Page 4 - Good News May2008 paper
P. 4

'n Geestelike Krag



                 Vanuit die Tronk!




                 ie  passie  en  energie  wat  het om op Woensdae te kom.”
                 uit John Maja uitstraal, is  John  het  sy  hart  aan  die  Here
          Daansteeklik.  Hy  is  vir  gegee. Daarna het dit nog baie
          gewapende  roof  gevang  en  maande  geneem  om  werklik
          gevonnis vir 19 jaar.                meer  van  die  Evangelie  te
          Op  25  Januarie  2008  is  hy  verstaan. Hy vertel hoe eensaam
          vrygelaat.  'n  Groot,  sterk  man.  die  tronk  kan  wees  as  jy  'n
          Sy sterk handdruk laat jou besef  Christen  word.  “Al  was  ek
          hy  kon  net  sowel  flank  vir  die  tussen  duisend  mense,  het  ek
          Springbokspan gespeel het.           niemand gehad om mee te praat
          Dit voel snaaks... om te dink hier  nie... Ek is die Here so dankbaar
          voor my op my sitkamerbank sit  dat Hy my nie in die tronk vergeet          Die Onvoltooide Opdrag!
          twee  geharde  misdadigers  wat  het  nie.  Daardie  vrou  sal  nooit
          nou deur God se genade vryge-        besef wat sy vir my beteken het             anaf  12-13  September  2008   mobiliseer  vir  die  uitdra  van  die
          spreek en nuutgemaak is.             nie...”                                     sal  gelowiges  en  leiers  van   Evangelie,  sowel  as  vir  dié  wat
          Langs  John  sit  Mannas  Nkosi.  Toe ons groet, kry ek 'n stewige         Vverskillende  denominasies          reeds ervaring op die gebied het en
          Hul gesigte straal en hulle praat  “hug”. Weer besef ek die manne          van regoor Suid-Afrika saamtrek vir   stimulering  benodig.  Op  die  lang
                                                                                     die  Sendingmobiliseringskonfe-      lys  van  sprekers  verskyn  name
          met oortuiging. Ek dink by my-       is groot... en sterk, en ek is bly
          self:  “Wow,  hierdie  mense  is  hulle is aan die Here se kant!           rensie in Potchefstroom.             soos: Frans Hancke (Pro Christo),
                                                                                     Die  Konferensie  word  deur  predi-
                                                                                                                          Coen Scholtz (uit Zambië), Richard
          waarlik  deur  die  Here  veran-     Jan  Moolman  wat  saam  met          kante  en  pastore  van  verskeie    Verreyne (World Thrust), Samuel N
          der...” Sy diep stem dreun voort:  hulle gekom het en aan die hoof         denominasies,  byeengebring  in  'n   Modise (OM), Willie Botha (Inserv),
          “Ek is gevonnis vir moord. Tien  van  die  Nasionale  Bediening            interkerklike  vennootskap  van      ens.  Die  Konferensiegangers  kan
         jaar gekry...”                        staan,  vertel  my  dat  hulle  nou   gemeentes,  bekend  as  MMM          ook kies tussen verskeie praktiese
         Hulle vertel van die harde lewe in  besig  is  om  hierdie  manne           (Missionêre  Mobiliserings-          werkswinkelsessies waar kundiges
         die  tronk.  “As  jy  daar  inkom,  (reeds  vyf  van  hulle),  as  evan-    momentum),  aangebied.  Hierdie      hulle kennis en ervaring deel.
         noem  die  “inmates”  jou  'n  geliste te gebruik in die tronk.             kerkleiers het almal 'n sterk passie   Soos voorheen sal die Konferensie
         “lady”. “Waarom noem hulle jou  Hulle  bied  die  Nehemia  Bybel-           vir Sendingwerk en die uitdra van    opgehelder  word  met  getuienisse
         lady?”  vra  ek.  “Omdat  jy  nog  kursus  aan  vir  gelowiges  wat         die Evangelie.                       oor  deurbrake,  lofprysing  en  aan-
                                                                                     By hierdie Konferensie sal verskeie   bidding,  asook  verskeie  uitstal-
         nuut en sag is soos 'n vrou... Jy  geestelik wil groei. Die Bedien-
         sien, die eerste jaar moet jy nog  ing is reeds gevestig in tronke by       fasette van Sendingwerk bespreek     lings van hulpmiddels en boeke wat
         leer hoe om jouself in die tronk te  Brits  (Losperfontein),  Sun  City     word. Dit het ten doel om te inspi-  te  koop  is.  'n  Verskil  wat  die
                                                                                     reer asook kundigheid oor te dra.    Konferensie  uniek  maak,  is  die
         verdedig.  Die  lewe  is  hard  en  (Mogwase),  Rustenburg,  Wol-           Daar sal 'n visuele oorsig wees oor   nasorgdiens  na  afloop  daarvan.
         rof.”                                 maransstad en  Klerksdorp.            die vordering in die uitdra van die   Kontak word behou waar gemeen-
         Ek dink aan ons stukkende land.  Ons  wil  graag  ook  nou  in  die         Evangelie  wêreldwyd.  Verskillen-   tes  /  afgevaardigdes  aandui  dat
         Die geweld, moorde, rooftogte...  geloof  optree  en  hierdie  Be-          de  sendingstrategieë  sal  prakties   hulle  ondersteuning  in  sending-
