Page 1 - Good News July 2011 paper
P. 1

ie bus wat buitelandse toeriste vervoer het,     rondrits  na  verskeie  toeriste-
                 het  deur  die  donker  gesny  op  die  10-laan   aantreklikhede  in  Noord-Korea.
          Dhoofweg. Almal,  die  busbestuurder  en  die           Die  busbestuurder  het  skielik
          toergidse inkluis, was uitgeput na die lang dag se      gerem en almal het wawyd wakker
                                                                  geskrik.
                                                                  Reg  voor  die  bus  het  'n  meisie
                                                                  gestaan  -  bewegingloos.  Haar
                                                                  klere was verslete, haar gesig vuil
                                                                  en sy het 'n verwese kyk in haar oë
                                                                  gehad.  Sy  kon  nege  jaar  oud
                                                                  gewees het, maar 'n mens kon nie
                                                                  regtig  sê  nie.  Weens  ernstige
                                                                  wanvoeding is Noord-Koreaanse
                                                                  kinders  dikwels  klein  en  dwerg-
                                                                  agtig.
                                                                  Die busbestuurder het uitgeklim,
                                                                  die meisie sagkens oor die hoof-
                                                                  weg gelei, teruggestap na die bus
                                                                  en  weer  agter  die  stuurwiel
                                                                  ingeskuif.  Hy  en  die  gidse  het
                                                                  hartseer  uitdrukkings  uitgeruil,
                                                                  maar nie gepraat nie. Die bus het
                                                                  stadig weggetrek en die toeriste
                                                                  en  regeringsamptenare  terug-
                                                                  geneem na hul hotel.

                                                                            Vervolg op p. 6Vervolg op p. 6
   1   2   3   4   5   6