Page 6 - Good News July 2008 paper
P. 6

n  1995  het  ek  op  'n  korttermyn-   Hoewel die volledige toerusting baie
            uitreik  na  Botswana  gegaan  met   duur  sou  wees  om  aan  te  koop,
          Idie  idee  om  ook  te  sien  hoe  die   beskik die Here dat ons 'n projektor
          land lyk. Met die uitreik het die Here   teen 'n afslagprys kry van R4 000. Ek
          my só aangeraak dat ek sedertdien    bestel dit dadelik! Sy  gee ook vir ons      ral waar God se Gees werk,    Botha (Inserv), Allan Platt (Doxa
          voltyds  by  hierdie  bediening  be-  'n nuwe projektortafel vir R 1 080.00.      begin gelowiges die Evan-     Deo),  ens.  Retief  Burger  begelei
          trokke geraak het, in so 'n mate dat ek   Baie opgewonde oor hierdie toerus-  Ogelie  spontaan  uitdra.  ons  Vrydagaand  in  lofprysing,
          nou al vir die afgelope 12 jaar uitreike   ting ry ek dadelik Pretoria toe om dit   Kom beleef hernieude getuienis-  terwyl  Reinhold  Titus  (OM)  die
          na  Botswana  reël!  Omdat  ons  met   te  gaan  afhaal.  Daar  aangekom,
          elke  uitreik  die  "Jesus  Film"-   betaal ek dadelik. Maar die wonder-   passie!  U  word  uitgenooi  na  'n   jeug toespreek. Die konferensie-
          toerusting moet leen, en die film in   werke  eindig  nie!  Ek  is  saam  met   nasionale Sendingmobiliserings-  gangers  kan  ook  kies  tussen
          Johannesburg  moet  gaan  haal  en   Henry  (die  tegnikus)  na  die  werks-  konferensie wat DV vanaf 12 - 13   verskeie  praktiese  werkswinkel-
          weer terugbesorg, het ons gebid dat   winkel. Terwyl ons alles inlaai, besluit   September  2008  in  Potchef-  sessies  waar  kundiges  hulle
          ons  ook  eendag  ons  eie  toerusting   Henry  om  ons  te  seën  met  ekstra   stroom plaasvind.              kennis en ervaring deel.
          sal kan aankoop. Met pryse van oor   gloeilampe  vir  die  projektor,  smelt-  By  hierdie  Konferensie  sal  ver-  Soos  voorheen,  sal  die  Konfe-
          die R25 000 was dit totaal buite my   draadjies ("fuses"), 'n film-lastoestel,   skeie  fasette  van  sendingwerk   rensie  opgehelder  word  met
          bereik! Ek het gewonder: “Waar sou   om  die  film  te  las  as  dit  breek,   bespreek  word.  Dit  het  ten  doel   getuienisse  oor  deurbrake,  lof-
          ons ooit soveel geld bymekaarkry vir   spesiale  lap  om  die  film  skoon  te   om te inspireer, asook om kundig-  prysing  en  aanbidding,  asook
          toerusting?”                         maak,  en  'n  handleiding  vir  die
          Nou, tien jaar later, het 'n sakeman in   projektor. Ek was so dankbaar!   heid oor te dra. Daar sal 'n visuele   verskeie  uitstallings  van  die
          Carletonville 'n bedrag van R25 000   Boonop besluit Henry om vir ons in   oorsig wees oor die vordering in     nuutste  hulpmiddels  en  boeke
          aan ons Sendingbediening geskenk     plaas  van  plastiekluidsprekers      die  uitdra  van  die  Evangelie  wat te koop is. 'n Verskil wat die
          om toerusting te koop! Ons dank die   sterker  staalluidsprekers  te  gee.   wêreldwyd.  Dis  ook  'n  saambid-   Konferensie  uniek  maak,  is  die
          Here vir Sy grootheid en dat die dae   Daarby skenk hy nog 'n mikrofoon!   geleentheid.  Verskillende  sen-     nasorgdiens  na  afloop  van  die
         van  wonderwerke  nie  verby  is  nie.   Om  'n  film  in  enige  taal  te  koop   dingstrategieë  sal  prakties  belig   Konferensie.  Kontak word behou
         Ons dank ook hierdie sakeman, dat     beloop R7 500. Ek vra toe of ons 'n   word.  Wenke  om  die  jeug  as      waar gemeentes / afgevaardigdes
         hy toegelaat het dat die Here hom kon   Tswana  en  'n  Afrikaanse  film  vir  'n   onbenutte  skakel  te  gebruik,  sal   aandui dat hulle ondersteuning in
         gebruik om die Here te eer en dien    week kan huur om die toerusting te    bespreek word. Uitdagings wat 'n     sendingmobilisering benodig.
         met sy finansies!                     toets.  Net  daar  seën  die  Here  ons   sturende  gemeente  in  die  gesig   Inskrywings:  Daar  is  drie  tarief-
         Opgewonde na die skenking, kontak     verder. Hulle besluit om beide films
         ek  Campus  Crusade  waar  Sjaartjen   vir  ons  gratis  vir  'n  onbepaalde   staar,  word  deur  ervare  leiers   opsies.
         (skakelpersoon)  my  meedeel  dat     tydperk te leen. Al voorwaarde was    behandel.  Die  Konferensie  is  Pakket  A:  Lesings,  etes,  verver-
         daar nie toerusting in Suid-Afrika te   dat dit gebruik  word!              bedoel vir gelowiges wat begeer      sings  en  akkommodasie  inge-
         koop is nie, maar dat sy in Amerika   Die  Tswana-film  was  splinternuut!   om hul gemeentes te mobiliseer      sluit: R200 p.p.
         sal  uitvind  (Daar  was  slegs  DVD-  Wat  'n  wonderwerk!  Terselfdertyd   vir  die  uitdra  van  die  Evangelie,   Pakket  B:  Lesings,  etes  en
         stelle, en dit werk nie so lekker in die   skenk iemand anders 'n DVD-speler   sowel  as  dié  wat  reeds  ervaring   verversings ingesluit: R150 p.p.
         stof en buitelug nie).                sodat ons ook die DVD-stel binnens-   op die gebied het en stimulering     Pakket  C:  Lesings  en  verver-
         Na  baie  gebede  en  vele  gesprekke,   huis kan gebruik! (Ons kort nou nog   benodig.  Op  die  lang  lys  van   sings (geen etes): R50 p.p.
         besluit  die  mense  by  Campus       net 'n dataprojektor).                sprekers verskyn bekende name        Inskrywingsvorms  kan  afgelaai
         Crusade  in  Amerika  dat  ons  wel  'n   Die wonder eindig nie. Ons word ook   soos: Frans Hancke (Pro Christo),   word by:
         tweedehandse  stel  by  hulle  kan    geseën  met  genoeg  fondse  om  'n
         koop! Na die goeie nuus besluit ons   sleepwaentjie  aan  te  koop  om  die   Coen  Scholtz  (uit  Zambië),          www.ngkmiederpark.co.za
         om eers die konstruksie vir die skerm   toerusting  mee  te  vervoer!  In  my   Richard Verreyne (World Thrust),   of skakel Thornita by 018 294 6900
         aan te koop. Sjaartjen deel ons mee   wildste drome het ek nie gedink dat   Samuel  N  Modise  (OM),  Willie     (vm.) of na ure by 072 237 3946.
         dat  die  nuwe  konstruksie  van  staal   so iets moontlik sou wees nie! Hier,
         gemaak word en baie swaar is.         tien jaar later, gee die Here alles wat
         Na twee dae laat weet sy dat daar nog   ek gevra het en nog meer! Ek eer Hom
         net een stel van ligte aluminiumpale   vir Sy grootheid en genade.
         beskikbaar is in SA en dat ons dit kan   Jerry Minny.
         koop vir R3 200!                      (NG Kerk Miederpark)










