Page 2 - Good News June 2018 paper
P. 2

DIE HEMEL
          Wanneer  ons  oor  die  hemel  nadink,
          sal  ons  almal  saamstem  dat  dit  'n
          wonderlike  plek  moet  wees.  'n  Plek
          waar  almal  in  ewige  geluksaligheid
          vir ewig sal saamwoon. Die detail van
          die hemel verstrengel ons egter, want
          hoe  meer  ons  daaroor  nadink,  hoe
          meer  vrae  ontstaan  daar.  Hoeveel
          hemele is daar? Is daar sewe hemele,
          drie of slegs een? Waar is die hemel?
          Baie wanbegrippe ontstaan wanneer
          ons self, in ons eie denke, antwoorde
          soek. Ons behoort na die Skrif te gaan
          om ons vrae op te klaar.

                                                http://eternallifegospels.com/the-narrow-way
                                                http://eternallifegospels.com/the-narrow-way
          Die  hemel  is  'n  plek  “daarbo.”  Die
          Skrif leer ons dat Jesus “opgeneem is   van Eden” in Gen. 2 nie. In Génesis   nie, want die Finale Oordeel het nog
          in  die  hemel”  (Hand.  1:11).  Dit   kom  die  woord  Paradys  nooit  voor   nie plaasgevind nie (Vergelyk Lukas
          verklaar ook dat Elia “in die storm na   nie!                              16). Omdat daar in Lukas 16:19-31 'n
          die hemel opgevaar het” (2 Kon. 2:11).                                     definitiewe  verwysing  is  na  persone
          Paulus skryf: “Ek weet van 'n man in              DIE HEL                  met  hulle  name,  is  dit  'n  ware
         Christus... dat so iemand weggeruk is   Net soos die hemel, is die hel ook 'n   gebeurtenis waarna Jesus verwys, en
         tot in die derde hemel” (2 Kor. 2:11).  werklike plek, en nie slegs 'n toestand   nie 'n gelykenis nie ('n gelykenis gee
                                               nie:                                  nie name van persone nie).
         Die hemel is 'n plék, nie 'n “toestand”
         nie, ook nie iets in die verbeelding van   ¦  Dit is 'n plek wat brand met vuur en   ?  Die  Doderyk  het  poorte  (Matt.
         'n mens nie. Dit is 'n werklike plek - so   swael (Matt. 5:22; Mark. 9:43-49; Jes.   16:18), en Jesus het die sleutels van
         werklik  dat  Jesus  daarvan  melding   66:24; Openbaring 19:20; 20:10, 14,   die Dood en die Doderyk gehad na sy
         gemaak het (Matt. 6:20).              15).                                  opstanding  en  verheerliking  (Open-
                                               ¦   Daar  is  pyn,  smart  en  ellende   baring  1:18).  Om  hierdie  sleutels  te
         Die Nuwe Jerusalem is nie die hemel   (Lukas 16).                           verkry, moes Jesus neerdaal “in die    Please Support:
         nie,  maar  die  “heilige  stad”  wat   ¦   Dit  is  'n  plek  sonder  genade  en   onderste dele van die aarde” (Efési?rs   ATTENDANCE OF
         Johannes uit die hemel sien neerdaal   sonder water (Lukas 16).             4:9).
         het  (Openbaring  21:2).  Ons  lees  in   ¦  Dit is 'n plek waarheen die sondaar                                     ALL NATIONS
         Heb. 11:10 dat Abraham uitgesien het   gaan vir sy ewige straf (Openbaring   ?  Die  Apostoliese  Geloofsbelydenis   CONVOCATION
         na hierdie stad: “Want hy het die stad   20:11-15).                         (soos  in  baie  kerke  gelees  op  'n
         verwag wat fondamente het, waarvan    ¦  Dit is 'n plek wat God voorberei het   Sondagoggend) s? Jesus het “ter helle   IN JERUSALEM
         God die boumeester en oprigter is.” En   vir  die  duiwel  en  sy  engele  (Matt.   neergedaal.” Dit blyk dus dat dit die
         ons, die gelowiges, is ook op soek na   25:41).                             Onderw?reld in die hart van die aarde
         daardie stad (Heb. 13:14).            ¦  Dit is 'n plek van letterlike vuur wat   moet wees. Hier het Jesus die sleutels
                                               nie  uitgeblus  sal  word  nie  (Mark.   van  die  Doderyk  (Hadēs  of  Sheol)
         Die Skrif praat van drie hemele:      9:43,49; Matt. 3:12; Matt. 7:19; Matt.   afgeneem  van  die  vyand,  die
                                               13:40-50; Matt. 18:8, 25:41-46; Judas   gelowiges  bevry  en  die  Paradys-
         1.  Die  lug  of  aarde  se  atmosfeer,   1:7; Openbaring 14:9-11).         gedeelte verplaas na die Derde Hemel,
         oftewel die atmosferiese hemel:                                             waar God woon. Jesus s? ook aan die
                                                                                                                           The  purpose  of  this  request  is  to
                                               Die  Afrikaanse  Bybel  praat  byna   rower op die kruis: “Voorwaar Ek s?
