Page 8 - Good News July 2018 paper
P. 8

'n  Skatryk  man  wat  alles  in  die   gaan sit en daarna luister.        Tuis aangekom, wag die predikant     Mense wat nie ryk en welvarend
          lewe  gehad  het,  'n  welvarende                                          se  vroutjie  hulle  in,  groet  haar   was nie, was benede hom.
          besigheid, 'n mooi groot huis, die   Toe almal reeds binne is, gaan sit    gesin  liefdevol  en  heet  hom
          nuutste  ingevoerde  motor,  'n  hy  op  'n  trappie  naby  die  deur      welkom met die woorde: "U kan        Na ete besluit hy om vir hierdie
          groot  bankbalans  en  boonop  'n    waar hy seker is niemand hom sal      gou heerlik gaan bad want ek kan     gesin sy lewensverhaal te vertel.
          pragtige vrou en seuntjie, het net   sien nie. Skielik verskyn 'n klein    sien u is baie moeg en het seker     Hy stort sy hart uit en hoe meer hy
          met  vriende  en  mense  in  die     dogtertjie  langs  hom  en  vra:      ver geloop. Ek sal sommer vir u      vertel, hoe hartseerder word hy.
          hoogste  sosiale  kringe  geasso-    "Oom,  hoekom  sit  oom  hier  en     skoon  klere  in  die  badkamer      Aan  die  einde  van  sy  verhaal
          sieer.                               hoekom  gaan  oom  nie  in  nie?"     neersit en daarna kan ons aansit     stroom  die  trane  ook  van  die
                                               Voor hy kon antwoord, kyk hy stip     vir ete."                            predikant en sy gesin se gesigte
          Volgens hom het hy alles in die      na  die  kind  en  wonder  waar  sy                                        af. Die predikant vra hom wat sy
          lewe gehad wat sy hart maar kon      seuntjie nou is. Hy is seker al 'n    Terwyl hy bad, dink hy aan sy vrou   naam is en toe hy dit hoor, gooi hy
          begeer  en  was  daar  nie  werklik   volwassene.  Die  dogtertjie  vat    en  kind  en  wonder  hy  wat  van   snikkend sy arms om die boeme-
          tyd  om  op  Sondae  kerk  toe  te   aan sy hand en pleit: "Kom oom,       hulle geword het. Hy dink aan sy     laar  se  nek  en  sê:  "Pappie,  my
          gaan  nie.  Ook  het  hy  nie  tyd   kom saam met my in."                  vriende vir wie hy so baie gedoen    dierbare pappie! Die Here het jou
          gehad om sy seuntjie van Jesus                                             het en wat nou niks met hom te       vir  my  teruggegee!"  Nodeloos
          te vertel nie. Volgens hom moes      "Nee, my kind," antwoord hy. "Ek      doen  wil  hê  nie.  Hy  dink  aan   om te sê dat op daardie dag tot
          die moeder dit maar doen, of dit     kan nie. Ek is vuil en ongeskeer en   hierdie  wildvreemde  mense  wat     laatnag gesels en gehuil is! Hier-
          moes by die skool gedoen word,       my  klere  is  stukkend  en  oud."    hom nie eens ken nie, maar tog       die eertydse ryk man het daardie
          aangesien  hy  nie  tyd  vir  sulke   "Asseblief  oom,  kom  saam  met     bereid is om met hom te gesels,      nag sy lewe aan Jesus oorgegee
          dinge gehad het nie.                 my," pleit sy. “Jesus kyk nie na 'n   kos en klere te gee en nou besef     en vir die eerste keer in baie jare
                                               mens se klere nie en my pappie        hy dat hy materieel ryk was, maar    was  hy  weer  rustig  en  volkome
          Soos dit maar gaan, het status en    sal baie hartseer wees as hy weet     arm aan geestesgoedere, want hy      gelukkig!
          die sosiale lewe na 'n paar jaar sy   oom wou nie inkom nie."              sou  so  iets  nooit  kon  doen  nie.   - Oorgeneem
          tol  geëis.  Die  vele  verpligtinge,
          onthale en vergaderings het altyd    Soos in 'n droom staan hy op en
          gepaard gegaan met die gebruik       stap saam met die dogtertjie, wat
          van drank. In die begin was dit net   sy hand nog steeds styf vashou,
          'n drankie of twee omdat hy moeg     die  kerk  binne.  In  'n  waas  van
          was  en  dit  hom  kwansuis  laat    trane sien hy die mense rondom
          ontspan het. Later was dit dran-     hom sing en agter die preekstoel
          kies om 'n kliënt te trakteer of om   die  predikant  wat  hom  met  'n
          sy gesiene vriende en kollegas te    glimlag  en  kopknik  groet.  Hulle
          onthaal. Daar was nooit meer tyd     gaan sit heel voor in die kerk en
          vir sy gesin nie, want dan sou hy    die dogtertjie fluister: "Dit is my
          transaksies moes prysgee.            pappie. Hy is die dominee."

          Op  'n  dag  het  hy  weer  heel     Skielik  onthou  hy  waar  hy  die
          beskonke by die huis aangekom        liedjie wat hulle sing, gehoor het.
          en gevind dat sy vrou hom verlaat    Sy  lewe  speel  soos  'n  rolprent
          het. Dadelik het hy hom heeltemal    voor hom af. Hy sien sy moeder
          aan  drank  oorgegee.  Na  'n  paar   die  lied  vir  hom  leer,  saam  met
          jaar  was  die  besigheid  bankrot,   hom  kniel  en  bid.  Trane  stroom
          het hy geen geld of vriende meer     nou oor sy wange en in sy hart bid
          gehad nie en het hy na al die jare   hy: "Here vergewe my. want ek het
          nie eens geweet waar sy vrou of      dit nie vir my kind gedoen nie en
          kind hulle bevind het nie. Al die    ek weet nie eens of hy U ken nie."
          vriende en kollegas wou nou niks
          meer met hom te doen gehad het       Na  afloop  van  die  diens  wil  hy
          nie. Hy het 'n boemelaar geword      vinnig  opstaan  om  uit  te  loop,
          en was 'n volslae alkoholis.         maar die dogtertjie klou sy hand
                                               stewig  vas  en  beduie  dat  haar
          Na jare se rondswerf sit hy een-     pappie  hom  wil  sien.  Die  predi-
          dag op 'n bankie in 'n park. Skielik   kant  met  die  vriendelike  glimlag
          hoor  hy  die  pragtigste  musiek.   kom  vinnig  nader  en  steek  sy
          Die liedjie klink so bekend, maar    hand uit en sê: "Welkom hier by
          hy kon nie onthou waar hy dit al     ons. Kom saam huis toe en kom
          gehoor het nie. Moeisaam staan       eet 'n lekker bord kos." Flouerig
          hy  op  om  te  gaan  kyk  waar  die   probeer  hy  verskonings  opper,
          musiek  vandaan  kom  en  besef      maar ten einde laaste is hy saam
          toe  dat  dit  vanuit  'n  kerkgebou   huis  toe.  Nie  eenkeer  vra  die
          kom.  Hy  sien  mense  ingaan  en    predikant hom wat sy naam is nie,
          besluit dat hy sal wag totdat almal   maar  noem  hom  sommer  'my
          in is en dat hy dan op 'n trappie sal   vriend'.
   3   4   5   6   7   8   9