Page 1 - Good News June 2012 paper
P. 1

p Sondag, 23 Oktober 2011 was ek      Witrivier  geleë  is.  Dit  was  12:00  en  baie
                                                                  o
                  en  ons  drie  kinders  in  'n  motor-  warm (38 C) buite.
          Oongeluk betrokke. Ons was van die            Ongeveer 2 km vanaf die huis, het ons om
          kerk af op pad terug na Africa School of      'n draai gekom waar daar olie oor 'n gebied
          Missions,  wat  ongeveer  13  km  buite       van 150 meter oor die pad gelê het. Ons
                                                        voertuig het op die olie gegly, getol en teen
                                                        'n groot vragmotor gebots.
                                                        Met  die  slag  teen  die  vragmotor  het  die
                                                        linkerkantste wiel uitgeruk en het die motor
                                                        verder  gegly  en  om  nog  'n  draai  getol.
                                                        Daarna  het  dit  mooi  netjies  tot  stilstand
                                                        gekom langs die geel lyn van die pad, so
                                                        asof  ek  die  motor  net  daar  gaan  parkeer
                                                        het.
                                                        Ten spyte van die gly en tol het dit vir die
                                                        vragmotorbestuurder gelyk asof ek beheer
                                                        oor die motor gehad het. Maar, dit was nie
                                                        “ek” nie, dit was net God wat daar was om                  Rindie Cloete (082 517 7224)
                                                        my by te staan. Ek het geen beheer gehad                   & Markus, Elisa en Rebekka
                                                        nie - die remme wou nie werk nie en die
                                                        stuurwiel  ook  nie!  Ons  loof  God  vir  Sy   En so was daar nog 'n paar mense wat finansieel
                                                        wonderlike beskerming!                         bygedra het en dit vir ons moontlik gemaak het om
                                                        God het ons lewens op 'n wonderlike wyse       weer 'n ander motor te kon koop. Ons het twee weke
                                                        gespaar en ons het Sy groot genade oor         lank 'n bedrag geld byderhand gehad en was op die
                                                        ons ervaar! Ons motor is afgeskryf en die      uitkyk vir 'n spesifieke motor.
                                                        versekering het net R10 000 uitbetaal. Ons                         Vervolg op p. 8Vervolg op p. 8
                                                        het alles aan God wat al die antwoorde het,
                                                        oorgegee. Self het ons maar net gebid en
                                                        vertrou.
                                                        Twee weke na die ongeluk kry ek 'n e-pos
                                                        van baie goeie vriende wat laat weet dat die
                                                        Here dit op hul harte lê om van hul spaar-
                                                        geld vir ons te saai sodat ons weer 'n motor
                                                        kon  koop.  Twee  ure  nadat  ek  die  e-pos
                                                        gelees het, bel 'n pastoor van 'n gemeente
                                                        van  'n  ander  dorp  en  sê  daar  is  twee
                                                        persone in daardie gemeente wat geldelik
                                                        vir ons wil bydra vir die koop van 'n motor.
   1   2   3   4   5   6