Page 1 - Good News July 2018 paper
P. 1

oe  daar  'n  klompie  jare     die  regterkantste  bure.  Voor  die   gemaak  met  die  siedende,  kol-
                                                     gelede  groot  oorstromings     huis was daar 'n nou teerpad met     kende waters en haar hart het in
                                               Twas in Natal, was my seun            feitlik geen parkeerplek nie.        vreugde  boontoe  uitgereik  met
                                               en sy familie daar woonagtig.                                              verse 14 en 15 van Ps. 91: “Omdat
                                                                                     Met  die  reëns  het  die  rivier    hy My liefhet, sê God, daarom sal
                                               Hulle het in 'n dubbelverdieping-     geweldig afgekom en ook teen die     Ek hom red; Ek sal hom beskerm,
                                               huis gewoon wat 'n groot deel van     hange van die berg het die waters    omdat hy my Naam ken. Hy sal
                                               die erf aan die voet van die berg     neergestort.  Dit  was  skrikwek-    My aanroep, en Ek sal hom ver-
                                               beslaan het. Tussen die berg en       kend om te aanskou!                  hoor; in die nood sal Ek by hom
                                               die  huis  het  die  Umbilorivier                                          wees;  Ek  sal  hom uitred en  eer
                                               gekronkel.  Vanaf  die  balkon  van   My  skoondogter  en  die  kinders    aan hom gee.”
                                               die huis kon 'n mens op die rivier    was die dag alleen tuis. Sy het die
                                               afkyk.  Die  rivier  het  so  'n  draai   situasie deur die sitkamervenster   Nadat die storm bedaar het en die
                                               gemaak by die linkerkantste bure      aanskou  en  net  Ps.  91  hardop    waters  gesak  het,  en  dit  veilig
                                               en  dan  regs  verbygevloei  en       uitgeroep.  Met  die  dat  sy  dit   was om na buite te gaan, was my
                                               tussen  die  bome  verdwyn.  'n       uitspreek, sê sy, het daar 'n stilte   skoondogter  verras  met  wat  sy
                                               Houtheining het hulle geskei van      oor haar neergesak. Sy het vrede               Vervolg op p. 5Vervolg op p. 5
   1   2   3   4   5   6