Page 6 - Good News July 2012 paper
P. 6

andag  wil  ons  graag  die   Here  se  Hande  gegee  en  gesê:     ons  geskenk  om  vir  ons  skool-   eers die koninkryk van God en sy
                 Here eer vir al Sy seëninge.   “Here  daar  is  nie  geld  vir  personeel afdakke op te rig.             geregtigheid en al hierdie dinge
          VDie  Kerk  van  die  Nasare-        opknappingswerk nie. Ons gee dit      Ons wil u aanmoedig om God te        sal vir julle by gevoeg word.” Dit
          ner, Agapé-gemeente,  is  hierdie    aan  U  oor  en  vertrou  dat  U  sal   vertrou en Hom eerste te stel in al   is só waar!
          jaar 63 jaar oud.                    voorsien.”                            u doen en late - en u sal die vrugte   - Ds. Daniel Grové (018) 294-5611
          Hoewel ons oorvloedig deur die       Ons  het  Hebreërs  11:1  ter  harte   kan pluk. Matteus 6:33 lui: “Soek   of  082 475 9202.
          Here geseën is, staar uitdagings     geneem:  “Die  geloof  dan  is  ?
          ons ook in die gesig. Dinge soos     vaste  vertroue  op  die  dinge  wat
          instandhouding.                      ons hoop, ? bewys van die dinge
          Vir langer as ? jaar vertrou ons     wat ons nie sien nie.”
          die  Here  vir  ?  wonderwerk  op    Kort daarna het die Here mense
          hierdie gebied. Dit is nou besig     oor ons pad gebring wat daarop
          om plaas te vind!                    aangedring  het  om  betrokke  te
          Die Here het aan ons ? wonder-       raak  met  die  verf  van  die  palis-
          like belofte gegee: “Want Ék weet    sade-heining asook die herstel en
          watter  gedagtes  Ek  aangaande      verf van die pastorie. Ons gee al
          julle  koester,  spreek  die  HERE,   die eer aan die Here!
          gedagtes  van  vrede  en  nie  van   Die  kerkgebou  is  intussen  ook
          onheil nie, om julle ? hoopvolle     geverf én ons het nuwe gordyne
          toekoms te gee” (Jeremia 29:11).     wat  hang  sowel  as  nuwe  klank-
          Ons  het  die  kerkgebou  in  die    toerusting. Daar is ook stene aan
   1   2   3   4   5   6   7   8   9   10   11