Page 2 - Good News June 2013 paper
P. 2

God  omgord  my  met  krag;  Hy      sodat ons probleme kan deurdink       dat  ons  iets  ontvang  wat  ons
          maak  my  pad  voorspoedig!  en oplossings daarvoor kan kry.               eintlik nie verdien nie; waarop ons
          (Psalm 18:33).                                                             eintlik  nie  aanspraak  kan  maak
                                               Hy gee ook vir ons die krag om        nie. Genade dui op die guns van
          Christene bid so dikwels om krag     pyn te verduur en lewenslaste te      die Here en op Sy barmhartigheid.
          en genade! Maar weet ons waar-       dra. In Jesaja 40:29 lees ons dat     Hy  gee  vir  ons  redding  en  ver-
          voor  ons  vra?  Ons  sug  so  die  Here  krag  gee  aan  die  lossing, sonder verdienste!              “Julle
          dikwels:  “Gee  my  krag!”  Wat      vermoeides wat nie meer verder        is  inderdaad  uit  genade  gered,
          bedoel ons daarmee?                  kan  nie.  Daar  is  ook  sprake      deur geloof. Hierdie redding kom
          In ons gesin was dit in 'n stadium   daarvan dat die Here in moeilike      nie uit julleself nie; dit is 'n gawe
          die modewoord: “Gee my tog krag      omstandighede  ons  kragte  ver-      van God. Dit kom nie deur julle eie
          en genade!” Of: “Laat ons bid vir    nuwe (Jesaja 49:5).                   verdienste nie…” (Efesiërs 2:8,9).
          krag  en  genade!”  Dit  word  dan
          gesê om aan te dui dat jy 'n bietjie   Ons kan dus vir die Here bid om     As  ons  dus  om  krag  en  genade
          moedeloos is en nie weet hoe om      krag:  vir  die  dag  met  sy  bid,  dan  besef  ons  dat  die  krag
          'n situasie te hanteer nie.          uitdagings,  vir  jou  werk  en  waarvoor ons vra, ook genade is
                                               belangrike opdragte wat jy moet       wat God aan ons gee! Ons verdien
                        KRAG                   uitvoer, vir siekte en pyn, vir nuwe   nie  die  lewenskrag  wat  ons  vra   van die Here sodat ons suksesvol
          Die  Bybel  sê  dat  die  Here  ons   moed  om  op  te  staan  en  aan  te   nie. Dit is 'n geskenk van die Here.    kan lewe! God belowe ons Sy krag
          omgord  met  krag  sodat  ons  die   gaan met die lewe. Ons kan van        Trouens, alles wat ek vra vir die    uit vrye genade! Ons verdien dit
          uitdagings van die lewe die hoof     die  Here  liggaamlike  en  gees-     dag wat voorlê en alles wat ek vra   nie!
          kan bied. “Met u hulp loop ek 'n     telike krag vra. Maar dan moet ons    om die lewe te hanteer, gee God      En as 'n mens dan kyk na alles wat
          oormag storm, met my God by my       die Here ook vertrou dat as ons       aan my uit louter genade.            die  Here  elke  dag  vir  ons  gee,
         is geen stadsmuur vir my te hoog      van Hom krag gevra het, Hy dit sal                                         besef  ons  dat  ons  Hom  nooit
         nie”  (Psalm  18:30).  Die  Here  wil   voorsien.  'n  Mens  behoort  geen   Om  my  werk  te  doen  en  my      genoeg dank en eer kan bewys vir
         my dus met Sy krag versterk om        dag te begin sonder dat jy gebid      probleme op te los, het ek die Here   alles wat ons so onverdiend uit Sy
         alle  uitdagings  en  probleme  die   het vir krag om die dag te hanteer    se  krag  nodig.  Om  op  te  staan   Hand ontvang nie!
         hoof te bied.                         nie.                                  nadat ek geval het, het ek die Here
                                                                                     se  krag  nodig.  Maar  ek  kan  nie   “Die Here my God gee vir my krag.
         Die Here gee sekerlik vir ons die     En as ons dit opreg bedoel en die     daarop aanspraak maak dat ek dit     Hy maak my voete soos dié van 'n
         liggaamlike krag om ons werk te       Here  werklik  vertrou,  sal  ons     verdien  nie!  “Alles,  alles  is  ribbok, op hoë plekke laat Hy my
         kan doen. Maar Hy versterk ons        uitvind dat dit 'n verskil maak!      genade,  onverdiende  guns  veilig loop” (Habakuk 3:19).
         ook  geestelik!  Hy  gee  vir  ons                                          alleen” (Gesang 226:1).              [Uit: GOD VERSTAAN JOU HART,
         moed en deursettingsvermoë. Hy                     GENADE                                                        Ampie  Barnard,  Carpe  Diem
         gee  ook  vir  ons  die  breinkrag,   Die  woord  “genade”  dui  daarop     Ons  kan  staatmaak  op  die  krag   Boeke, 1997].










                 bsalom  succeeded  in  half-heartedly. God did not say,  same way that God does. David  think  it  says,  “If  any  man  be
                 persuading Joab to bring  “Well, I forgive you, but we will  should  have  forgiven  Absalom  overtaken  in  a  fault,  take  a
          Ahim  to  his  father  for  not have fellowship anymore. I  completely.  He  was  setting  the  baseball bat and hit him over the
          reconciliation.                      will not restore to you the joy of  stage for rebellion.                   head!”  We  are  reluctant  to
                                               your salvation.”                                                           forgive,  and  we  can  be  very
          Although  David's  kiss  was  a                                            My friend, our God is a God Who  mean  at  times,  very  unloving,
          sign of complete reconciliation  When God forgives, He forgives  forgives - completely. Galatians  and  critical.               There  are  times
          and  restoration  of  Absalom's  completely.         You  and  I  are  6:1 tells us, “Brethren, if a man  when  the  truth  should  be
          position as the king's son, it was  admonished:  “And  be  ye  kind  be overtaken in a fault, ye which  spoken, but when forgiveness is
          given  reluctantly.  The  fact  that  one  to  another,  tenderhearted,  are  spiritual,  restore  such  an  asked for, it should be extended
          his  father  did  not  give  him  forgiving  one  another,  even  as  one  in  the  spirit  of  meekness;  immediately and freely!
          instant,  wholehearted  forgive-     God for Christ's sake hath for-       considering  thyself,  lest  thou
                                               given you” (Ephesians 4:32).
          ness  annoyed  him  deeply                                                 also be tempted.”                    [J.  Vernon  McGee,  Thru  the
          (2 Samuel 13 - 15).                                                                                             Bible  Commentary,  Logos
                                               Has God forgiven us? Yes! How  It appears that many of us don't  Library  System,  (Nashville:
          But God had not forgiven David  are  we  to  forgive  others?  The  read  that  verse  correctly.  We  Thomas Nelson) © 1981].
   1   2   3   4   5   6   7