Page 8 - Good News July 2008 paper
P. 8

Atheistic Editor Dared God To Send Earthquake
                                         (Continued from p. 1)

          began to howl; the sea began to toss and      concussion  levelled  the  strongest  buil-
          roar. Underground noises like the rolling     dings. Mountains were thrown down. Level
          of thunder could be heard.                    fields  were  raised  up.  Streams  of  water
          Then, only three hours after the passage of   gushed  forth  from  dry  rocks.  Pools  and
          the infamous “Christmas Resolutions” by       streams appeared where none had existed
          the city council, came the warning signs of   before. Olive trees were overturned. Half an
          the  earthquake  the  local  newspaper  had   olive  orchard  moved  off  its  owner’s
          so mockingly dared God to send upon the       acreage.
          town. With the first shock of the quake, the   Chasms  opened  to  swallow  people,
          frightened  people,  understanding  at  last   animals, trees, and rubble. Some of them
          the  reason  for  the  animal  behaviour      closed  again  entombing  their  victims
          exhibited all around them, had time to note   forever.  Roads  were  cracked  and  de-
          that  the  dashing,  cavorting  animals  stroyed.
          suddenly  stood  stock  still,  with  legs    Amidst the crash of falling houses and the
          braced far apart. Then, as the surface of     flickering  flames  of  the  wreckage,  the
          the earth heaved like the billows of the sea,   dismal  screams  of  the  wretched  inha-
          buildings  shook  and  swayed,  tilted  and   bitants  were  heard.  The  beautiful  city  of
          tumbled,  crushing  the  horrified  towns-    Messina  and  surrounding  districts  were
          people as they fled.                          destroyed. There were few survivors to tell
          The  sky  let  loose  a  torrent  of  rain,  with   of  the  horrors  experienced.  Seventy-five
          thunder  and  chilling  winds.  Lightning     thousand inhabitants were wiped out!
          darted  with  frightening  speed.  Ground     -  The  Mighty  Hand  of  God  by  Katherine
          thunder  roared  incessantly.  The  first     Pollard Carter, Impact Books Inc., 1991


           TERUG NA DIE GESIN!



          “Alles  het  verander,”  sê  die  dertigjarige  tele-   Maar  jy  wat  getroud  is,  weet  jy
          visieheld. “Wat my lam maak, is die oudmodiese          hoeveel duisternis jy in jou huis
          definisies van die woord ‘gesin’. Gesinne bestaan       toelaat   wanneer jy woorde soos
          nie meer uit ‘n pa en ‘n ma in ‘n eerste huwelik nie.   ‘skei,’  ‘ons  pas  nie  by  mekaar
          Dit  bestaan  uit  enkelouers  en  hul  kinders,  nie...’ en ‘ek is nie meer lief vir jou
          saamwoongesinne,  hersaamgestelde  gesinne,  nie...’  begin  gebruik?  Ons  maak
          kruiskulturele gesinne met aangenome kinders uit        ons lewe uitsigloos wanneer ons
          ander wêreldstreke; jy kry nooit-getroude moeders,      nie  aan  ons  huwelike  werk  nie.
          pa’s wat kinders grootmaak.”                            Ons  open  die  vensters  vir  uit-
          In  hierdie  verandering  lê  ‘n  groot  deel  van  die   sigloosheid  en  verdriet  wanneer
          droefheid van ons bestaan. God se volmaakte plan        ons  ophou  om  vir  ons  huwelik,
          vir die mens was om in ‘n eenmalige huwelik met         ons lewensmaat en ons toekoms
          iemand  van  die  teenoorgestelde  geslag  saam  te     as getroudes te bid.
          leef. Sy plan was dat die huwelik vir altyd sou wees    Ons definisies van die nuwe gesin
          en dat kinders sou weet: as ek trou, is dit ook vir     is patetiese nood-definisies. God
          altyd.  Elkeen  wat  op  die  allerpynlikste  manier    beveel ons om mekaar binne die
          ontdek  het  hoe  minderwaardig  die  mens  se          gesin  innig  lief  te  hê.  Só  maak
          variasies op hierdie Goddelike plan is, sal weet dat    duisternis  plek  vir  lig.  Gebed:
          God alleen jou ná die skending van Sy plan kan help     Here, seën my lewensmaat.
          om op te staan, te oorleef en ‘n nuwe lewe te begin.    - Oorgeneem

           O Heer, stel U my gerus met U Gees; sonder U
           is ek tot niks in staat nie. Vernietig in my alle
           eersug,  ydelheid,  verwaandheid,  wêrelds-
           heid, hoogmoed, sefsug en weerstand teen
           God, en vul my met liefde, vrede, en die vrug
           van die Gees.
           O Heer, by U soek ek skuiling. Ek gee myself
           aan U oor, en vertrou op U kosbare beloftes en
           hoop  met  my  hele  hart  op  U.  U  is  gister,
           vandag, en vir ewig dieselfde. Daarom vertrou
           ek  op  U  en  glo  ek  dat  U  my  met  krag  sal
           vernuwe.  -  William Wilberforce
   3   4   5   6   7   8   9