
          diagnose: erge rumatiek. Ek het  ons die vrede aanbring, was op  doende  ontslae  geraak  het  van  KRAG en GENADE, GEBEDE en
          ‘n inspuiting en pille ontvang. Die  Hom, en deur Sy wonde het daar  een groot probleem in my lewe -  VASTE GELOOF in HOM wat my
          pyn  het  egter  net  al  hoe  erger  vir ons genesing gekom” (Jesaja  drank - vrywaar my nie van hart-         vrygemaak het van alkoholisme,
          geword en ek kon amper nie meer  53:5).                                    seer,  probleme  of  bekommer-       ek  deur  alles  ‘n  oorwinnaar  in
          loop nie!                            Een middag het ek net in stilte in  nisse nie.                             CHRISTUS is!
          Weer  is  ek  dokter  toe  en  weer  my kamer gesit toe die volgende  In  2004  was  die  hartseer  baie  “…Ek  besing  die  grootheid  van
          moes ek X-straalfoto’s laat neem.  woorde  duidelik  by  my  opkom:  groot toe my kind besluit het dat  die  Here,  ek  juig  oor  God,  my
          Hierdie  keer  van  my  rug.  Die  “Deur  My  wonde  is  jy  genees!”  hy by sy pa wil gaan bly (700 km  Verlosser, omdat Hy na my in my
          uitslag: osteoporose. Weer is ‘n  Hierdie waarheidsbesef het deur  vanaf  Potchefstroom).  My  ver-             geringheid  omgesien  het.  Kyk,
          inspuiting  toegedien  en  pille  my  gespoel  en  ek  het  vinnig  houding van die vorige 4 jaar met  van nou af sal elke nuwe geslag
          voorgeskryf. Die verskriklike pyn  opgespring  en  die  Here  begin  ‘n  mansvriend  was  ook  baie  my gelukkig noem, omdat Hy wat
          het egter nie gewyk nie. Toe het  loof. Hierna kon ek weer normaal  onstabiel  en  my  werksituasie  magtig  is,  groot  dinge  aan  my
         ek gegaan vir fisioterapie, maar  loop  sonder  enige  pyn.  Ek  loof  onseker. My eerste reaksie was:  gedoen het. Heilig is Sy Naam!”
         die pyn wou net nie wyk nie en ek  die Here vir volmaakte genesing!         Waarom nou? Noudat ek nugter  (Lukas 1:46-49).
   1   2   3   4   5   6   7   8   9   10