Page 1 - Good News June 2016 paper
P. 1

lhoewel Paulus se verwer-     het  en  hy  waarskynlik  verant-     sy eerste gevangenskap en het só     der. Die plaaslike heidense pries-
                 ping  Johannes  Markus  woordelik  gevoel  het  vir  die  'n  goeie  indruk  gemaak  dat                 ters  se  besigheid  het  begin
          Aseker  diep  seergemaak  skeuring  tussen  sy  oom  Barna-                Paulus  hom  later  met  sy  aanbe-  afneem en sy prediking het hulle
                                               bas en Paulus, verraai die res van    veling na die Kerk in Kolosse toe    so  gegrief  dat  hulle  hom  begin
                                               sy lewe geen teken van ontmoe-        gestuur het. Later, toe Paulus die   verafsku het. Kort voor lank het
                                               diging  of  gebrek  aan  deurset-     laaste keer in die tronk was, het hy   hulle  planne  begin  beraam  om
                                               tingvermoë soos toe hy Paulus en      aan Timoteus geskryf: "Gaan haal     hom dood te maak.
                                               Barnabas in Pafos, Siprus, in die     vir  Markus  en  bring  hom  saam
                                               steek gelaat het nie. Markus het      met jou, want hy kan my tot groot    Op  21  April  64  n.C.  tydens  die
                                               trouens met groot vrymoedigheid       diens wees."                         agtste jaar van Nero se bewind as
                                               in  Siprus  gepreek  toe  hy  en  sy                                       keiser,  het  Markus  'n  preek  oor
                                               oom  soontoe  is  nadat  hulle  Johannes Markus het uiteindelik            Jesus se lyding aan die kruis en
                                               Paulus voor sy tweede sending-        saam  met  Petrus  gereis  en  op    opstanding  uit  die  dood  as  sy
                                               reis verlaat het.                     aandrang  van  die  Kerk  in  Rome   Paassondag-preek  gelewer.  Die
                                                                                     het  hy  later  die  Evangelie  van   plaaslike  heidenpriesters  het
                                               Dit lyk of God selfs vir Johannes     Markus  op  grond  van  Petrus  se   hierdie  dag  gekies  om  soveel
                                               Markus die geleentheid gegee het      leer  geskryf.  Petrus  het  die     moontlik mense teen Markus op
                                               om sy naam in ere te herstel by       geskrifte  gewaarmerk  en  dit       te sweep en te sorg dat hy nooit
                                               Paulus.  Die  meeste  historici  glo   onder die kerke laat versprei.      weer sou preek nie.
                                               dat Paulus twee keer in die tronk
                                               was: tydens sy eerste gevangen-       Petrus het Johannes Markus later     'n Groot skare het die kerkgebou
                                               skap het hy sekere vryhede geniet     as sendeling na Egipte en Afrika     met  groot  hake  en  toue  storm-
                                               en kon hy voortgaan om te preek;      toe  gestuur.  Hy  het  deur  Libië,   geloop,  die  gemeentelede  oor-
                                               die tweede was strenger en het in     Marmorica,  Ammonica  en  die        weldig  en  Johannes  Markus
                                               sy teregstelling geëindig. Johan-     Pentapolis  (gebied  in  Noord-      gegryp. Nadat hulle hom met die
                                               nes Markus was by Paulus tydens       Afrika bokant die Sahara) gereis     toue vasgebind en met die hake
                                                                                     en die mense oral geleer waar hy     gekap  en  gesteek  het,  het  hulle
                                                                                     kon.                                 hom deur die strate tot buitekant
                                                                                                                          die stad gesleep. Sy liggaam het
                                                                                     Uiteindelik  het  hy  'n  kerk  in   'n spoor van bloed en vleis in die
                                                                                     Aleksandrië,  Egipte,  gestig  en    strate gelaat en teen die tyd dat
                                                                                     gelei  waar  hy  'n  paar  jaar  lank   hulle uit die stad was, was daar
                                                                                     gebly  het.  Markus  se  lering  dat   nie 'n plek op Markus se lyf wat
                                                                                     alle  mense  vry  is  in  Christus   nie gebloei het nie. Markus het sy
                                                                                     wanneer hulle Jesus as hulle Here    gees  in  die  hande  van  sy  Here
                                                                                     en  Verlosser  aanneem,  het  die    oorgegee en gesterf...
                                                                                     gemeenskap  daar  begin  veran-                Vervolg op p. 2Vervolg op p. 2
   1   2   3   4   5   6