Page 1 - Good News June 2019 paper
P. 1
'N GELOUTERDE MENSHEID
'N GELOUTERDE MENSHEID
isdade soos geweld, nie meer in staat om hierteen salem beoefen. Dit het tot sinkre- verkondig ook heil en verlossing
korrupsie en bedrog is weerstand te bied nie. Dit bring tisme aanleiding gegee, waar vir die wat hulle in nederigheid tot
Msosiale wanpraktyke wat mee dat alle waardes in chaos kan elemente van hierdie gods- die Here bekeer. Hy bring ook
ook in ons samelewing dikwels verval en dat die samelewing deur dienste vermeng is met die hoop dat God deur die oordeel
voorbladnuus is. Trouens, dit is 'n geweldskringloop verteer kan godsdiens van die ware God. heen 'n gelouterde mensheid sal
so algemeen dat dit nie meer vir word. Al wat dan oorbly, is 'n Daarmee saam het die verskil- skep, 'n mensheid wat vir God 'n
ons vreemd is nie. Ons is al so gemeenskap sonder hoop. lende kulturele en godsdienstige loflied sal sing omdat Hy by hulle
afgestomp dat net 'n buiten- invloede ook die waardesisteem sal bly en oor hulle as Koning sal
gewone bedrogsaak of mense- Die profeet Sefanja het juis in so van die mense beïnvloed. Van die regeer.
slagting nog ons aandag trek. 'n tyd van groot godsdienstige en leiers is so deur hierdie buite-
Omdat hierdie misdade so sedelike verval opgetree. Op landse gebruike en modes Watter boodskap het 'n boek soos
algemeen voorkom, is die waar- godsdienstige gebied is verskil- meegevoer dat hulle nie hulle Sefanja vir ons tyd? Eerstens hou
desisteem van ons samelewing lende afgodskultusse in Jeru- werk na behore gedoen het nie. dit 'n waarskuwing in dat God nie
Allerlei wanpraktyke soos uit- onreg en godsdienstige verval
buiting, geweld, bedrog en duld nie. Hy is steeds die uni-
regsverydeling het plaasgevind. versele Regter wat oor nasies en
volke sal oordeel. Ons kan egter
In hierdie omstandighede ver- ook bemoedig word deur Sefanja
kondig Sefanja God se oordeel se woorde van hoop. Elkeen wat
oor Sy eie volk, maar ook oor al hom in nederigheid tot die Here
die ander nasies. Sulke onge- bekeer, sal gered word!
rymdhede sal nie deur God
geduld word nie en daarom sal Hy [DIE BYBEL IN PRAKTYK, onder
alle onreg uitwis. Maar Sefanja redaksie van Wil Vosloo en Fika J
preek nie net oordeel nie; hy van Rensburg, CUM, 1993].