                  om  na  'n  kamp  wat  jou  hele  lewe  sal  vernuwe,  en  jou
                  om  na  'n  kamp  wat  jou  hele  lewe  sal  vernuwe,  en  jou
                  stukkende lewe sal herstel! Kom manne, breek weg en begin
                  stukkende lewe sal herstel! Kom manne, breek weg en begin
           Kdie lewe nuut. Kom ervaar hoe God jou lewe kan verander!
           Kdie lewe nuut. Kom ervaar hoe God jou lewe kan verander!
           Ons waarborg jy gaan dit geniet!
           Ons waarborg jy gaan dit geniet!
                         Ons volgende kamp is 1 - 3 Augustus.  .
                         Ons volgende kamp is 1 - 3 Augustus
              Skakel Gerald dadelik by 082 546 9799 en bespreek jou plek!
              Skakel Gerald dadelik by 082 546 9799 en bespreek jou plek!
                (Persone wat bewys kan lewer dat hulle lid van die Suid-
                (Persone wat bewys kan lewer dat hulle lid van die Suid-
                 Afrikaanse polisiediens is, betaal geen kampgeld nie!)
                 Afrikaanse polisiediens is, betaal geen kampgeld nie!)
                   KOSTE: Kampfooi R250 plus R50 brandstofheffing.
                   KOSTE: Kampfooi R250 plus R50 brandstofheffing.




























                              Hierdie bladsy se inhoud is voorsien en geborg deur die NG Kerk Miederpark, Potchefstroom
                              Hierdie bladsy se inhoud is voorsien en geborg deur die NG Kerk Miederpark, Potchefstroom
   1   2   3   4   5   6   7   8   9