Page 1 - Good News June 2008 paper
P. 1

Tina Potgieter 082 755 3353 Tina Potgieter 082 755 3353   kyk  en  vind  die  mooiste,  vei-  (van  die  mynbedrywighede  het  al  gesluit),
                  of 057 451 3620 (van 17:00 - 07:00).of 057 451 3620 (van 17:00 - 07:00).  ligste dorpie. Ons "spoel" soos  gebroke mense. Jongmense leef in 'n somber
          Na twee gewapende rooftogte in die Oos-Rand             die  apostel  Paulus  uit  op  die  atmosfeer en het nie opbouende aktiwiteite om
          en Pretoria het ons gebid en die Here gevra:            eiland, Milete (Allanridge). Gou  hul mee besig te hou nie.
          Waarheen nou? Ons hoor van Allanridge, gaan             het ons egter agtergekom hoe  Die myn het vir ons 'n plekkie geskenk waar
                                                                  groot die nood, die ellende en  ons dienste kan hou. My man en skoonseun
                                                                  behoefte op hierdie dorpie is.       bedien  die  mense.  Die  behoefte  aan  Bybels,
                                                                  Op 'n dag - baie moedeloos -  geestelike  leesstof,  Sondagskoolbenodigd-
                                                                  stap  ek  in  die  hoofstraat  in  hede, CD's en DVD's is geweldig groot. Daar is
                                                                  Welkom.  Iets  in  'n  asblik  trek  ook 'n groot tekort aan kos, klere en vervoer vir
                                                                  my aandag. Ek lees: "MET MY  baie  mense.  Tydens  die  koue  winter  verskaf
                                                                  EIE HAND RED EK JOU…"           Ek  ons  kos  aan  baie  mense  en  komberse  en
                                                                  stap  nader  en  trek  die  Junie  warmwatersakke is broodnodig.
                                                                  2007-uitgawe  van  "Goeie  Indien  daar  mense  is  wat  ons  kan  help  met
                                                                  Nuus" uit die asblik.                                   Vervolg op p. 12Vervolg op p. 12
                                                                  Met  groot  afwagting  begin  ek
                                                                  lees en net daar, onmiddellik,
                                                                  besef  ek  dat  die  Here  ons
                                                                  waarlik  met  'n  doel  na  Allan-
                                                                  ridge gestuur het.
                                                                  Opnuut  druk  die  Heer  die
                                                                  geweldige  nood  en  behoeftes
                                                                  van Allanridge se mense op my
                                                                  hart.  Hier  is  so  baie  siek
                                                                  mense,  arm  mense,  pen-
                                                                  sioenarisse,  werklose  mense
   1   2   3   4   5   6