Page 8 - Good News May2008 paper
P. 8

Vervolg van p. 1

          MAAR GOD was nog nie klaar met       lewenstyl  het  hom  finansieel  mooi met hom praat en dit het baie         EN NOU??? N
                                                                                                                           EN NOU??? NA 10 JAAR??? A 10 JAAR???
          ons  nie.  'n  Jaar  later  gee  Hy   geruïneer en hy was hoog in die      dae van volharding gekos, maar       Die  tyd,  die  arbeiders,  en  hulp-
          opdrag  dat  ons  ook  uitbrei  na   nood.  Sy  gesinslewe  was  ook       die betrokke persoon het die Here    bronne  is  min  en  daar  is  nog
          Klerksdorp. En so het Hy telkens     ongelukkig  en  hy  het  innerlik     aangeneem  en  'n  verskriklike      soveel  mense  wat  gehelp  moet
          nog dorpe op ons lysie bygevoeg:     geweldig  geworstel  oor  die  sin    tragedie is afgewend.                word!  Soos  die  Macedoniese
          1998   -  Potchefstroom              van die lewe. Toe hy die artikels in   'n Ander geval is dié van 'n oueri-  roepstem,  is  daar  verskeie
          1999   -  Klerksdorp                 die “Goeie Nuus” begin lees, het      ge man wat só diep deur 'n sekere    versoeke vir die verspreiding van
          2000  -  Stilfontein  en  Hartbees-  God se Gees in sy hart gewerk en      artikel  getref  is  dat  hy  na  sy   die “Goeie Nuus / Good News” na
          fontein                              het hy sy lewe aan God  oorgegee      getroude  kinders  gegaan  het  en   talle omliggende dorpe.
          2001  -  Orkney                      en  Jesus  aangeneem  as  Salig-      hulle  om  vergifnis  gaan  vra  het   Praat die Here nie dalk NOU, op
          2004  -  Parys                       maker. Na hierdie gebeurtenis is      dat hy nie toe hulle jonk was die    hierdie oomblik, met u om deel te
          2005  -    Ottosdal,  Tosca  en  Ven-  hy na ds. Wesley vir verdere hulp   nodige  aandag  aan  hulle  gegee    word van hierdie Bediening en om
          tersdorp                             en leiding.                           het  nie.  Wonderlike  versoening    op  'n  praktiese  manier  God  se
          2006 -  Molopo-omgewing              In Januarie 2005 het 'n gedig “Aan    het plaasgevind en almal was vol     Koninkryk te bevorder en mense
          2007 -  Delareyville                 Sy  Hand”  in  die  “Goeie  Nuus  /   vreugde.                             se  lewens  te  verryk  nie?  Indien
         EN  NOU  is  “Goeie  Nuus  /  Good    Good  News”  verskyn.  'n  Jong       Ons kry voortdurend oproepe en       wel, sal dit wonderlik wees as u
         News” reeds 10 jaar oud!   Ons het    meisie het dit uitgeknip en aan die   korrespondensie  van  persone        daagliks in gebed vir ons intree,
          met  een  dorp  begin  en  nou  binnekant van haar Bybel geplak            wat gehelp, vertroos, versterk en    en  ook  bereid  sal  wees  om
          versprei  ons  maandeliks  die  en  daarby  geskryf  dat  sy  haar         bemoedig word deur die lees van      maandeliks  'n  geringe  bedrag
          koerant na 11 dorpe. Daar is ook     lewe opnuut aan die Here toewy.       die  “Goeie  Nuus”.  Die  ruimte     t.o.v. verdere uitbreiding te bewil-
          mense wat spesiaal koerante kom      Sy is kort daarna oorlede en vir      ontbreek  egter  om  van  almal  te   lig.  Vul  dan  asb.  onderstaande
          haal  om  in  hulle  omgewing  te    haar geliefdes was dit 'n wonder-     vertel, maar ons weet dat die Here   debietordervorm  in  en  pos  aan
          versprei,  bv.  Rustenburg,  Allan-  like  troos  om  te  weet  dat  haar   hierdie  Koerant  as  instrument    vermelde adres.
          ridge, Plessis, Coligny, ens.        saak met God reg was en sy na         gebruik om talle mense se lewens     BAIE  DANKIE  DAT  U  GEHOOR-
          Ons  het  begin  met  die  versprei-  Hom toe is.                          aan te raak. Dit verbly ons dat ons   SAAM  IS  AAN  GOD  SE  STEM.
