Page 2 - Good News July 2018 paper
P. 2

ierdie ware gebeure speel      hulp gehad, of was hulle maar net
                hom  af  in  die  Lukas-       nuuskierig?  In  albei  gevalle  het
          Hevangelie,  soos  deur  Jesus  egter  gaan  stilstaan  en
          Lukas self vertel en deur die eeue   persoonlike  aandag  aan  die
          aangerol kom na elke leser wat dit   soekende siele gegee: “Want die
          met aandag lees en dit absorbeer     Seun van die mens het gekom om
          met  'n  dringendheid  in  sy  te soek en te red wat verlore was”
          gemoed.  Dit  staan  opgeteken  in   (vs. 10).
          Luk. 19:1-10.
                                               Net  in  die  vorige  hoofstuk
          Wie  was  Saggéüs?  Die  karakter    (hoofstuk  18)  word  die  verhaal
          word  vir  ons  ingekleur  deur  die   van die ryk jongman deur Lukas
          verhaal  self,  asook  afleidings    vertel.  Vir  hóm  het  Jesus  gesê,
          vanuit toepaslike Skrifgedeeltes.    nadat  hy  gesê  het  dat  hy  al  die
          Hy was 'n ryk man. Dalk 'n boer in   gebooie onderhou het van sy jeug
          die  omgewing  van  Jérigo,  maar    af: “Nog een ding ontbreek jou -
          ook die hoof van die tollenaars in   verkoop  alles  wat  jy  het,  en
          Jérigo  (belastinggaarders  of  verdeel dit onder die armes, en jy
         invorderaars  van  belasting  aan     sal 'n skat in die hemel hê; kom
         die Romeinse Ryk). By sy eie volk     dan hier, volg My.” Dan sê Lukas:     Hy soek egter ook mense in nood
         was hy gehaat hieroor omdat hy        “Toe  hy  dit  hoor,  het  hy  diep   met  'n  geestelike  behoefte  om
         belasting  ingevorder  het  vir  die   bedroef geword, want hy was baie     vandag  vir  Hom  'n  antwoord  te
         gehate  Romeinse  Ryk  wat  die       ryk” (Luk. 18:22-23). In Matt. 19:22   gee!  Sal  jy  Hom  in  jou  lewe
         geld weer vir hulle eie spandabel-    lees ons: “Maar toe die jongman       innooi? En dán vir Hom diensbaar
         rige lewenstyl gebruik het en vir     dié  woord  hoor,  het  hy  bedroef   word?
         hulle  eie  luukse  bouprojekte.  weggegaan;  want  hy  het  baie
         Daarby  het  hy  ook  sy  eie  volk   besittings gehad.”                    Jesus  sê:  “In  die  tyd  van  die
         bedrieg deur méér in te vorder as                                           welbehae het Ek jou verhoor, en in
         wat  nodig  was  en  homself  op      Maar  nou  terug  na  Saggéüs.  Sy    die dag van heil het Ek jou gehelp.
         hierdie manier verryk het. Dus, 'n    naam  beteken  “rein  of  “onskul-    Kyk,  nou  is  dit  die  tyd  van  die
         uitgeworpene en veragte deur sy       dig.” Hoe ironies. Dit pas nie by sy   welbehae; kyk, nou is die dag van
         eie volksgenote.                      karakter  nie…  Maar  hy  is  heil”  (2  Kor.  6:2).  Hy  sê  ook:
                                               desperaat.  Hy  móét  by  Jesus       “Daarom,  soos  die  Heilige  Gees
         Maar,  by  dit  alles,  was  hy  'n   uitkom! Hy is klein van postuur,      spreek: Vandag as julle Sy stem
         soekende  siel:  Hy  wou  Jesus       hy kan Jesus nie maklik sien nie,     hoor,  verhard  julle  harte  nie…”
         graag sien (vs. 3). Sy rykdomme       en hy hardloop vooruit en klim in     (Heb. 3:7-8). En soos vir Saggéüs:
         kon hom nie bevredig nie. Hy het      die wildevyeboom op die weg na        “Saggéüs, maak gou en klim af,
         na iets méér gesoek in sy lewe.       Jerusalem. En terwyl hy Jesus wil     want Ek moet vandag in jou huis
                                               sien, sien Jesus hom! En Jesus        bly.”
         Die  blinde  man  in  die  vorige     gaan  staan.  Hy  vergeet  van  die   Jesus  het  onomwonde  vir  Sy
         verhaal, net voor Jesus in Jérigo     skare rondom Hom en vestig Sy         dissipels  gesê  “Die  oes  is  wel
         ingekom  het,  het  'n  ander  oog op die soekende mens en sê:              groot, maar die arbeiders min. Bid
         behoefte  gehad:  Hy  was  arm  en    “Saggéüs, maak gou en klim af,        dan die Here van die oes, dat Hy
         blind en 'n bedelaar, maar Jesus      want Ek moet vandag in jou huis       arbeiders in sy oes mag uitstuur”
         het hom gesond gemaak sodat hy        bly.”                                 (Matt. 9:37-38). Elke kind van die
         'n kwaliteitslewe kon gaan lei en                                           Here  is  ook  Sy  dissipel,  Sy
         vir homself sorg.                     Lukas verhaal verder: “Hy maak        volgeling, en behoort dus te bid
                                               toe gou en klim af en het Hom met     en van sy Vader te hoor wat hy in
         Nou,  net  anderkant  en  buite  blydskap ontvang” (Luk. 19:5-6).           God se Koninkryk kan doen!
         Jérigo op pad na Jerusalem was        Die  ontmoeting  was  persoonlik:     © Dr. J J Venter
         dit Saggéüs se beurt om God se        Jesus noem hom op sy naam! Dit
         seën te ontvang. By albei gevalle     was dringend: “Maak gou en klim
         was  die  omringende  skare  se       af!” Dit was sonder versuim: “Ek
         weersin  weer  eens  merkbaar.        moet vandag in jou huis bly!”
         Maar waarom was húlle daar? Het
         húlle 'n behoefte aan redding of      Liewe leser, dieselfde Woord kom
                                               tot elkeen van ons vandag: “Maak
                                               gou  en  klim  af!”   En,  “Ek  moet
                                               vandag in jou huis bly!”   Wil jy 'n
                                               toeskouer bly, in die boom sit of
                                               op  die  pawiljoen  sit  en  toekyk
                                               soos  die  skare,  of  wil  jy  ook  by
                                               God  se  Koninkryk  betrokke
                                               wees?  Elkeen  het  'n  keuse.
                                               Saggéüs het gekies en gesê dat
                                               hy die helfte van sy besittings sal
                                               gee  vir  die  armes,  en,  as  hy
                                               iemand  te  nagekom  het,  sal  hy
                                               hom vierdubbel vergoed! Hy sê en
                                               doen anders as die ryk jongman
                                               wat bedroef weggegaan het. Want
                                               sien, elkeen het 'n keuse: Dalk het
                                               jy  nie  baie  geld  nie,  maar  jy  het
                                               gawes  en  talente,  opleiding  en
                                               vermoëns om vir God aan te bied.
                                               Moenie langer in die boom sit nie!
                                               Klim  af!  Raak  betrokke!  Jesus
                  'n Wildevyeboom              soek  arbeiders  in  Sy  Koninkryk.
   1   2   3   4   5   6   7