         dit maak ons almal só seer. Ek  diening in Potchefstroom vestig.            belig word. Wenke om die jeug as     mobilisering benodig.
         dink aan die talle Christene wat  Evangeliste  of  enige  gelowige          onbenutte  skakel  te  gebruik,  sal    Inskrywings  vir  die  Konferensie
         landuit vlug... Ek neem niemand  wat die Kursus wil aanbied en as           bespreek  word.  Uitdagings  wat  'n   kom  reeds  in.  Gebruik  gerus  die
         kwalik nie... Maar diep in my hart  dosent opgelei wil word, kan my         sturende  gemeente  in  die  gesig   registrasievorm  hieronder  en
         wonder ek, is God nie besig om  gerus skakel (Ds. Willem Louw:              staar,  word  deur  ervare  leiers   bespreek u plek betyds!
         die  herlewing  waarvoor  ons  so  Sel. 082 340 7549).                      behandel. Een van die organiseer-                TARIEWE:
         bid, te stuur nie? “As ons dan nie  Ons nooi ook enige persoon uit          ders het opgemerk: “Vandag is een    Daar is drie opsies:
                                                                                                                              A.  Pakket  wat  lesings,  etes,
                                                                                     van die grootste uitdagings hoe om
         deur die Gees en krag van God  om vir so min as R50 per maand,              die  onbenutte  gelowiges  in  infor-    verversings en akkommodasie
         wat reeds in ons woon, wil getuig  iemand in die gevangenis aan te          mele  woonbuurtes  te  bemagtig.”        insluit: R200 p.p.
         nie,  sal  God  nie  uit  die  as  en  neem  (die  koste  van  die  mate-   Hierdie  faset  word  bv.  aange-        B. Pakket wat lesings, etes en
         oorblyfsels,  nuwe  lewe  opwek  riaal vir die persoon wat hierdie          spreek onder die tema: “There's a        verversings insluit: R150 p.p.
         nie?” Ek dink onwillekeurig aan  Kursus  deurloop).  Die  Kursus            sleeping tiger in the townships”.        C.  Pakket  wat  lesings  en
         die nuwe lewe wat die Gees in die  duur  twee  jaar.  U  voorsien  die      Die  Konferensie  is  bedoel  vir  die-  verversings insluit (geen etes):
         dooie  bene  geblaas  het  (Eseg.  R50  maandeliks  aan  ons  Sen-          gene wat begeer om gemeentes te          R50 p.p.
         37).  Ek  moet  my  knyp  om  te  dingkantoor.  Ons  sal  op  ons
         besef  dat  dit  wat  hier  voor  my  beurt aan u die naam van hierdie
         gebeur, die werklikheid is.           persoon verskaf wat u aanneem.
         Hulle  vertel  my  hoe  hulle  die  Dan kan u vir die persoon bid en
         Here  as  Verlosser  daar  in  die  u kan selfs aan hom skryf.
         tronk  ontmoet  het.  Vir  bykans  Die  Kursus  verskil  van  die
         drie jaar het hulle die evangelis  gewone  eredienste  in  die  ge-         Betaal u geld in met verwysing: SK:... (gevolg deur u voorletters en
         wat  op  Woensdae  gepreek  het,  vangenis. Dit word nie aan almal          van) bv. SK: B. Botha.
         net so op 'n afstand dopgehou,  voor  die  voet  aangebied  nie,            Bankbesonderhede: Rek. naam: Miederpark Sending;  Tipe: Tjek
         van agter uit 'n hoek. Hulle het  maar  slegs  vir  gelowiges  wat          Bank: ABSA Rek.nommer: 405 041 9146
         nie  regtig  belang  gestel  nie,  werklik ernstig is en hiermee wil        Faks u registrasievorm tesame met die inbetalingstrokie aan:
         maar  sommer  net  gegaan  uit  volhard.  Hierdie  Kursus  leer             Faks: 018-294 3900 of e-pos na sending@ngkmiederpark.co.za
         nuuskierigheid. “Die ouens wat  hulle hoe om die Evangelie uit te           Navrae: (018) 294 6900 (vm.) of na ure 072 237 3946.
         Christene is, het altyd daar voor  dra en hoe om met hul lewe 'n
         gesit. Ek het gesien hoe gelukkig  verskil  te  maak  daar  waar  dit
         hulle is. Hulle het altyd gelag en  nodig  is.  Dit  mag  wees  dat  die
         gesing  en  met  die  pastoor  Here  baie  van  hierdie  mense
         gepraat. Ek wou ook hê wat hulle  later gebruik om voltydse evan-
         het.”                                 geliste te word. Net die tyd sal dit
         Tot op die dag wat John besluit  leer. Daar is baie wat wag om die
         het om met die pastoor te praat.  Kursus te deurloop. Persone wat
         “Daardie  dag  het  die  man  nie  iemand  in  die  gevangenis  wil
         opgedaag nie. Hy't opgehou met  borg,  kan  ons  Sendingkantoor
         die  bediening...  Ek  moes  lank  gedurende  weeksdae  in  die
         wag  voordat  iemand  anders  oggend  skakel.  (Praat  met
         weer begin het met dienste in die  Thornita  by  Tel.  018  294  6900).
         tronk. Toe kom daar 'n vrou. Sy  Dankie  dat  u  vir  hierdie  Be-
         het mooi gepraat. Ek is die Here  diening bid. Mag die Here u ryklik
         so dankbaar dat Hy haar gestuur  seën!
                              Hierdie bladsy se inhoud is voorsien en geborg deur die NG Kerk Miederpark, Potchefstroom
                              Hierdie bladsy se inhoud is voorsien en geborg deur die NG Kerk Miederpark, Potchefstroom
   1   2   3   4   5   6   7   8   9