Page 5 - Good News July 2012 paper
P. 5

ie Italianer Luigi Tarso is een oggend dood in    genees  en  getuig:  “Ek  weet  nou,    http://2.bp.blogspot.com
                sy huis aangetref. Daar was byna geen kos of      daar is geen God op die hele aarde
         Dgeriewe in die armoedige ou huisie nie, maar            nie,  behalwe  in  Israel”  (2  Konings
         ingeryg op die solder was daar 246 kosbare viole wat     5:15). Hy sou voortaan die ware God
         die ou man deur die loop van sy lewe versamel het.       aanbid.
         Hy het al sy geld spandeer om die viole in die hande     Om oor God se genade en goedheid
         te kry, maar self soos ‘n arm mens geleef. Vir baie      te praat, behoort natuurlik oor ons
         jare het die viole in Luigi se armoedige huisie lê en    lippe  te  vloei.  Daar  is  ‘n  brief  aan
         stof vergaar. Die heel kosbaarste van al die viole, ‘n   Beeld  (5  Julie  2012)  waarin  Liezel
         Stradivarius, is na baie jare vir die eerste keer weer   Barclay van Centurion skryf dat Jan
         bespeel.                                                 van  Eersterust  herstelwerk  aan
         In  sy  verbete  poging  om  die  viole  vir  homself  te   hulle  huis  doen  en  so  tussendeur
         bewaar, het Luigi die wêreld vir jare beroof van die     gee  hy  sommer  raad  oor  die  lewe
         wonderskone musiek wat uit die viole gehaal kon          ook.  Volgens  Jan  kan  enige  mens
         word.                                                    vry  wees  om  ver  bo  die  wolke  te
         Sommige Christene is net soos Luigi Tarso. Hulle         sweef.                                                  met nuwe moed en dapperheid vir
         versamel kennis oor Christus vir hulself, sorg dat       Hy het aan Liezel oorgedra dat sy nie die leuens van    die lewe gevul!
         hulle geestelik groei, maar hou hierdie kennis net vir   Satan  moet  glo nie,  maar  in  oorwinning kan  lewe   Kom ons tree vandag op soos die
         hulself en gee dit nie deur aan die mense om hulle       wanneer sy haar identeit in God in oënskou neem en      diensmeisie van Naäman en soos
         nie.                                                     Hom toelaat om Sy karakter in haar en haar man se       Jan van Eersterust en raak mense
         God se Goeie Nuus mag nie opgegaar word soos             lewe op te bou.                                         se lewens aan met die Goeie Nuus
         Luigi se viole op die solder nie. Dit moet uitgedra      Sy oordrag van die Goeie Nuus aan haar, het haar        van Jesus Christus!
         word  -  aan  alle  nasies  en  volke,  sodat  almal  die
         wonderlike musiek van Jesus se liefde vir hulle sal
         kan hoor!
         Net voor Jesus se hemelvaart, is Sy laaste woorde
         aan Sy dissipels (volgelinge): “Gaan dan heen, maak
         dissipels  van  al  die  nasies,  en  doop  hulle  in  die
         Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees;
         en leer hulle om alles te onderhou wat Ek aan julle
         beveel  het.  En  kyk,  Ek  is  met  julle  tot  aan  die
         voleinding van die wêreld. Amen” (Matt. 28:19-20).
         As jy ‘n volgeling van Jesus is, behoort jy elke dag
         die Goeie Nuus van Sy redding deur genade en jou
         kindskap en verhouding met Hom met ander te deel.
         Dit sal daardie persoon se lewe aanraak en jou eie
         lewe verryk.
         Dink byvoorbeeld aan die Joodse dogter wat deur
         die  Arameërs  uit  Israel  ontvoer  is  en  toe  die
         diensmeisie van Naäman se vrou geword  het. Sy het
         nie oor haar God geswyg nie, en toe sy van haar heer
         se melaatsheid hoor, het die brandende vlam van
         haar geloof haar gedring om hom te versoek om by
         die profeet Elisa uit te kom.
         Die resultaat was opspraakwekkend! Naäman word
   1   2   3   4   5   6   7   8   9   10