Page 4 - Good News July 2012 paper
P. 4

n  die  diereraaisel  langsaan  is  die
                                          name  van  17  diere  wat  in  die  Bybel    D W Z K R O K O D I L G
                                        Ivoorkom,  weggesteek.  Kyk  hoeveel
                                        julle  kan  kry.  Sommige  name  is            W O L F O B L A K D U E
                                        horisontaal en sommige vertikaal. Daar
                                        is selfs ene wat skeef geskryf is.             K K L R C V V L O O I D
                                        Om sake effens makliker te maak, kan
                                        julle  in  jul  Bybels  die  onderstaande      R L J A K K A L S S P J
                                        tekste gaan naslaan - dan weet julle ten
                                        minste  na  watter  diername  julle  moet
                                        soek.                                          A E S M R K S L A P E A
                                        Matteus 12:40;  Levitikus 11:30;  Psalm
                                        10:9;    Jeremia  8:7;    Hooglied  2:12;    A E E F B E E R K M R E
                                        Jeremia 13:23; Genesis 22:13; 1 Samuel
                                        17:34;    1  Konings  10:22;    1  Samuel      N U A G H I N J L V D L
                                        26:20;  Psalm 104:17;  Job 40:20; Jesaja
                                        11:6;  Nehemia  4:3;  Deuteronomium            V T O R T E L D U I F A
                                        32:11; Deuteronomium 14:5.
                                                                                       O O I E V A A R N S O N
                                        Skryf of tik en nommer die name van die
                                        diere wat jy uitgesnuffel het. Pos dit aan:
                                                                                       E E B D A S R S T Q P D
                                        DIERERAAISEL
                                        Posbus 1957                                    L F D C U G E I T J I E
                                        Potchefstroom
                                        2520

                                        Die eerste twee deelnemers met korrekte
                                        antwoorde  sal  elkeen  'n  boekprys
                                        ontvang!  Onthou  om  jou  naam,  van,
                                        telefoonnommer en posadres aan ons te
                                        verskaf  sodat  ons  die  boeke  aan  julle
                                        kan pos. Lekker soek!   [Uitgewers van
                                        “Goeie Nuus”].
   1   2   3   4   5   6   7   8   9