Page 1 - Good News June 2005 paper
P. 1

GS Hartsion Gemeente, Bapsfontein, het op   "Staan  stil  en  aanskou  My
                 9 April 2005 'n nuwe kerkgebou ingewy. Ons       wonders." Min het ons besef wat
          Akan egter nie van die inwyding van ons nuwe            hierdie  woorde  sou  meebring!
          kerkgebou praat sonder om eer aan God te bring en       Ons was skaars op Bapsfontein of
          te getuig van Sy groot wonders nie!                     die kerkie word te klein. Ons het
          Met ons beroep hierheen in Julie 1998 het God gesê:     dit vergroot en 'n saal aangebou.
                                                                  Kort daarna het 'n vreemde man
                                                                  vir  die  gemeente  'n  kleinhoewe
                                                                  geskenk. Teen 'n appel en 'n ei het
                                                                  ons  nog  'n  plot  gekoop  vir  'n
                                                                  tweede  pastorie.  Dit  alles  binne
                                                                  twee jaar!
                                                                  Om alles te kroon het God met ons
                                                                  begin  praat  oor  die  bou  van  'n
                                                                  nuwe  kerk  -  in  'n  tyd  toe  dit
                                                                  finansieel  baie  moeilik  met  ons         AGS Hartsion Gemeente, Bapsfontein
                                                                  gegaan het. Ons was onseker en
                                                                  bang. Met minder as 200 lidmate
                                                                  en 'n swak inkomste kon ons nie
                                                                  sien hóé nie!
                                                                  Van  19-26  September  1999  het
                                                                  ons  'n  Loofhuttefees  in  'n  groot
                                                                  tent gehou nie ver van ons kerk
                                                                  nie.  Gedurende  daardie  week
                                                                  brand 'n vuur uit 'n groot boom se
                                                                  stam op die plot langs ons kerk.
                                                                  Die vuur het vir drie dae gewoed
                                                                  sonder om kleiner te word en dit
                                                                           Vervolg op p. 4
   1   2   3   4   5   6