Page 4 - Good News June 2013 paper
P. 4

aie  Christene  ervaar  armoede. Dit is dat ons toelaat
                 stagnasie  in  hul  gees-     dat griewe, wrokke en 'n inner-
          Btelike lewe. Hulle mis die  like afkeer van ander 'n plek in
          vreugde  en  innerlike  blydskap  ons hart inneem.
          wat  die  kenmerke  behoort  te
          wees van 'n mens wat met God  Daar is baie mense wat ons leed
          wandel.                              en  onreg  aandoen.  Soms  het  Heilige Gees wat die Gees van  oor elke vorm van haat. Voordat
                                               ons werklik rede om vir mense  liefde  is.  Dit  is  dan  ook  geen  ons dáár kom, lewe ons nog ver
          Die rede kan baie eenvoudiger  kwaad  te  wees.  Die  natuurlike  wonder  dat  ons  die  innerlike  benede die Christelike maat.
          wees as wat hulle dink. Dit kan  reaksie van ons hart is om sulke  vrede  en  vreugde  mis  wat  die
          wees  dat  hulle  in  hul  hart  mense te haat. Selfs al is ons te  Heilige Gees graag in ons harte  Dit gaan hier natuurlik oor iets
          bepaalde blokkasies het wat dit  beskaafd om ooit eerlik teenoor  wil lê nie.                                   wat totaal onmoontlik is in ons
          vir  hulle  onmoontlik  maak  om  onsself  of  teenoor  andere  te                                              eie krag. Maar wanneer ons met
          hulself volkome toe te vertrou  erken dat ons hulle haat, bly dit  Ter wille van ons eie geestelike  geestelike  dinge  te  make  het,
          aan die genade van God en die  steeds waar.                                lewe  en  groei,  is  dit  van  die  het ons gelukkig nie net ons eie
          vreugde wat daaruit vloei.                                                 allergrootste  belang  dat  ons  krag om op terug te val nie. God
                                               Elke  mens  wat  'n  grief  teen  sy  sulke  dinge  uit  ons  lewe  moet  staan gereed om ons kragtig te
          Hierdie  blokkasies  kan  van  medemens  in  homself  omdra,  uitban.  Ons  moet  innerlik  ondersteun!  Wie  daarom  bid
          allerlei aard wees. Daar is egter  koester 'n vorm van haat. Solank  gereinig word van al die griewe  om  só  vergewensgesind  te
          veral één gestalte daarvan wat  ons  dinge  teen  ander  hou  en  wat  ons  teen  mense  hou.  Ons  word,  sal  sekerlik  nie  tever-
          besonder  dikwels  voorkom  in  hulle nie van harte vergewe nie,  moet hulle vergewe.                           geefs bid nie…
          ons  lewe  en  dikwels  die  oor-    kan egte liefde nie ons harte vul  Ons moet met God bly worstel  Willie van der Schyff
          saak  is  van  ons  geestelike  nie. En só lank bedroef ons die  totdat  Hy  ons  oorwinning  gee  (Sel: 081 414 6441)
   1   2   3   4   5   6   7   8   9