Page 5 - Good News June 2013 paper
P. 5

oor  dagbreek  een  Vrydag     man. Sou hy dan nie 'n beter werk     gestop en na die vrou gestap.        “Kom, gee my jou lap en ek sal
                sien  ek  'n  jongman,  aan-   kan  kry  nie?  Waarom  nou  met      “Mevrou, gee jou lap vir my”, het    jou myne gee!” bied hy aan.
          Vtreklik  en  sterk,  deur  die      lappe smous?                          hy saggies gesê, “ek sal vir jou 'n   Die  meisie  het  hom  net  aan-
          agterstrate van ons stad loop. Hy    My  nuuskierigheid  was  so  nuwe lap gee.”                                gestaar.  Toe  gaan  hy  nader  en
          trek  'n  karretjie  waarop  'n  spul   geprikkel dat ek hom gevolg het.   Toe neem hy die sakdoek en plaas     haal  met  'n  teer  gebaar  die
          lappe lê. Hulle lyk pragtig skoon,   En ek was nie teleurgestel nie.       'n nuwe lapsakdoek in haar hand-     bebloede verband van haar kop
          nuut en helderkleurig.               By die eerste huis waar die lappie-   palm.                                af  en  draai  dit  om  sy  eie  kop.
          “Lappe!  Lappe!  Lappe!  Nuwe        smous verbygaan, sit 'n vrou op       Toe begin hy weer sy karretjie trek   Skielik het sy begin glimlag…
          lappe  vir  oues!”  roep  die  jong-  die  stoep  en  huil.  Haar  sakdoek   terwyl  hy  met  sy  ander  hand  'n   Ek het na my asem gesnak, want
          man.  “Ek  neem  jou  stukkende      was sopnat en haar skouers het        snaakse ding doen. Hy sit die vrou   saam  met  die  verband  het  die
          lappe! Kom ruil dit om vir nuwes.”   geruk  van  die  snikke.  Dit  was    se  nat  sakdoek  teen  sy  oë  en   wond gekom. Die bloed het nou
          “Merkwaardig,” sê ek vir myself.     duidelik: haar hart was stukkend!     begin self huil. Die vrou se trane   oor sy gesig gestroom, en haar
          Dit lyk na so 'n gawe, sterk jong-   Die lappiesmous het sy karretjie      het intussen opgedroog.              wond was genees.
                                                                                     “Dis 'n wonder!” het ek uitgeroep,   “Lappe! Lappe! Ek ruil ou lappe
                                                                                     en  die  huilende  lappiesmous  vir  nuwes!”  roep  die  sterk,
                                                                                     verder gevolg.                       huilende,  bloeiende  lappie-
                                                                                     “Lappe!  Lappe!  Nuwe  lappe  vir    smous.
                                                                                     oues!” roep hy.                      Toe hy 'n man met net een arm
                                                                                     Kort daarna kom die lappiesmous      raaksien,  vra  hy:  “Het  jy  werk,
                                                                                     op  'n  jongmeisie  af.  'n  Erg  meneer?”
                                                                                     bebloede verband was rondom 'n       “Is jy laf?” antwoord die afarm-
                                                                                     yslike wond aan haar kop gedraai.    man  bitter.  “Wie  sal  my  kan
                                                                                     Haar oë was dof en leeg. Toe haal    gebruik?”
                                                                                     die  lappiesmous  'n  vrolike  geel   “Gee my jou baadjie, dan gee ek
                                                                                     laphoed uit sy karretjie.                      Vervolg op p. 7
   1   2   3   4   5   6   7   8   9