Page 1 - Good News July 2009 paper
P. 1

“Juig tot eer van God, almal op aarde! Sing tot roem    Alle  mense  moet  voor  U  buig,
          van Sy Naam, gee Hom die eer wat Hom toekom!            hulle  moet  sing  tot  U  eer,  hulle
          “Bely voor God: Hoe ontsagwekkend is U werk! U          moet  sing  tot  eer  van  U  Naam”
          mag is groot, U vyande kruip voor U.                    (Ps. 66:1-4 NV).
                                                                  Deur God se gróót genade het die
                                                                  eerste beskeie uitgawe van Goeie
                                                                  Nuus  /  Good  News  gedurende
                                                                  April 1998 die lig gesien. 10 000
                                                                  eksemplare is maandeliks gratis
                                                                  van  huis  tot  huis  in  Potchef-
                                                                  stroom versprei. In gehoorsaam-
                                                                  heid aan God se leiding en met Sy
                                                                  hulp  en  genade  is  Klerksdorp,
                                                                  Stilfontein,  Hartbeesfontein,
                                                                  Orkney,  Parys,  Ottosdal,  Tosca,
                                                                  Ventersdorp,  die  Molopo-omge-
                                                                  wing en Delareyville die afgelope
                                                                  11 jaar ook bygevoeg en het die
                                                                  oplaag verhoog tot 40 000.
                                                                  Met hierdie uitgawe bereik ons ’n
                                                                  mooi  hoogtepunt  deurdat  ons
                                                                  nou  reeds  4  008  900  koerante
                                                                  gratis versprei het. Ons harte loop
                                                                  oor  van  dankbaarheid  teenoor
                                                                  ons kosbare Hemelse Vader wat
                                                                  ons die afgelope 11 jaar oorskadu
                                                                           Vervolg op. p. 2ervolg op. p. 2
                                                                           V
   1   2   3   4   5   6