Page 1 - Good News May 2010 paper
P. 1

oestyne  in  ons  lewens  is  allesbehalwe    getref deur hierdie stilte. Veral as
                    betekenisloos.  Een  van  die  belangrikste   'n  mens  uit  ons  moderne  opset
          Wkenmerke  van  'n  woestyn  is  stilte.  van  gejaag  en  geraasbesoe-
          Enigiemand wat al in 'n regte woestyn was, word         deling in 'n woestyn beland, is die
                                                                  stilte oorweldigend.
                                                                  Ons  leef  in  'n  tyd  waar  verskil-
                                                                  lende  vorme  van  besoedeling
                                                                  hoogty  vier.  Ons  praat  van  lug-
                                                                  besoedeling,  waterbesoedeling,
                                                                  en  dies  meer.  Ons  is  egter  nie
                                                                  altyd  bewus  van  die  geweldige
                                                                  vlakke  van  geraasbesoedeling,
                                                                  veral  in  ons  stedelike  gebiede,
                                                                  nie. Daar is die geraas van motors
                                                                  en  vliegtuie,  toeters  en  sirenes,
                                                                  die  gepraat  van  mense  en  die
                                                                  geblaf van honde. In 'n sekere sin
                                                                  het ons geleer om daarmee saam
                                                                  te leef en kom ons dit dikwels nie
                                                                  meer agter nie. Totdat jy in 'n plek
                                                                  van absolute stilte kom.
                                                                  'n  Tyd  gelede  het  ons  deur
                                                                  Namibië getoer, en daar, veral in
                                                                  die Namibwoestyn, tref die ware
                                                                  stilte jou - jy kan die stilte amper
                                                                  hoor! Dan skielik besef jy hoeveel
                                                                            Vervolg op p. 6Vervolg op p. 6
   1   2   3   4   5   6