Page 9 - Good News May2008 paper
P. 9

‘n CHRISTEN ...
                                                                                                          hulle  gehoorsaam,  is  iemand  wat  My  liefhet.  As
                                                    ‘n CHRISTEN ...                                       hulle  gehoorsaam,  is  iemand  wat  My  liefhet.  As
                                                        is iemand wat op Jesus Christus vertrou:          iemand My liefhet, sal my Vader hom liefhê, en Ek sal
                                                                                                          iemand My liefhet, sal my Vader hom liefhê, en Ek sal
                                                        is iemand wat op Jesus Christus vertrou:
                                                    Johannes 3:36: “ ‘n Mens wat op die Seun vertrou, het  hom ook liefhê en hom al duideliker wys Wie Ek is.”
                                                    Johannes 3:36: “ ‘n Mens wat op die Seun vertrou, het  hom ook liefhê en hom al duideliker wys Wie Ek is.”
                                                    reeds die ewige lewe. Maar ‘n mens wat nie aan die      is iemand in wie Christus woon:
                                                    reeds die ewige lewe. Maar ‘n mens wat nie aan die      is iemand in wie Christus woon:
                                                    Seun gehoorsaam wil wees nie, sal die lewe nie sien nie,  Galasiërs 2:20: “Ek is ook saam met Christus op die
                                                    Seun gehoorsaam wil wees nie, sal die lewe nie sien nie,  Galasiërs 2:20: “Ek is ook saam met Christus op die
                                                                                                          kruis doodgemaak. Nou leef ek nie meer nie, maar dit
                                                    want hy bly onder die straf van God.”
                                                    want hy bly onder die straf van God.”                 kruis doodgemaak. Nou leef ek nie meer nie, maar dit
                                                        is iemand wat aan Christus verbind bly:           is Christus wat in my leef. Hoewel ek nog hier op aarde
                                                        is iemand wat aan Christus verbind bly:
                                                                                                          is Christus wat in my leef. Hoewel ek nog hier op aarde
                                                    Johannes 15:4: “Julle moet aan My verbind bly en Ek  lewe, leef ek in die vertroue op die Seun van God wat Sy
                                                    Johannes 15:4: “Julle moet aan My verbind bly en Ek  lewe, leef ek in die vertroue op die Seun van God wat Sy
                                                    aan julle. ‘n Loot alleen kan nie vrugte dra as dit nie  lewe vir my opgeoffer het omdat Hy my liefgehad het.”
                                                    aan julle. ‘n Loot alleen kan nie vrugte dra as dit nie  lewe vir my opgeoffer het omdat Hy my liefgehad het.”
                                                    aan die wingerdstok is nie. Net so kan julle ook nie vrug      is iemand wat ander van Christus vertel:
                                                    aan die wingerdstok is nie. Net so kan julle ook nie vrug      is iemand wat ander van Christus vertel:
                                                    dra as julle nie aan My verbind bly nie.”
                                                    dra as julle nie aan My verbind bly nie.”             Handelinge 1:8: “As die Heilige Gees na julle toe gekom
                                                                                                          Handelinge 1:8: “As die Heilige Gees na julle toe gekom
                                                        is iemand wat Christus volg:
                                                        is iemand wat Christus volg:                      het, sal God julle die krag gee om mense van My te
                                                                                                          het, sal God julle die krag gee om mense van My te
                                                    Lukas 9:23: “Jesus sê toe vir hulle almal: As iemand  vertel in Jerusalem en in die hele gebied van Judea en
                                                    Lukas 9:23: “Jesus sê toe vir hulle almal: As iemand  vertel in Jerusalem en in die hele gebied van Judea en
                                                    My volgeling wil wees, moet hy sy eie belange prysgee  Samaria en tot in die verste lande van die wêreld.”
                                                    My volgeling wil wees, moet hy sy eie belange prysgee  Samaria en tot in die verste lande van die wêreld.”
                                                    en elke dag sy kruis dra soos ‘n mens wat ter dood      is iemand wat uitsien na Christus se koms:
                                                    en elke dag sy kruis dra soos ‘n mens wat ter dood      is iemand wat uitsien na Christus se koms:
                                                                                                          Filippense 3:20: “Ons vaderland is in die hemel. Dit is
                                                    veroordeel is en saam met My kom.”
                                                    veroordeel is en saam met My kom.”                    Filippense 3:20: “Ons vaderland is in die hemel. Dit is
                                                                                                          waar ons Redder, die Here Jesus, nou is en ons wag dat
                                                        is iemand wat aan Christus gehoorsaam is:
                                                        is iemand wat aan Christus gehoorsaam is:         waar ons Redder, die Here Jesus, nou is en ons wag dat
                                                    Johannes 14:21: “Iemand wat My bevele aanneem en  Hy moet terugkom na ons toe.”
                                                    Johannes 14:21: “Iemand wat My bevele aanneem en  Hy moet terugkom na ons toe.”







