Page 10 - Good News June 2016 paper
P. 10

eports are pouring in from     Assembly  in  Nolan  said  the
                West Virginia of a spiritual   spiritual atmosphere in his region
          Rawakening  that  began  in          is so ripe that doors are opening
          the  schools  and  is  now  spilling   naturally.  "In  restaurants  people
          over  into  the  towns.  The  large   are  talking  about  God.  Every
          sports  complex  known  as  the      church  is  being  affected."  Many
          Field  House  in  Williamson  has    healings have also been reported.
          been  packed  with  people  of  all   Youth  pastors  are  now  planning
          ages  crying  out  for  God!  The    ways  to  disciple  the  flock  of
          revival  is  seeing  hundreds  of    converts.  "This  move  couldn't
          students  giving  their  hearts  to   have come at a better time," says
          Jesus. Pastor Mitch Bias, with the   Carrico.  "Economic  conditions
          regional  Church  of  God  in  Del-  are  tough  in  the  region.  Unem-   Jesus  Christ  as  their  Saviour    platforms.  Many  are  sharing
          barton,  said  prayer,  plus  despe-  ployment  is  around  14  percent,   since  late  March  2016.  Social    praise  reports  and  answers  to
          ration, have paved the way for this   and  many  kids  are  involved  in   media  has  helped  spread  the      prayer!
          spiritual breakthrough among the     drug use and crime."                  word, with students  announcing      [Source:  Wendy  Griffith,  Ken
          young people.                        Local leaders estimate that more      preaching plans at their schools     Walker,  Joel  News  993,  19  May
          Billy  Carrico  of  Bethel  Temple   than 2 000 people have accepted       on  Facebook,  Twitter  and  other   2016].












          "Toe hulle daarna in Kapernaum       met Sy opmerking dat die werklik      stel in die eerste plek nie belang in   Sommige van hulle gaan selfs so
          by die huis kom, het Hy vir hulle    groot  persone  in  Sy  Koninkryk     al wat geestelike suksesverhaal is   ver as om vir hulle 'n ander Kerk te
          gevra: 'Waaroor het julle langs die   diegene  is  wat  dit  self  nie  eens   nie, maar eerder in gelowiges wat   gaan soek wat meer by hulle eie
          pad  geloop  en  praat?'  Hulle  het   weet nie.                           hulle  selfgemaakte  krone  van      (selfsugtige?) behoeftes pas.
          egter niks geantwoord nie, want                                            selfsug,  eie  eer  en  magsbehept-
          hulle  het  langs  die  pad  met     Dit  is  toe  nie  Moses  of  Elia  of   heid ingeruil het vir 'overalls', vir   Godsdiens het vir baie mense 'n
          mekaar gestry oor wie van hulle      Johannes  die  Doper  of  een  van    diensknegklere! Diegene wat van      egosentriese  aangeleentheid
          die  belangrikste  is.  Jesus  het   die  twaalf  dissipels  wat  met  die   die oggend tot die aand loop en    geword. Onder die dekmantel van
          gaan sit en die twaalf geroep. Hy    louere  wegstap  nie.  Nee,  dit  is   praat oor al die groot dinge wat    'n  hele  rits  vroom  clichés  word
          sê  toe  vir  hulle:  'As  iemand  die   diegene wat soos klein kindertjies   hulle vir die Here doen en oor al   baie  selfsugtige  sondes  oog-
          eerste wil wees, moet hy die heel    in God glo. Dit is gelowiges wat      die  visioene  wat  hulle  kwansuis   lopend  geduld.  En  dit  is  net  die
          laaste en almal se dienaar wees'"    hulle naaste sonder voorbehoud        ontvang,  mag  miskien  ander  Kerk se eie skuld. Want ons het
          (Markus 9:33-35).                    dien en wat nie die heeltyd telling   mense beïndruk, maar nie nood-       toegelaat dat nuwe definisies van
                                               hou van alles wat hulle vir God en    wendig vir God nie. Hy raak eerder   vroomheid onder Christene pos-
          Jy  hoef  nie  'n  spesiale  soort   vir  ander  mense  doen  nie,  wat    opgewonde  oor  diegene  wie  se     vat  wat  nie  aldag  met  die  Bybel
          Christen  te  wees  voordat  jy  iets   regtig groot is in Sy oë. Hiermee   linkerhand  nie  eens  weet  wat    strook nie.
