Page 7 - Good News July 2007 paper
P. 7

olank  ons  probleembewus  is,  ons  probleem  bedink  en  bid,     bewus wees dat God nie met ons kan praat nie.
                 kommunikeer ons met ons probleem, en kan God ons nie help           Ons kan God-bewus word deur die Woord te bestudeer en te bid. Ons
           Snie.  Eers  wanneer  ons  wegkyk  van  ons  probleem  en  in             het nodig dat die lig van Sy Woord in ons gees inskyn, sodat ons deur
           geesdimensie bid, openbaar Hy Sy Woord aan ons. Sy Woord “is ‘n           die Gees kan lewe. Maak vandag ‘n wilsbesluit: begin om die Woord
           lamp vir my voet en ‘n lig vir my pad” (Ps. 119:105). En “in U lig sien   biddend te oordink totdat dit geloof in jou opwek (Rom. 10:17). Dank
           ons die lig” (Ps. 36:10).                                                 God vir die waarheid van Sy Woord. Maak die beloftes van die Woord
           Ons kan soos Jakob wees wat met God geworstel het. Hy was so              jou eie, glo dit van harte, en beleef die vervulling daarvan! (Efésiërs
           Esau-bewus dat God hom nie kon bereik nie. Ons kan so probleem-           4:17; 5:2).  © JJ Venter
   2   3   4   5   6   7   8   9   10   11   12