          Last night I took a journey
          to a land across the seas;                And so I tried it, knelt in prayer,
          I did not go by boat or plane             gave up some hours of ease;
          I travelled on my knees.                  I felt the Lord right by my side
                                                    while travelling on my knees.
          I saw so many people there
          in the deepest depths of sin,             As I prayed on, I saw souls saved,
          but Jesus told me I should go,            twisted bodies healed.
          that there were souls to win.             And saw God’s workers’ strength
                                                    renewed
          I said, “Jesus, I cannot go               while labouring on the field.
          and work with such as these.”
          He answered quickly, “Yes you can         I said, “Yes Lord, I have a job,
          by travelling on your knees.”             my desire Thy will to please;
                                                    I can go and heed Thy call
          He said, “You pray; I’ll meet the need,   by travelling on my knees!”
          you call and I will hear;
          be concerned about lost souls,            (Lidia Grundlingh)
          of those both far and near.”










                ie  skip  het  op  ‘n  onsigbare  rots
                geloop  en  was  vinnig  besig  om  te
          Dsink.  Gelukkig was daar genoeg tyd
          om  die  reddingsbote  neer  te  laat  en  die
          passasiers en bemanning te red.
          Getrou aan hulle plig het die kaptein en die
          eerste offisier op die skip gebly totdat al die
          ander in die bote was.
          Hulle  was  net  op  die  punt  om  ook  die
          sinkende vaartuig te verlaat toe die offisier
          sê:  “Ek  het  my  beursie  onder  laat  lê.  Ek
          gaan dit net gou haal.”                       ‘n Mens het geen tyd om te verloor nie! Die
          “Man,” sê die kaptein, “daar is geen tyd nie!   wêreld  gaan  spoedig  wegsink  onder  die
          Spring dadelik!”                              regverdige oordeel van God. Sy genade het
          “Net ‘n oomblik, kaptein, ek kan dit maklik   vir almal voorsiening gemaak om gered te
          kry”, en die offisier hardloop na sy kajuit.  word.  Christus is die Reddingsboot. Hy is
          Die kaptein het nouliks tyd gehad om die      hier by jou.
          reddingsboot te bereik toe die skip onder     Jy  kan  jou  lewenswrak  verlaat  en  deur
          die water verdwyn. ‘n Ruk later het hulle die   geloof  in  Christus  na  veiligheid  spring.
          offisier se lyk gekry. Vasgeklem in sy hand   Moenie hierdie kans verspeel nie!  “Glo  in
          was sy beursie, en binne in die beursie die   die  Here  Jesus  Christus  en  jy  sal  gered
          geld waarvoor hy sy lewe verloor het - ‘n     word, jy en jou huis” (Handelinge 16:31).
          vyftigrandnoot!                               (Oorgeneem).
   4   5   6   7   8   9   10   11   12   13