          vir God kan beteken nie. Nee, jy     bedoel  Jesus  natuurlik  nie  dat    hulle  regterhand  doen  nie,  oor
          moet maar net 'n gelowige wees       laasgenoemde  'n  hoër  status  in    hulle  wat  in  die  stilligheid  aan   Jesus kom wys egter opnuut vir
          wat  Hom  elke  dag  op  Sy  woord   God Se oë as ander gelowiges het      ander  goed  doen  om  Sy  Naam      ons  selfgesentreerde  Christen-
          neem. Dit is al wat saak maak.       nie. Nee, Hy wil net hiermee sê dat   daardeur te verheerlik. Christene    dom aan die begin van die een-en-
                                               die  rolle  in  Sy  Koninkryk  heel-  wat  geleer  het  om  hulle  eie  twintigste eeu wat ware grootheid
          In Markus 9 lees ons dat Jesus se    temal omgeruil is. Werklik bruik-     belange tweede te stel, is regtig    is. Dit hou vir Hom verband met
          dissipels  op  'n  dag  met  mekaar   bare  gelowiges  vir  God  is  hulle   vir God bruikbaar.                 gelowiges  wat  diensknegte
          gepraat  het  oor  wie  die  belang-  wat soos klein kindertjies op Hom                                         geword het, met mense wat hulle-
          rikste  in  die  Koninkryk  van  God   vertrou  en  wat  terselfdertyd  die   Maar dit is nie maklik om van jou   self  vergeet  het  ter  wille  van  Sy
          was.  Miskien  het  hulle  in  die   mense  rondom  hulle  se  nood        eie troon te abdikeer nie. Om jou    Vader se Ryk. Hy was ook bereid
          stilligheid gehoop dat hulle name    raaksien.                             aardse  koninkrykie  in  te  ruil  vir   om  Sy  hemelse  kroon  en  die
          ook op hierdie "ranglys", op die                                           God  se  Koninkryk  vra  geweldig    aanbidding  van  die  engele  in  te
          Who's who in die Koninkryk, sou      'n Mens mag nooit jou wêreldse        baie. Dit vra jou hele lewe.  Dit vra   ruil vir 'n stal, 'n kruis en 'n graf.
          verskyn. Maar Jesus het die wind     opvattings  oor  belangrikheid  en    onder andere dat jy sal ophou om     Hoe  kan  ons  dan  nou  enigsins
          heeltemal  uit  hulle  seile  gehaal   sukses in die Kerk indra nie. God   die soeklig op jouself te laat val en   anders  wil  gaan  lewe  as  ons
                                                                                     om  dit  volledig  na  God  toe  te   Meester?
                                                                                     verskuif,  waar  dit  in  elk  geval
                                                                                     hoort.  Dit  vra  dat  jy  uit  jou   Jesus nooi ons dringend uit om
                                                                                     gemakstoel  sal  opstaan  om  'n     Hom te kom toets. Hy wil hê dat
                                                                                     slag regtig vir die Here te begin    ons dit moet waag om ons lewe
                                                                                     lewe. Dit vra dat jy sal ophou om te   regtig in Sy Hande te plaas. Hy vra
                                                                                     dink dat die Kerk in jou diens is    ons  mensgemaakte  konings-
                                                                                     omdat  jy  mos  jou  maandelikse     krone en die grondgebied van ons
                                                                                     "ledegeld"  betaal.  Die  Kerk  hart heeltemal vir Homself. Sal jy
                                                                                     bestaan vandag uit gans te veel      ook  hierdie  uitnodiging  ernstig
                                                                                     konings en koninginne, uit mense     oorweeg? Sal jy bereid wees om
                                                                                     wat  net  van  die  oggend  tot  die   uit die kollig van die wêreld te tree
                                                                                     aand gedien en bedien wil word.      en so te gaan leef dat jou woorde,
                                                                                                                          dade  en  gedagtes  al  die  lig  op
                                                                                     Daar  is  ongelukkig  baie  wat  Christus laat val?      As jy bereid is
                                                                                     tevrede  is  as  dinge  in  die  Kerk   om dit te doen, het jy regtig die
                                                                                     gaan soos wat hulle dit graag wil    geheim van Sy Koninkryk ontdek.
                                                                                     hê.  Wanneer  die  kerkraad  hulle   En dan het jy ook sommer 'n reuse
                                                                                     nie  meer  getrou  genoeg  besoek    tree op die pad na geestelike groei
                                                                                     nie, of wanneer hulle nie gereeld    gegee!
                                                                                     op  die  skouer  geklop  word  vir   [Dit  kos  guts  om  te  bly  glo,
                                                                                     alles wat hulle vir die Kerk doen    Stephan  Joubert,  Lux  Verbi.BM,
                                                                                     nie, is hulle op die plek omgekrap.   2003].
   5   6   7   8   9   10   11   12   13