Page 1 - Good News July 2010 paper
P. 1

JESUS LEEF REGTIG!




                  Jaco van den Bergh  (083 272 6146)              getuienis met hierdie koerant se lesers te deel.”
          Ek  het  vanoggend  vir  die  soveelste  keer  die      Ek is van Delareyville afkomstig. My naam is Jaco
          koerant,  die  Goeie  Nuus,  gelees  en  toe  het  die   van den Bergh. Dit is nou vier jaar na my motorfiets-
          Heilige  Gees  vir  my  gesê:  “Dit  is  tyd  om  jou   ongeluk op 28 Februarie 2006. Ek het op daardie dag
                                                                  van my plaas, 24 km buite Delareyville, dorp toe gery
                                                                  met  my  Yamaha  FJR-motorfiets.  'n  Tarentaal  het
                                                                  opgevlieg - reg in my gesig! Tot vandag toe kan ek
                                                                  niks van die ongeluk onthou nie.
                                                                  Die tarentaal het my kop aan die linkerkant getref.
                                                                  Die slag was só hard en geweldig dat die valhelm aan
                                                                  die regterkant oopgebars het. Die linkeroogkas het
                                                                  verskeie breuke gehad. Die oogbank, wangbeen en
                                                                  die linkeroog se pupil het gebars.
                                                                                                         My seuns het een jaar na die ongeluk 'n kruis gebou
                                                                  Altwee ooglede was oopgesny en         so hoog soos die huis. Die kruis word verlig en een aand
                                                                  af  as  gevolg  van  die  bril  wat  ek   het ek hierdie foto geneem. (Jaco)
                                                                  opgehad  het.  Na  verskeie
                                                                  operasies  het  ek  vandag  nog  'n
                                                                  slap ogie en 'n krom neus. In my
                                                                  nek is verskeie werwels gebreek
                                                                  en  gekraak.  Daar  is  reeds  baie
                                                                  herstelwerk gedoen en daar moet
                                                                  nog  aan  die  nek  gewerk  word.
                                                                  Daar  is  ook  nou  verbrokkeling
                                                                  besig om plaas te vind.
                                                                  Toe  ek  en  die  motorfiets  van
                                                                  mekaar geskei is, het 'n ysterpaal
                                                                            V
                                                                            Vervolg op p. 8ervolg op p. 8
   1   2   3   4   5   6