         Hand. 14:17: “...al het Hy Homself nie   deurgaans van Hel (Doderyk) m.b.t.   vir jou, vandag sal jy saam met My in   enable  a  group  of  interdenomi-
         onbetuig gelaat nie, deur goed te doen,   die ongelowiges en die Onderwêreld.   die Paradys wees” (Lukas 23:43).  national intercessors from Potchef-
         van die hemel vir ons reën en vrugbare   Ook  die  King  James  Version  praat                                    stroom  to  represent  our  city  and
         tye te gee en ons harte met voedsel en   meestal net van “Hell”.            Op  die  dag  van  die  kruisiging  het   country  at  the  annual  All  Nations
                                                                                                                           Convocation  in  Jerusalem,  9  -  23
         vrolikheid te vervul.” As daar geskryf                                      Jesus nie na die hemel opgevaar nie,
                                                                                                                           September 2018. About 200 nations
         staan  “voëls  van  die  hemel”  (Gen.   Om die Onderwêreld egter te begryp,   maar in die graf (Hebreeus:  Qeber en
         2:19; 7:3, 23; Ps. 8:8), is dit híérdie   is dit nodig om na die oorspronklike   Grieks: Mnēmeion) gekom en in die   come together and between 2 000 -
         hemel  wat  ter  sprake  is.  Die  lug   tale (Hebreeus en Grieks) waarin die   Onderw?reld  (Hadēs)  neergedaal.   3  000  intercessors  attend.  As
         bokant  ons.  Daar  waar  die  wolke   Bybel geskryf is, te gaan. Daar word   Omdat  die  liggaam  van  Jesus  “nie   intercessors we come before God to
                                                                                                                           pray for our families, congregations,
         sigbaar is.                           'n  definitiewe  onderskeid  getref   verderwing  sou  sien  nie”  (Ps.  16:10;
                                                                                                                           our city and our country (1 Ki. 8:41-
                                               tussen  die  verskillende  afdelings  in   Hand. 2:27) beteken dit dat Hy, nadat
         2.  Die  sterrehemel  en  die  woonplek   die Onderwêreld:                  Sy liggaam   in die graf gel? is en Hy   43). We trust God for a breakthrough
         van “die bose geeste in die lug” (Ef.                                       Hadēs  besoek  het,  teruggekeer  het   for Potchefstroom and for the peace
         6:12).                                ¦   Die  Doderyk  (Hebreeus:  Sheol  en   van Hadēs af voordat Sy liggaam sou   of Jerusalem (Ps. 122:6). The travel
                                               Grieks: Hades). Dit is Die Onsienlike   kon verderf. Hy het opgestaan uit die   expenses  amount  to  approximately
                                                                                                                           R33  000.  Thank  you  for  your
         3.  Die  “derde  hemel”,  die  woonplek   Toestand of Onderwêreld, wat verdeel   dood!  Toe  Hy  die  Paradys  en  die
                                                                                                                           support! May your seed be blessed
         van God; dit staan ook bekend as die   is in twee kompartemente: die eerste   gelowiges  daar  verplaas  het  na  die
         Paradys. Lees (2 Kor. 12:1-4). Paulus   is die Plek van Pyniging, en die tweede   Derde Hemel, het Hy die rower op die   with an abundant harvest.
         noem  dit  die  “derde  hemel”  en  ook   is die Paradysgedeelte.           kruis langs Hom, dus saam met Hom,    - Ebeth van der Merwe
         “die Paradys” waarheen hy weggeruk                                          geneem (Verwys Efési?rs. 4:8-10).     Tel.  018  297  1975,  Cell:  084  695
                                                                                                                           9975. Banking details: ABSA Bank,
         is. Dit het waarskynlik gebeur toe hy   ¦  Die Ou Testamentiese gelowiges het
                                                                                                                           Account Name: E van der Merwe,
         gestenig is en vir dood agtergelaat is   ná  die  dood  na  die  Paradysgedeelte   ?  Die  Hel  (Hebreeus:  Tophēt  en
         (Hand.  14:19-20).  Hierdie  Paradys   gegaan, en die ongelowiges na die Plek   Grieks: Gehenna). Dit is die Finale   Account  number  9339059547,
                                                                                               V
         moet nie verwar word met die “Tuin    van Pyniging - nog nie die Finale Hel           Vervolg op p. 3ervolg op p. 3  Branch Code: 632005.
   1   2   3   4   5   6   7