Page 2 - Good News June 2016 paper
P. 2

esus het gesê: "Pas op wat julle  sie wees in God se openbaring aan  4:24-25), het Jesus éérs die gelykenis
              hoor;  met  die  maat  waarmee  ons. As individu of as Kerk behoort  van die saaier aan Sy dissipels vertel
          Jjulle meet, sal vir julle gemeet  ons daarop ingestel te wees om met 'n  (Markus  4:1-20).  Die  saad  kan  op
          word, en daar sal bygevoeg word vir  al groter en groter maat te meet, sodat  vier verskillende tipes grond val. Die
          julle wat hoor. Want wie het, vir hom  ons ook met dieselfde maat gemeet  saad  wat  op  die  goeie  grond  val,
          sal gegee word; en wie nie het nie,  kan word en nie beskaamd hoef te  lewer goeie vrug op. Jesus sê: "En 'n
          van  hom  sal  weggeneem  word  ook  staan nie.                            ander  deel  het  in  die  goeie  grond
          wat hy het" (Markus 4:24-25).                                              geval,  en  dit  het  vrug  opgelewer;
                                               Die openbaring wat deur die Heilige  want dit het opgekom, en gegroei, en
          "And  He  said  to  them,  Be  careful  Gees  in  ons  harte  kom,  kan  op  dit  het  gedra:  een  dertig-  en  een
          what you are hearing. The measure  verskeie  maniere  plaasvind.  Soms  sestig-  en  een  honderdvoudig"
          [of thought and study] you give [to  kom dit deur 'n besondere preek tot  (Markus 4:8). Die ideaal is dat ons só
          the  truth  you  hear]  will  be  the  ons.  Ander  kere  kan  dit  gebeur  goed sal luister en ontvang, dat dit
          measure [of virtue and knowledge]  wanneer  ons  Bybelstudie  doen  of  nie net dertig- of sestigvoudig vrug
          that comes back to you - and more  stiltetyd  hou.  Of  dit  kan  wees  dat  sal  oplewer  nie,  maar  honderd-
          [besides] will be given to you who  iemand  onder  bepaalde  omstan-       voudig. Dan was die maat waarmee
          hear (Mark 4:24, Amplified Bible).   dighede  waarin  ons  ons  bevind,  'n  ons  meet  (Markus  4:24-25)  vol-
                                               sekere Skrifgedeelte vir ons gee om  kome! Want daarvolgens het ons dan
          Die klem in hierdie Skrifgedeelte val  te lees. Dit kan ook gebeur wanneer  ook ontvang.
          op "hoor". Die gelowige moet reg  ons luister na 'n sanger of 'n koor wat
          hoor. Wanneer ons goed en reg hoor  'n  geestelike  lied  sing.  Op  watter  Jesus sê verder: "Want wie het, vir
          wat deur die Heilige Gees aan ons  manier dit ook al tot ons kom, laat  hom  sal  gegee  word…".  Maar  dan
          geopenbaar  word,  sal  daardie  ons  met  'n  oop  gemoed  luister  en  kom daar 'n waarskuwing: "…en wie
         geopenbaarde  waarheid  méér  en  ontvang wat God vir ons wil sê. Laat  nie het nie, van hom sal weggeneem
         gróter word. Méér Woord en waar-      hierdie  gesindheid  in  ons  wees:  word ook wat hy het" (Markus 4:25).
         heid sal aan ons toevertrou word. Die  "Spreek, HERE, want U kneg hoor"  Die persoon wat nie bedag daarop is
         mate  waarmee  ons  dit  met  geloof  (1 Samuel 3:9).                       om  goed  te  hoor  nie,  sal  dan  die
         ontvang,  dit  hoor,  word  die  maat                                       bietjie  wat  hy  gehoor  het  óók
         waarmee ons meet. Volgens daardie  Dit noop ons om met groot omsig-         verloor!
         maat word weer aan ons gegee.         tigheid met die Woord om te gaan,
                                               want daarin vind ons die Godspraak  Die woorde van die bekende lied is
         Ons  geloof  moet  kinderlik  en  vir onsself op 'n baie intieme wyse.  hier van pas:
         ontvanklik  wees.  Ons  moet  onbe-   Die besef dat ons meer en meer van
         vooroordeeld luister, sonder kritiek  Hom  kan  ontvang  wanneer  ons  Open my eyes, Lord
         in ons harte. Met 'n oop gemoed moet  daardie Woord wat Hy ons gee, rég  I want to see Jesus
         ons  na  die  Heer  toe  kom.  En  hoe  ontvang,  dring  ons  om  goed  te  Reach out and touch Him
         meer ontvanklik ons is, hoe meer sal  luister. Jesus sê immers: "Pas op wat  And tell Him I love Him
         Hy volgens hierdie maat wat ons self  julle  hoor;  met  die  maat  waarmee  Open my ears, Lord
         stel, vir ons gee.                    julle meet, sal vir julle gemeet word,  Teach me to listen
                                               en daar sal bygevoeg word vir julle  Open my eyes, Lord
         Ons  gesindheid,  hóé  ons  hoor,  wat hoor" (Mark. 4:24).                  I want to see Jesus
         bepaal  hoeveel  méér  Hy  aan  ons  Met  betrekking  tot  die  Woord  wat
         gaan toevertrou. Daar moet progres-   ons  in  ons  harte  ontvang  (Markus  © Dr JJ Venter











                            Vervolg van p. 1Vervolg van p. 1      waarskynlik gedink het moontlik was.
          Sy dood was nog nie genoeg nie. Die priesters wou
          sy  liggaam  so  erg  skend  dat  hy  nie  begrawe  kon   "MOET  JOU  NIE  ONTSTEL  NIE.  BLY  MAAR  NET
          word  nie.  Hulle  het  beveel  dat  daar  vuur  gemaak   GLO!"
          moes word om die liggaam te verbrand, maar toe          - Jesus se woorde soos aangeteken deur Johannes
          daar  skielik  'n  misterieuse  storm  losbars,  het  die   Markus (Markus 5:36).
          skare  uitmekaargespat.  Johannes  Markus  se
          liggaam het net daar bly lê waar hy gesterf het.                           ooo OOO ooo

          Met die opwinding van die storm het van die lede van    "God het ons nie geroep om suksesvol te wees nie,
          sy gemeente Markus se lyk kom haal. 'n Tyd later, toe   net getrou."  - Moeder Teresa. Sy het haar lewe aan
          alles  bedaar  het,  het  hulle  'n  behoorlike  en  eer-  die armes in Indië gewy (1910-1997).
          biedige begrafnis vir hom gehou.                        "Dit  is  nie  my  vermoë  nie,  maar
                                                                  my reaksie op God se vermoë wat
          Dit wat in ons oë 'n algehele mislukking is, is selde   saak maak."
          een  in  God  se  oë.  Johannes  Markus  kon  maklik    -  Corrie  ten  Boom.  Sy  het  Jode
         moedeloos geraak het omdat sy vrees in Siprus die        tydens die Tweede Wêreldoorlog
         oorhand oor hom gekry het en hy besluit het dat hy       in haar huis in Holland versteek
         nie geskik was vir die bediening nie.                    om  hulle  teen  die  Nazi's  te
                                                                  beskerm (1892-1983).
         Deurdat  hy  teruggegaan  het  om  sy  vrese  te
         konfronteer en God te gehoorsaam, het God hom            Uit:  Fanaties  vir  Jesus,  Vol.  II,
         herstel  en  het  hy  groter  dinge  bereik  as  wat  hy   CUM, 2004.
   1   2   3   4   5   6   7