          ding  van  10  000  koerante  per    Gedurende  Maart  2005  ontvang       instrumenteel  kan  wees  om         ONS WEET DAT HY U SAL SEËN
          maand en nou staan die totaal op     ons ook 'n brief van 'n dame wat      mense na God te rig en Hom voor      VIR U BEREIDHEID OM DIE EVAN-
         36 400 maandeliks. Tot op datum       na aanleiding van 'n getuienis in     te hou as Verlosser, Geneesheer,     GELIE  VERDER  TE  STUUR
         het  ons  3  472  800  koerante       'n vorige Koerant die betrokkenes     Vriend, Raadsman, Leidsman en        SODAT  MEER  EN  MEER  SIELE
         GRATIS  versprei  en  die  oproep     gebel het en deur hulle skakeling     Vredevors.                           BEREIK KAN WORD!  -  Redaksie
         kom gedurig na ons: “KOM OOK          met mekaar en gebede vir mekaar
         HIERHEEN, ASSEBLIEF!”                 is haar gesin en veral haar seun
         “Goeie Nuus / Good News” is 'n        oor wie sy baie bekommerd was,
         nie-winsgewende,  onafhanklike,       se hele lewe verander.
         interkerklike  gesinsbediening.  Ons het verneem van meer as een
         Ons poog om alle ware gelowiges,      bedelaar  wat  die  Koerant  in  die
         ongeag  Kerkverband,  te  bedien      hande gekry het (een man het net
         en  te  bemoedig  en  ook  om  die    'n gedeelte van die koerant waar-
         Blye Boodskap van Jesus as die        op  die  nommer  van  'n  Huis  vir
         mens se Verlosser aan almal wat       Haweloses  was,  langs  die  Mooi-
         dit  nog  nie  gehoor  of  hulle  eie   rivier  gekry),  en  hulle  het  daar
         gemaak het nie, oor te dra.           uitgekom en ook die Here gevind
         “Goeie Nuus” se gratis versprei-      as Saligmaker. Een is later deur 'n
         ding word moontlik gemaak deur        motor raakgery en het gesterf.
         advertensies  en  blymoedige  Ons het 'n brief uit Australië ont-
         gewers  wat  gehoorsaam  is  aan      vang om dankie te sê aan “Goeie
         die Stem van die Here. Ons glo die    Nuus” se lesers wat op 'n vorige
         Here sal elkeen ryklik beloon wat     brief van die skryfster gereageer
         daartoe  meehelp  dat  die  “Goeie    het  en  geestelike  leesstof  en
         Nuus  /  Good  News”  maandeliks      musiek aan haar gestuur het vir
         aan  ongeveer  146  000  lesers       die biblioteek wat hulle Afrikaan-
         beskikbaar gestel word.               se gemeente aldaar begin het.
         Ons  oplaag,  druk-  en  versprei-    'n Leerder van Klerksdorp het in
         dingskoste verhoog egter jaarliks     Mei 2006 aan ons geskryf en gesê
         en  dit  gebeur  byna  maandeliks     dat sy van Gr. 10 - 12 op die VCSV-
         dat die advertensie-inkomste nie      Bestuur gedien het en dat sy talle
         genoegsaam is nie. Dan moet ons       van die artikels en getuienisse in
         telkens weer “op die water loop”.     “Goeie Nuus” gebruik het om God
         MAAR GOD is getrou en het ons         se lig en almag te verkondig. Talle
         nog nooit in die steek gelaat nie.    ander kinders asook selfs onder-
         Telkemale verras Hy ons weer en       wysers het gemeld dat hulle van
         kan ons voortgaan met die uitbou-     die  leesstof  in  ons  Koerant
         ing van Sy Koninkryk.                 gebruik wanneer hulle openings-
         Die wonderlikste van alles is egter   geleenthede moet waarneem.
         dat God hierdie Koerant gebruik       'n Dame, Azarel, wie se gediggies
         om mense se lewens radikaal te        al 'n paar keer in die “Goeie Nuus”
         verander! Hier volg slegs enkele      verskyn het, het geskryf dat baie
         getuienisse  van  mense  wie  se      mense haar na die lees daarvan
         lewens aangeraak is...                geskakel het en dat sy hulle kon
         Reeds met die eerste uitgawe van      help met hul probleme.
         “Goeie  Nuus”  (April  1998),  het    Ons het verneem van mense wat
         God  se  Heilige  Gees  mense  se     wou selfmoord pleeg en wat deur
         lewens  aangeraak.  Ds.  Wesley       artikels en getuienisse verhoed is
         Lamprecht  kon  o.a.  in  die  vol-   om tot die daad oor te gaan. So
         gende  uitgawe  (Mei  1998)  skryf    was daar ook 'n hooggeplaaste in
         van Mattys* se oorgawe aan die        'n  staatsdepartement  wat  van
         Here nadat hy die “Goeie Nuus /       plan was om sy gesin uit te wis en
         Good  News”  in  sy  posbus  dan  homself.  Sy  oog  het  op  'n
         ontvang het.                          nommer in die Koerant geval en
         Hierdie jongman, 'n professionele     hy het daardie persoon ('n voor-
         sportman, se onverantwoordelike       bidder)  geskakel.  Die  man  kon
   3   4   5   6   7   8   9   10   11   12   13